SATI Riglyne vir die Voorbereiding van Tafeldruiwe in Suid-Afrika vir uitvoer 2025/2026
Regal Seedless Met erkenning aan die LNR Infruitec-Nietvoorbij en Culdevco vir die inligting
FOTO: LNR INFRUITEC-NIETVOORBIJ
Eienskappe
• Trosragis (raamwerk) medium tot sterk. • Korrelaanhegting 4/5. • Smaak soet neutraal. • Tekstuur sappig en ferm. • Dop medium. • Reëntoleransie (bars) 4/5. • Naoesprestasie 3.5/5. Gevoelig vir verbruining.
• Ontwikkel deur die LNR Infruitec Nietvoorbij en bestuur deur Culdevco. • Wit pitloos. • Vroeg midseisoen. • Groeikrag 4/5. • Vrugbaarheid 4.5/5. • Korrels ovaal tot obovoïed (omgekeerd eiervormig). • Gemiddelde korrelgrootte 6.4 g per korrel by 19 mm.
SATI RIGLYNE VIR DIE VOORBEREIDING VAN TAFELDRUIWE IN SUID-AFRIKA VIR UITVOER 40
Made with FlippingBook Annual report maker