La Rochelle Yearbook 2024
PRIZE-GIVING Trofee vir beste prestasie in eksterne praktiese eksamens. Sy slaag UNISA graad 6 met 86%. LEA PRINSLOO Nazlee is die kategoriewenner by die Paarl Vallei Eisteddfod vir beste junior fluit. Sy is lid van die La Rochelle-orkes wat as die kategoriewenners by Paarl Vallei Eisteddfod aangewys is. Sy is lid van Frank Pietersen se Senior Wind Band wat kategoriewenners was by Paarl Vallei Eisteddfod en Stellenbosch Eisteddfods. Halfkleure: Nuwe Toekenning. NAZLEE HESI Nina is lid van die La Rochelle-orkes wat as die kategoriewenners by Paarl Vallei Eisteddfod aangewys is. Sy is lid van Frank Pietersen se Senior Wind Band wat as kategoriewenners by die Paarl Vallei Eisteddfod en Stellenbosch Eisteddfod aangewys is. Sy ontvang twee goud- en drie goud plus-toekennings by die Stellenbosch en Paarl Vallei Eisteddfods. Halfkleure: Nuwe Toekenning. NINA VOIGT Category winner at the Paarl Valley Eisteddfod for singing 14 years. Half Colours: New award KAITLYN DU PREEZ Parkin Trophy for the most dedicated singing student in grade 12. ERIN MEYER Category winner at the Paarl Valley Eisteddfod for Singing 17 years – Best solo, as well as Best Senior Duet. Category winner at the Tygerberg International Eisteddfod for singing 17 years: best performance in Classical and Contemporary, as well as best performance of a Musical Theatre Solo. Western Cape Virtual Eisteddfod: Own choice solo: 95% Musical solo: 96%. Full Colours: New award. ERIN MEYER Sertifikaat vir toewyding en veelsydigheid. y is lid van die La Rochelle orkes wat as die kategoriewenners by Paarl Vallei Eisteddfod aangewys is. Elena is ook die voorsitter van Hoër Meisieskool La Rochelle orkes vir 2024. Deelname aan die SA Nasionale Eisteddfod in skryfkuns, klavier en fotografie. Deelname aan die ATKV- en Radikale Redenaarskompetisie. Sy dring deur en neem deel aan die finale rondte van die Podium Pret-redenaarskompetisie en is aangewys as die kategoriewenner, in die kategorie graad 12 Afrikaanse Voorbereide Toespraak Onervare – met 89%. ELENA KRITZINGER Sertifikaat vir toewyding en veelsydigheid. Lea is lid van die Hoër Meisieskool La Rochelle orkes. Sy neem deel aan die semi-finale ronde van die Nasionale Eisteddfod in die kategorie “Young Performer Classical and Crossover Music” in Roodepoort. Sy behaal 86% in haar Unisa graad 6-eksamen vir viool. Sy neem deel aan die Paarl Vallei en Stellenbosch eisteddfods in die klavier- en viool-kategorieë. Lea dring deur na en neem deel aan die semi-finale rondte van die ATKV-redenaarskompetisie. Sy dring ook deur na en neem deel aan die streeksfinaal van die Radikale Redenaarskompetisie waar sy ’n derde plek in haar graad behaal. LEA PRINSLOO Sertifikaat vir toewyding en veelsydigheid. Katherin is die kategoriewenner by die Paarl Vallei Eisteddfod vir kuns. Sy neem deel aan die Procenium Dramakompetisie se uitdunrondte in 2024, en speel die hoofrol in die skoolproduksie, Secret Cities, Katherine neem deel aan die Wes-Kaap Virtuele Eisteddfod en ontvang Cum Laude vir English Poetry, 95%. Sy is aangewys as ‘n top presteerder in die spraak en drama kategorie. Sy neem deel aan die Paarl Vallei Eisteddfod en verwerf goud plus vir graad 11 Afrikaanse voordrag, goud plus vir gedramatiseerde prosa en cum laude vir English Poetry. Sy behaal 84% vir haar graad 4 Unisa-sangeksamen. KATHERINE SMIT Sertifikaat vir veelsydigheid en prestasie. By die WCVE verwerf sy 95% vir Voordrag en Voorbereide Lees en verskyn op hul Top Presteerderslys. Sy verwerf ook