SATI Riglyne vir die Voorbereiding van Tafeldruiwe in Suid-Afrika vir uitvoer 2025/2026
Arratwentynine (Arra Passion Fire™) Met erkenning aan TopFruit vir die inligting
FOTO: TOP FRUIT
Eienskappe
• Mag bokhael of onegalige korrels ontwikkel. • Trosragis (raamwerk) medium tot sterk.
• Ontwikkel deur Guimarra Vineyards, Kalifornië. Gepatenteer. • Rooi pitloos. • Vroegseisoen. • Groeikrag 4/5. • Vrugbaarheid 3/5. • Korrels rond tot effens ovaal. • Gemiddelde korrelgrootte (met gibbe relliensuur) 7.9 g per korrel by 21 mm.
• Korrelaanhegting 4/5. • Smaak soet neutraal. • Tekstuur sappig en ferm. • Dop medium tot dun. • Reëntoleransie (bars) 3.5/5. • Naoesprestasie 4/5.
SATI RIGLYNE VIR DIE VOORBEREIDING VAN TAFELDRUIWE IN SUID-AFRIKA VIR UITVOER 56
Made with FlippingBook Annual report maker