La Rochelle Yearbook 2024
PRIZE-GIVING seconds and bronze in the high jump with a height of 1,54m. Member of the Boland athletics school’s team that participated at Western Cape Championships, where she earned a silver medal for girls u/15 high jump, 4th in the 100m and 6th in the 200m girls u/15. Member of the Western Cape Schools team at the South African Schools Championships. She earned 8th place in her high jump event for girls u/15. Half colours – New Award. MEACKE LAWRENCE Sertifikaat vir uitnemende prestasie in atletiek. Cara is lid van die HMS La Rochelle-span wat deelgeneem het in die Curro Podium-finaal by die Pilditch-stadion. Hierdie span het die 4de plek as dogterspan behaal en ’n 6de plek as skoolspan (Dit sluit seuns- en dogterspanne in).Sy is ook lid van die Boland Skole Atletiekspan wat deelgeneem het aan die Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe. By hierdie byeenkoms het sy ’n brons medalje vir dogters o/17 400m hekkes met ’n tyd van 64,34 sekondes verower. Cara is lid van die Wes-Kaap Skole Atletiekspan wat deelgeneem het aan die SA Skole Atletiekbyeekoms by Dal Josaphat. By hierdie byeenkoms het sy ’n 7de plek behaal vir dogters o/17 400m hekkies met ’n tyd van 65,90 sekondes. Volkleure – Hertoekenning. CARA WILSON Sertifikaat vir uitnemende prestasie in atletiek. Mia is lid van die HMS La Rochelle-span wat deelgeneem het aan die Curro Podium-finaal by die Pilditch-stadion. Hierdie span het die 4de plek as dogterspan behaal en ’n 6de plek as skoolspan (sluit seuns en dogterspanne in). Sy is lid van die Boland Sentraal Atletiekspan wat deelgeneem het aan die Boland Kampioenskappe by Dal Josaphat. By hierdie byeenkoms het sy ’n goue medalje vir dogters o/17 400m hekkes verower met ’n tyd van 61,64 sekondes en ’n goue medalje vir dogters o/17 400m met ’n tyd van 56,85sek.Sy is lid van die Boland Skole Atletiekspan wat deelgeneem het aan die Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe. By hierdie byeenkoms het sy ’n goue medalje vir dogters o/17 400m hekkes met ’n tyd van 63,08 sekondes. Sy is lid van die Boland ASA-span wat deelgeneem het aan die ASA-byeenkoms in Pretoria, Pilditch. By hierdie byeenkoms het sy ’n vierde plek vir dogters 400m hekkes behaal en deelgeneem as o/18-dogter met ’n tyd van 60,10 sekondes. Sy is lid van die Wes-Kaap Skole Atletiekspan wat deelgeneem het aan die SA Skole Atletiekbyeekoms by Dal Josaphat. By hierdie byeenkoms het sy ’n goue medalje verower vir dogters o/17 400m hekkes behaal met ’n tyd van 60,49 sekondes. Volkleure – Hertoekenning. MIA WILSON Sertifikaat vir uitnemende prestasie in atletiek. Enya is lid van die HMS La Rochelle-span wat deelgeneem het aan die Curro Podium-finaal by die Pilditch-stadion. Hierdie span het die 4de plek as dogterspan behaal en die 6de plek as skoolspan (Dit sluit seuns- en dogterspanne in).Sy is lid van die Boland Sentraal Atletiekspan wat deelgeneem het aan die Boland Kampioenskappe by Dal Josaphat. By hierdie byeenkoms het sy ’n goue medalje vir dogters o/15 400m verower met ’n tyd van 56,66 sekondes en ’n silver medalje vir dogters o/15 200m met ’n tyd van 25,55 sekondes.Sy is lid van die Wes-Kaap Skole Atletiekspan wat deelgeneem het aan die SA Skole Atletiekbyeekoms by Dal Josaphat. By hierdie byeenkoms het sy ’n brons medalje verower vir dogters o/15 400m met ’n tyd van 58,02 sekondes. Annelize Coetzé Wisseltrofee vir die Junior Atleet wat die meeste punte ingebring het by 4M (ASA-punte vir die twee beste uitslae). Volkleure – Hertoekenning ENYA BINNEMAN Sertifikaat vir uitnemende prestasie in atletiekMinette is lid van die HMS La Rochelle-span wat deelgeneem het in die Curro Podium-finaal by die Pilditch-stadion. Hierdie span het die 4de plek as dogterspan behaal en die 6de plek as skoolspan (Dit sluit seuns en dogterspanne in).Sy is lid van die Boland Sentraal Atletiekspan wat deelgeneem het aan die Boland Kampioenskappe by Dal Josaphat. By hierdie byeenkoms het sy ’n goue medalje vir dogters o/15 verspring verower met ’n afstand van 5,33m en ’n silwer medalje vir dogters o/15 90m hekkies met ’n tyd van 13,53 sekondes.Sy is lid van die Boland Skole Atletiekspan wat deelgeneem het aan die Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe. By hierdie byeenkoms het sy ’n silwer medalje vir dogters o/15 verspring verower met ’n afstand van 5,36m en ’n brons medalje in die 90m hekkies met ’n tyd van 13,72 sekondes. Sy is lid van die Boland ASA-span wat deelgeneem het aan die ASA-byeenkoms in Pretoria, Pilditch. By hierdie byeenkoms het sy ’n goue medalje verower vir dogters o/16
