La Rochelle Yearbook 2024

MESSAGE FROM THE HEADGIRL

NALENE VISSER

E

H

A

D

E

G I

H

R L

T

M

O

R

M

F

E

E

S

G

S

A

Winnie the Pooh het gesê: “How lucky I am to have something that makes saying goodbye so hard.”

Vandag staan ek voor julle met ’n hart vol emosies wat nie alles verklaar kan word nie, want het ons nie ’n lang pad gekom van “Ah, Miladies, we are the Sotte!” nie? Those of you who know me well would know that I thrive under pressure, and so of course I had to wait until the last minute to summarise our entire high school career. Waar begin ’n mens ooit om die afgelope vyf jaar te beskryf? Wel, ek is iemand wat in syfers en datums dink. En matrieks, presies 1731 dae gelede het ons ons eie avontuur begin toe ons ons blommetjiesrokke vir die eerste keer gedra het. Ons was ongelooflik bang, klein, en die enigste ding waarvan jy seker was, was dat jy nie seker is van enigiets nie! Tog het ons ons tasse gepak, ons sotbordjies gedra en ons bes probeer om ons rooster te volg. 1722 dae gelede was ons Vrugtefees, en 1697 dae gelede wen ons die 4M-atletiek by Coetzenburg. 1663 dae gelede, word die nasionale “lockdown” egter aangekondig, en almal se groot planne vir 2020 word net so effens in die wiele gery. Ons keer egter 143 dae later terug van “lockdown”.

1270 days ago was our grade 9 movie night in the En Avant. 811 days ago, the grade 10 dance. The first night of our musical, Dirty Dancing , 429 days ago. 421 days ago, our winter ball. 404 days ago, the last day of our grade 11 camp. Dan, natuurlik, ons laaste eerste dag, 268 dae gelede. Ek dink nie enigeen van ons het regtig geweet wat matriek vir ons inhou nie. Grade 11’s, don’t believe anyone who tells you that grade 12 is easier than grade 11! I think I only realised this when we reached the exam questions at the end of our first chapter in Physics, and I realised none of us really knew what the chapter was about. Hiermee wil ek graag ons onderwysers bedank vir al die moeite en ure wat aan ons graad spandeer is. Dankie vir julle geduld met ons – ons sou nie die jaar sonder julle kon oorleef nie. Juffrou Landman, dankie vir al die geselsies in Juffrou se klas, en dat Juffrou so mooi na ons gekyk het. Ek belowe ons het soms gewerk! Meneer Swart, dankie dat ons van Meneer se vakansies kon hoor en Meneer se olywe kon proe. Ek is seker daarvan dat die helfte van ons Wiskunde-klas intussen al die vak sou los as dit nie vir Meneer was nie. Juffrou Vos, ek is seker

20 | Hoër Meisieskool La Rochelle | Girls’ High School

Made with FlippingBook - Online catalogs