La Rochelle Yearbook 2025

PRYSUITDELING

Iselle Acker

Maroné Uys

Thegan Kuyler

Tinette le Roux

6de plek in die internasionale 4 x 100m-aflos; Atletiek Suid-Afrika Kampioenskappe: 8ste plek in uitdunrondte. Wisseltrofee vir die Veelsydigste Senior Atleet (Baan en Veld). Volkleure – Nuwe Toekenning. ZIA DU TOIT: Certificate for Outstanding Performance in Athletics. Member of the La Rochelle Team that participated at the Curro Championships in Pretoria. Member of the La Rochelle 4 x 100m Relay Team at the Penn Relays in Philadelphia, Pennsylvania. Member of the Boland Central Team at the Boland Championships. Participated in the Athletics South Africa Championships. Achievements u.17: Boland Championships: 4th place – 200m, 5th place – 400m; Penn Relays: 6th place in the international 4 x 100m final; Athletics South Africa Championships: 4th place – 400m semi-finals. Full Colours – New Award. ENYA BINNEMAN: Sertifikaat vir Uitnemende Prestasie in Atletiek. Lid van die La Rochelle-span wat aan die Curro Podium byeenkoms in Pretoria deelgeneem het. Lid van die La Rochelle 4 x 100m- en 4 x 400m-aflospanne by die Penn Relays in Philadelphia, Pennsylvania. Lid van die Boland Sentraal-span by die Boland Kampioenskappe. Lid van die Boland Skole-span by die Wes-Kaap Kampioenskappe. Lid van die Boland-span by die Atletiek Suid-Afrika Kampioenskappe. Prestasies vir o.17: Boland Kampioenskappe: 1ste plek – 400m (57.36 sek); Wes-Kaap Kampioenskappe: 1ste plek – 400m (56.39 sek); Penn Relays: 6de plek in die internasionale 4 x 100m-finaal, 36ste plek uit 302 skole in die 4 x 400m; Atletiek Suid-Afrika Kampioenskappe: 8ste plek – 400m. Annalize Coetze-wisseltrofee vir die Senior Atleet wat die Meeste Punte inbring by die 4M. Volkleure – Hertoekenning. CUBIN MARTHINUSSEN: Sertifikaat vir Uitnemende Prestasie in Atletiek. Lid van die La Rochelle-span wat aan die Curro Podium-byeenkoms in Pretoria deelgeneem het. Lid van die La Rochelle 4 x 400m-aflospan by die Penn Relays in Philadelphia, Pennsylvania. Lid van die Boland Sentraal-span by die Boland Kampioenskappe. Lid van die Boland Skole-span by die Wes-Kaap Kampioenskappe. Lid van die Boland-span by die Atletiek Suid Afrika Kampioenskappe. Prestasies: Boland Kampioenskappe: 1ste plek in 400m hekkies, 2de plek in 400m; Wes-Kaap Kampioenskappe: 3de plek in 400m; Penn Relays: 36ste uit 302 skole in die 4 x 400m-aflos; Atletiek Suid-Afrika Kampioenskappe: 8ste plek in 400m hekkies. Volkleure – Hertoekenning. KYLIE BASSON: Certificate for Outstanding Performance in Athletics. Member of the La Rochelle Team that participated at the Curro Championships in Pretoria. Member of La Rochelle in both the 4 x 100m and 4 x 400m relays at the Penn Relays in Philadelphia, Pennsylvania. Member of the Boland Central Team at the Boland Championships. Member of the Boland Schools Team at the Western Cape Championships. Member of the Boland Team at the Athletics South Africa Championships. Achievements for: Boland Championships: 3rd place – 200m (25.55 sec); Penn Relays: 6th place in the international 4 x 100m final, 29th place out of 302 schools in the 4 x 400m; Western Cape Championships: 5th place – 200m; Athletics South Africa Championships: 4th

