La Rochelle Yearbook 2025

ANNUAL REPORT

CYCLING Natalie Goosen completed the Attekwas 50km race, securing a 2nd place in the Youth Women Category. Kendra Kitching and Natalie Goosen represented La Rochelle at the Western Cape Interschools Cycling Competition and did extremely well, often finishing in the top 5 in the Youth Women Category. KLUBS EN VERENINGINGS (VERWYS NA DIE PRYSUITDELING BY KULTUUR EN DIE KLUBS- EN VERENIGINGSAFDELING VAN DIE JAARBLAD VIR VOLLEDIGE PRESTASIES.) Die Buitelugklub verken Paarlberg en die Banhoek reservaat.

plaatwenner vir dogters o.16 en is tans 17de in Suid-Afrika. Sy is verkies as kaptein van die o.16A Boland-muurbalspan en het ook die meeste punte vir Boland ingesamel. PERDRY Lizandie van Zyl en Maggie Kritzinger het aan die Nasionale Saalperdkampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Lizandie is ook lid van die WP-Ruiterkunsspan wat die Interprovinsiale Driegang-kompetisie gewen het. Helena Louw neem deel aan die uithourit-kompetisies by Goudini. Rebecca McCarthy competed in the Graded Dressage and ranked 1st on her horse, Evergreen Foxtrot, and 3 rd on her horse, Capital Rouge. ROBOTICS La Rochelle proudly hosted the second edition of the Paarl Robothon in which 34 teams from across the Western Cape participated. BUITESPORT Onderwaterhokkie: Maggie Kritzinger is gekies vir die Boland o.16A-span. Jaggeweerskiet: Ilke en Lené de Villiers is verkies om WP te verteenwoordig. Jukskei: Timia Williams is gekies om die Kaapse Wynland by die SA Junior Kampioenskappe te verteenwoordig. Ritmiese Gimnastiek: Tydens die Wynland Distrik-kompetisie het Megan en Mia Koch onderskeidelik die algehele 1ste en 2de plekke verower. Hul Open Dance -groep het ook die 1ste plek behaal. By die Wes-Kaap Kampioenskappe behaal hulle ’n 2de plek in die Open Dance -afdeling.

Tradisies

Colour Run

Buitesport

Matrieks - Sonsopkoms

Kendra Kitching & Natalie Goosen

Ilke & Lene de Villiers

Maggie Kritzinger

Megan & Mia

Timia Williams

Mej La Rochelle finaliste

12 | Hoër Meisieskool La Rochelle | Girls’ High School

Made with FlippingBook - Online catalogs