SATI Riglyne vir die Voorbereiding van Tafeldruiwe in Suid-Afrika vir uitvoer 2025/2026
Sundance Seedless Met erkenning aan die LNR Infruitec-Nietvoorbij en Culdevco vir die inligting
FOTO: LNR INFRUITEC-NIETVOORBIJ
Eienskappe
• Trosse kan kompak wees. • Trosragis (raamwerk) medium tot sterk.
• Ontwikkel deur die LNR Infruitec Nietvoorbij en bestuur deur Culdevco. • Wit pitloos. • Laatseisoen. • Groeikrag 4/5. • Vrugbaarheid 4.5/5. • Korrels ovaal tot obovoïed (omgekeerd eiervormig). • Gemiddelde korrelgrootte 5.8 g per korrel by 19 mm.
• Korrelaanhegting 4/5. • Smaak soet neutraal. • Tekstuur sappig en ferm. • Dop taai. • Reëntoleransie (bars) 4/5. • Naoesprestasie 4/5.
SATI RIGLYNE VIR DIE VOORBEREIDING VAN TAFELDRUIWE IN SUID-AFRIKA VIR UITVOER 50
Made with FlippingBook Annual report maker