SATI Riglyne vir die Voorbereiding van Tafeldruiwe in Suid-Afrika vir uitvoer 2025/2026
Evans Delight™ Met erkenning aan Hoekstra Plase vir die inligting
FOTO: HOEKSTRA EXPORT
Eienskappe
• Trosragis (raamwerk) medium tot sterk. • Korrelaanhegting 4/5. • Smaak soet neutraal. • Tekstuur sappig en ferm. • Dop medium tot sterk. Goeie waas. • Reëntoleransie (bars) 4/5. • Naoesprestasie 4/5.
• Ontwikkel deur Ted Evans en bestuur deur Hoekstra. • Rooi pitloos. • Midseisoen. • Groeikrag 4/5. • Vrugbaarheid 4.5/5. • Korrels rond tot obovoïed (omgekeerd eiervormig). • Gemiddelde korrelgrootte 6.6 g per korrel by 21 mm.
SATI RIGLYNE VIR DIE VOORBEREIDING VAN TAFELDRUIWE IN SUID-AFRIKA VIR UITVOER 60
Made with FlippingBook Annual report maker