verspring met ’n afstand van 5,55m. Minette ontvang ook ’n spesiale toekenning van die Drakenstein Munisipaliteit om haar te vereer vir haar uitsonderlike prestasie by ASA. Wisseltrofee vir die veelsydigste junior atleet (baan en veld). Wisseltrofee vir die beste Junior veldatleet van die jaar (resultaat by ASA kampioenskappe). Volkleure – Nuwe Toekenning. MINETTE RETIEF Sertifikaat vir uitnemende prestasie in atletiek. Cubin is lid van die HMS La Rochelle-span wat deelgeneem het aan die Curro Podium-finaal by die Pilditch-stadion. Hierdie span het die 4de plek as dogterspan behaal en ’n 6de plek as skoolspan (sluit seuns en dogterspanne in).Sy is lid van die Boland Sentraal Atletiekspan wat deelgeneem het aan die Boland Kampioenskappe by Dal Josaphat. By hierdie byeenkoms het sy ’n goue medalje vir dogters o/15 300m hekkies verower met ’n tyd van 43,36 sekondes en ’n silwer medalje vir dogters o/15 400m met ’n tyd van 57,42 sekondes.Sy is lid van die Boland Skole Atletiekspan wat deelgeneem het aan die Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe. By hierdie byeenkoms het sy ’n goue medalje vir dogters o/15 300m hekkies verwoer met ’n tyd van 43,44 sekondes. Sy is ook as die beste baanatleet van die byeenkoms aangewys. Cubin is lid van die Boland ASA-span wat deelgeneem het aan die ASA-byeenkoms in Pretoria, Pilditch. By hierdie byeenkoms het sy ’n silwermedalje vir dogters o/16 300m hekkies verower met ’n tyd van 42,94 sekondes. Sy is lid van die Wes-Kaap Skole-Atletiekspan wat deelgeneem het aan die SA Skole Atletiekbyeekoms by Dal Josaphat. By hierdie byeenkoms het sy ’n brons medalje vir dogters o/15 300m hekkies verower met ’n tyd van 45,14 sekondes.Cubin was ook ’n lid van die o.16-aflosspanne wat deelgeneem het aan die SA-seniorkampioenskappe. Haar twee aflosspanne het goud vir beide wedlope verower. Wisseltrofee vir die hoogste ASA-punt van die seisoen as Junior Baanatleet. (By die ASA kampioenskappe het sy die hoogste ASA-punt behaal). Anne McKenzie Victrix Lodorum Atletiek Wisseltrofee vir die Beste Junior Atleet (Sy lewer uitmuntende prestasies by SA-skole, ASA-kampioenskappe sowel as SA-seniorkampioenskappe). Volkleure – Nuwe Toekenning. CUBIN MARTHINUSSEN Sertifikaat vir uitnemende prestasie in atletiek. Cornelia is lid van die HMS La Rochelle-span wat deelgeneem het in die Curro Podium-finaal by die Pilditch-stadion. Hierdie span het die 4de plek as dogterspan behaal en ’n 6de plek as skoolspan (Dit sluit seuns- en dogterspanne in). Sy is lid van die Boland Sentraal Atletiekspan wat deelgeneem het aan die Boland Kampioenskappe by Dal Josaphat. By hierdie byeenkoms het sy ’n silwer medalje vir dogters o/17 diskus verower met ’n afstand van 41,95m en ’n brons medalje vir dogters o/17 gewigstoot met ’n afstand van 13,44m.Sy is lid van die Boland Skole Atletiekspan wat deelgeneem het aan die Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe. By hierdie byeenkoms het sy ’n silwer medalje in dogters o/17 diskus verower met ’n afstand van 43,09m en ’n silwer medalje vir dogters o/17 gewigstoot met ’n afstand van 14,43m.Sy is lid van die Wes-Kaap Skole Atletiekspan wat deelgeneem het aan die SA Skole-atletiekbyeekoms by Dal Josaphat. By hierdie byeenkoms het sy ’n 4de plek vir dogter o/17 diskus behaal met ’n afstand van 42,36m en ’n 5de plek vir dogters o/17 gewigstoot met ’n afstand van 14,67m. Annelize Coetzé wisseltrofee vir die Senior Atleet wat die meeste punte het by 4M behaal het. (ASA-punte vir die twee beste items). Volkleure – Nuwe Toekenning. CORNELIA DESTROO Sertifikaat vir uitnemende prestasie in atletiek. Anja is lid van die Boland Sentraal Atletiekspan wat deelgeneem het aan die Boland Kampioenskappe by Dal Josaphat. By hierdie byeenkoms het sy ’n silwer medalje vir o/17 hamergooi verower met ’n afstand van 51.30m. Sy is lid van die Boland Skole Atletiekspan wat deelgeneem het aan die Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe. By hierdie byeenkoms het sy ’n goue medalje in o/17 hamergooi verower met ’n afstand van 53,44m. Dit was ook ’n nuwe Wes-Kaap-rekord.Sy is lid van die Boland ASA span wat deelgeneem het aan die ASAbyeenkoms in Pretoria, Pilditch. By hierdie byeenkoms het sy 4de geëindig in o/18 hamergooi met ’n afstand van 50,92m.Sy is lid van die Wes-Kaap Skole Atletiekspan wat deelgeneem het aan die SA Skole-atletiekbyeekoms by Dal Josaphat. By hierdie byeenkoms het sy ’n 5de plek vir dogters o/17 hamergooi behaal met ’n afstand van 49,18m. Wisseltrofee vir die beste senior veldatleet van die jaar (by die ASA-kampioenskappe – gebaseer op ASA-punte). Volkleure – Nuwe Toekenning. ANJA COETZEE
64 | Hoër Meisieskool La Rochelle | Girls’ High School
Made with FlippingBook - Online catalogs