La Rochelle Yearbook 2023

Staff

OOV Mevv. Tania Bertoncello, Charne Solomons, Bonita Koch, Augustia Roberts, Riana de Wet, Karo Engelbrecht, Nelia Bester. AFWESIG: Liezl Williams, Elsabe Fourie,

Annetjie Human, Nonceba Tisana, Theresa de Villiers,

Hilze-Marie Malherbe, Elizna Kotze, Karla Roux

OOV Die jaar het onder die koeltebome by Brugstraat tydens die gr. 8-atletiekbyeenkoms afgeskop. Tussen die lekker gesels, het ons vrugtestokkies gemaak as lafenis vir die onderwysers en beamptes. Dankie aan elke OOV-lid wat bereid was om te help daar waar dit nodig was, veral vir diegene wat handbygesit het om pryse vir die Gholfdag te kry.

Die OOV is ’n platform waar ons as ouers mekaar beter leer ken en saam betrokke raak om ons Larrie familie te ondersteun. Ek moedig almal aan wat deel van ons span en die skool wil raak om in die nuwe jaar by ons aan te sluit.

Bonita Koch

Voorsitter

14 LAR

Mev. Elsabé Conradie – 10 Julie 2023

Jou kantoor is ’n hawe van vriendelikheid en vertroue ’n plek waar drome en aspirasies ontvoue Gelukkige verjaarsdag Larries se nommer een Mag die Here jou ryklik seën Mag sukses en geluk oorvloedig wees En jou leuse altyd voorwaarts lees

In ’n skool vol drome waar kennis floreer Kom Larries bymekaar om ons skoolhoof te eer Vanjaar vier sy 5 dekades en 3 jaar Gevul met vreugde en dankbaarheid is ons bymekaar Mag jy Larries se toekoms met deernis bewaar Al is die probleme en uitgawes soms so swaar

Karin Leibbrandt

La Rochelle Hoër Meisieskool | Girls’ High School

Made with FlippingBook - Online magazine maker