SATI Riglyne vir die Voorbereiding van Tafeldruiwe in Suid-Afrika vir uitvoer 2025/2026
Luukse (oorgeil) groeikrag Lang, dik lote (tot 5 m lank). Sterk sylootontwikkeling en baie nadruiwe. Sterk rankie-ontwikkeling. Rankie groei by groeipunt verby. Groot, donkergroen basale blare wat later vergeel.
Blougroen trosse met swak smaak. Yl trosse met hoë risiko vir bederf.
Daar is min of geel sonvlekke onder die prieel nie. Die wingerd moet elke 2–3 weke oopgesny word.
Made with FlippingBook Annual report maker