SATI Riglyne vir die Voorbereiding van Tafeldruiwe in Suid-Afrika vir uitvoer 2025/2026

Grapaes (Early Sweet ® ) Met erkenning aan TopFruit vir die inligting

FOTO: TOP FRUIT

Eienskappe

• Die korrels in ’n tros mag wissel in fisiologiese ouderdom. • Trosragis (raamwerk) medium.

• Ontwikkel deur Shachar Karniel. Gepatenteer. • Wit pitloos. • Baie vroeg. • Groeikrag 4/5. • Vrugbaarheid 4/5. • Korrels rond tot ovaal. • Gemiddelde korrelgrootte (met gibbe relliensuur) 5.9 g per korrel by 20 mm. • Mag bokhael of onegalige korrels ontwikkel.

• Korrelaanhegting 4/5. • Smaak effens muskaat. • Tekstuur sappig en ferm. • Dop medium. • Reëntoleransie (bars) 4/5. • Naoesprestasie 4/5.

SATI RIGLYNE VIR DIE VOORBEREIDING VAN TAFELDRUIWE IN SUID-AFRIKA VIR UITVOER 32

Made with FlippingBook Annual report maker