SATI Riglyne vir die Voorbereiding van Tafeldruiwe in Suid-Afrika vir uitvoer 2025/2026

Flame Seedless

FOTO: SATI

Eienskappe

• Trosragis (raamwerk) swak en dun. • Korrelaanhegting 4/5. • Natuurlike kleur 3/5. • Smaak soet neutraal. • Tekstuur sappig en ferm. • Dop dun. • Reëntoleransie (bars) 2.5/5. • Naoesprestasie 3/5.

• Deur die USDA ontwikkel. Nie gepatenteer nie. • Rooi pitloos. • Baie vroegseisoen. • Groeikrag 4/5. • Vrugbaarheid 4.5/5. • Korrels rond. • Gemiddelde korrelgrootte (met gibbe relliensuur) 3.4 g per korrel by 17 mm.

SATI RIGLYNE VIR DIE VOORBEREIDING VAN TAFELDRUIWE IN SUID-AFRIKA VIR UITVOER 62

Made with FlippingBook Annual report maker