by hierdie Eisteddfod ‘n 92% vir English Prepared Reading. Tydens Tygerberg Internasionale Eisteddfod neem sy deel in die kategorië Engels en Afrikaans Onvoorbereide Lees, asook 2 sangafdelings en behaal Lof in alle kategorieë. By PVE verwerf sy goud+ in Voordrag, asook goud+ en Cum Laude in sang. Sy speel in die produksie Secret Cities, as deel van Con Spirito wat optree by die Playhouse Festival, Tygerberg Eisteddfod en KunsteVenster. Anmi is lid van die Koor en Con Spirito, asook die Tygerberg Kinderkoor. ANMI SLABBERT
Received half colours for Choir, Con Spirito and Singing over the past two years. Full colours: New award. ERIN MEYER ORKES Sertifikaat vir toewyding, entoesiasme, en leierskap in orkes. ELENA KRITZINGER Sertifikaat vir toewyding, vordering en prestasie as trofeewenners by
Paarl Vallei Eisteddfod vir die beste hoërskool orkes. ELENA KRITZINGER, NINA VOIGT, ILZE MUNNIK NAZLEE HESI, ZOEY COETZEE, EMMA COETZEE MAGGIE KRITZINGER, SKYLAH BLANKENBERG FAYTH VAN DER MERWE
Certificate for dedication, progress and achievement in the orchestra as trophy winners at the PVE for the best high school orchestra. MEKAYLA GRIFFITHS, SAFIYYAH MOERAT, KARA MARTINS KENDRA VAN ROOI, LEA PRINSLOO, MONICA PIETERSE MEGHAN CUPIDO, AMBER SIEBRITS, NINA HARTNICK HAYLEY HENDRICKS DEBAT & REDENAARS Sertifikaat vir entoesiasme en leierskap in debat. ZHETÉ MORRIE Sertifikaat vir deelname aan die semi-finale rondte van die ATKV debatskompetisie. ANYA VAN JAARSVELD, SUZAAN VILJOEN, PAULA JACOBS Sertifikaat vir entoesiasme, toewyding en leierskap in redenaars. WALMARI CROUS Sertifikaat vir deelname aan die semi-finale rondte van die ATKV Redenaarskompetisie. MEGAN JANSEN KAYLA VAN NIEKERK Deelname aan die finale rondte van die Podiumpret Redenaarskom petisie waar sy aangewys is as die wenner van Onervare Afrikaanse Huistaal-kategorie. – 89%. Halfkleure – Nuwe Toekenning. ELENA KRITZINGER Lea dring deur na en neem deel aan die semi-finale rondte van die ATKV-redenaarskompetisie. Dring deur na en neem deel aan die streeksfinaal van die Radikale Redenaarskompetisie waar sy derde geplaas word in haar graad. Sy ontvang die Bergh-wisseltrofee vir die beste senior redenaar. (Deel met Martinique Meyer). Halfkleure – Nuwe Toekenning. LEA PRINSLOO Martinique neem deel aan die finale rondte van die Podiumpret Redenaarskompetisie waar sy derde in haar graad en kategorie (Ervare Afrikaanse Huistaal) geplaas is. Dring deur na en neem deel aan die streeksfinaal van die Radikale Redenaarskompetisie waar sy derde in haar graad geplaas word. Sy ontvang die Bergh-wisseltrofee vir die beste senior redenaar. (Deel met Lea Prinsloo.). Volkleure – Nuwe Toekenning. MARTINIQUE MEYER BALLET Participates at the Paarl Valley Balley Eisteddfod in June 2024. For her 17 years solo dance she receives gold; 17-18 years group dance, Enchanted , she receives Cum Laude. Trophy winner at the Paarl Valley Ballet Eisteddfod for 17-18 years group dance, Enchanted . Half Colours – New-Award. JORDAN HESS Neem deel aan die Paarl Vallei Ballet Eisteddfod in Junie 2024. Ontvang goud plus vir haar 13-14 jaar improvisasie solodans, goud plus vir haar 15 jaar novice solodans, cum laude vir haar 17-18 jaar groepdans, Enchanted . Trofeewenner by die Paarl Vallei Eisteddfod vir beste 13-18 jaar ballet-improvisasie senior 89%. Trofeewenner vir die beste 17-18 jaar groepdans, Enchanted . Halfkleure – Nuwe Toekenning. YSABELLA FOURIE
68 | Hoër Meisieskool La Rochelle | Girls’ High School
Made with FlippingBook - Online catalogs