La Rochelle Yearbook 2024
STUDENTERAAD
gesiggies was, kon die Studenteraad en Koshuisprefekte hul vinnig touwys maak oor ons skool. Die kamp is afgesluit met die Milady-Daisy-piekniek, waar die graad 8s en hul ouers vir die eerste keer hul mentors vir die jaar kon ontmoet. Elke Daisy het ook haar Daisy-bord, en krap-oë en -handskoene van haar Milady ontvang. Ons het hierdie jaar op die tema The Little Mermaid besluit, en dit was ‘n voorreg om te sien hoe ons graad 8 groep van klein krappies op die bodem van die see tot volwaardige Larries gegroei het! Our annual tradition for Valentine’s Day was continued by distributing brownies, flowers, picnic boxes and love letters to our fellow Larries and surrounding schools. The Larries were in high spirits after the day of love, and this only continued as the 4G event approached soon after. The filming of our Student Council Skit was a highlight, as we moved through Paarl with a ‘Hoot for Larries’ sign. 4G proved to be unforgettable! Regardless of the results, it was still incredibly special to see every Larrie give her all, whether on the track, field or stands. The first term was concluded with the Paul Roos Prefect Ball. The Student Council had the opportunity to mingle with more than 600 other leaders in high schools from across the Western Cape. Besides being able to hear of other leaders’ experiences and challenges, this event was a night filled with dancing, music and liveliness. The annual tradition of the White Tea was continued when we invited the leaders of Paarl Girls’ High to drink tea with us and paint candles. We had the privilege of listening to old-Larrie teacher, mrs Lynette Neethling, as our guest speaker, and many lasting friendships were formed. This pleasant afternoon also served as a reminder that, as leaders in the same community, we should lean on one another. Ter viering van Aardedag op 22 April is daar besluit om ‘n jakaranda boom te plant voor die Eendracht-koshuis. The purple flowers of this tree are often associated with good fortune and prosperity. The tree was a gift from the matrics of 2024 to the school, and it was decided that it should serve as a symbol of good luck to any Larrie that walks past it. Die tweede kwartaal is afgesluit met die Pa-en-dogteraand. Die Larries en hul pa’s kon soos ‘iconic duos’ aantrek en ‘n heerlike burger en skyfies geniet, en die vasvra wat ons Studenteraadslede aangebied het, het gesorg vir vet pret! Die aand was ‘n gesellige geleentheid vir pa’s en dogters om saam te kuier, maar ook vir die pa’s om mekaar beter te leer ken.
STUDENT COUNCIL REPORT 2024
“Great leaders do not set out to be leaders. They set out to make a difference.” This year, the Student Council had a vision to breathe new life into our school’s spirit, so that the Larries could wear the blommetjie dresses with pride once again. Ons termyn het afgeskop met die jaarlikse prefekkamp by Back to Basics in Grabouw, waar ons waardevolle vaardighede opgedoen het vir die komende jaar en die verantwoordelike wat daarmee gepaard sou gaan. Die kamp was ‘n ongelooflike ervaring waardeur al die prefekte – skool en koshuis – mekaar beter kon leer ken en opgewonde raak vir 2024. To continue this excitement, we started a new tradition called ‘Code Yellow’, which allowed our grade to jump into the swimming pool whenever these words were announced over the intercom. ‘Code Yellow’ proved to unite our matric group, and we bonded with every occasional cool-off! At the end of term 4, the Student Council was involved in a festive Christmas Assembly. Each Larrie received a home baked sugar cookie, and the teachers a candy cane, to celebrate the end of the year. Nalene het die voorreg gehad om Die Burger se 65ste Jeugleierskonferensie by te woon in Desember 2023. Die tema van die konferensie was ‘Gebruik elke geleentheid ten goede’, en sy het die geleentheid gehad om oor ‘n tydperk van 5 dae met ander leiers en mentorfigure in gesprek te tree. Die konferensie was ‘n groot sukses, en insette wat deur verskeie skole se leiers gelewer is, het bygedra tot nuwe perspektiewe oor leierskap. Van ons eerste pligte in 2024 was om die nuwe Daisies te verwelkom by La Rochelle deur die jaarlikse Daisy– oriënteringskamp. Alhoewel daar aan die begin ‘n paar bang
Hoër Meisieskool La Rochelle | Girls’ High School | 89
Made with FlippingBook - Online catalogs