place – 100m Hurdles Final, 3rd place – 400m Hurdles heat. Full Colours – Re-Award. CASSIDY CROUSSTER: Sertifikaat vir Uitnemende Prestasie in Atletiek. Lid van die Boland Sentraal-span by die Boland Kampioenskappe. Lid van die Boland Skole-span by die Wes Kaap Kampioenskappe. Lid van die Wes-Kaap-span by die Suid-Afrikaanse Skole Kampioenskappe. Prestasies Boland Kampioenskappe: 3de plek in 100m; Wes-Kaap Kampioenskappe: 1ste plek in 100m; Suid-Afrikaanse Skole Kampioenskappe: 7de plek in uitdunronde. Anita Neethling-wisseltrofee vir die Beste Vordering in Atletiek. Volkleure – Nuwe Toekenning. ANJA COETZEE: Sertifikaat vir Uitnemende Prestasie in Atletiek. Lid van die Boland Sentraal-span by die Boland Kampioenskappe. Lid van die Boland Skole-span by die Wes-Kaap Kampioenskappe. Lid van die Wes-Kaap-span by die Suid-Afrikaanse Skole Kampioenskappe. Lid van die Boland-span by die Atletiek Suid Afrika Kampioenskappe. Prestasies o.19: Boland Kampioenskappe: 2de plek in Hamergooi – 47.21m; Wes-Kaap Kampioenskappe: 3de plek in Hamergooi – 46.60m; Suid-Afrikaanse Skole Kampioenskappe: 6de plek in Hamergooi; Atletiek Suid-Afrika Kampioenskappe: 5de plek in Hamergooi. Wisseltrofee vir die Beste Senior Veldatleet (by die ASA-Kampioenskappe – gebaseer op ASA-punte). Volkleure – Hertoekenning. CORNELIA DESTROO: Sertifikaat vir Uitnemende Prestasie in Atletiek. Lid van die La Rochelle-span by die Curro Podium byeenkoms in Pretoria. Lid van die Boland Sentraal-span by die Boland Kampioenskappe. Lid van die Boland Skole-span by die Wes-Kaap Kampioenskappe. Lid van die Boland-span by die Atletiek Suid-Afrika Kampioenskappe. Prestasies vir o.19: Boland Kampioenskappe: 2de plek in Diskus, 3de plek in Gewigstoot; Wes Kaap Kampioenskappe: 5de plek in Diskus, 4de plek in Gewigstoot; Atletiek Suid-Afrika Kampioenskappe: 14de plek in Gewigstoot. Volkleure – Hertoekenning. MIA WILSON: Sertifikaat vir Uitnemende Prestasie in Atletiek. Kaptein van die 2025-Atletiekspan. Lid van die La Rochelle-span wat aan die Curro Podium-byeenkoms in Pretoria deelgeneem het. Lid van die La Rochelle 4 x 400m-aflospan by die Penn Relays in Philadelphia, Pennsylvania. Lid van die Boland Sentraal-span by die Boland Kampioenskappe. Lid van die Boland Skole-span by die Wes-Kaap Kampioenskappe. Lid van die Boland-span by die Atletiek Suid-Afrika Kampioenskappe. Lid van die Wes Kaap-span by die Suid-Afrikaanse Skole Kampioenskappe. Prestasies vir o.19: Boland Kampioenskappe: 2de plek in 400m; Wes-Kaap Kampioenskappe: 1ste plek in 400m; Penn Relays: 29ste uit 302 skole in die 4 x 400m-aflos; Suid-Afrikaanse Skole Kampioenskappe: 1ste plek in 400m; Atletiek-Suid-Afrika Kampioenskappe: 2de plek in 400m. Wisseltrofee vir die Beste Senior Baanatleet op die ASA-tabel. Louw - wisseltrofee vir die Beste Atletiek Prestasie van die Seisoen volgens die ASA-Tabel. Anne McKenzie Victrix Ludorum-wisseltrofee vir die Beste Senior Baanatleet. Volkleure – Hertoekenning.

Hoër Meisieskool La Rochelle | Girls’ High School | 143

Made with FlippingBook - Online catalogs