La Rochelle 2020

 JAARVERSLAG

Grade 11 learners and their parents who were responsible for this event, as well as the contributions of the Grade 11 and 12 register class teachers under the competent guidance of Mrs Corné Coetzee. The En Avant area was transformed into a fairytale venue which was comparable to any other venue in Paarl. Daar was soveel planne vir die res van die jaar: Waterkloof Netbaltoernooi, Hokkietoernooie, Koortoer na Oos-Europa, Kanovaart op die Oranjerivier, atlete na Penn State Relay in die VSA, om maar net ’n paar te noem! Helaas het die COVID-19 pandemie ons vlerke geknip en algeheel gebreek met die grendeltyd! Die Larries het egter nie gaan lê nie en het elke dag aangedurf en elke verandering met moed begroet. My dank aan die Skoolbeheerliggaam wat moeilike finansiële besluite moes neem; projekte moes afhandel, maar koelkop gebly het. Hulle termyn verstryk in Maart 2021, maar hulle nalatenskap sal voortleef. On a personal note, the national lockdown commenced on my birthday, 27 March 2020! Initially I saw it as a curse, but through renewed friendships, tough conversations, precious family ties and extraordinary staff support, I now believe that it was also a change of season in my life. I choose to see the positive and creative side of decisions made together; I have seen adults and learners becoming emotionally stronger, despite the adversities, and have witnessed adults and learners being beacons of hope for others. May we look back at 2020 and be proud that we were courageous women. We had set aside our fears, we embraced our God-given courage and we took the first step every day. We were given courage to take actions and endurance to see it through! May you be blessed and find encouragement for the

Ons neem afskeid van mej. Corlia Sieberhagen, sy het ’n pos aanvaar by Curro in Durbanville en tree in die huwelik in 2021. Corlia het in 2019 by ons aangesluit en was verantwoordelik vir Afrikaans, Lewensoriëntering en Geografie en was betrokke by verskeie buitemuurse aktiweiteite. Ons beste wense vergesel haar.

challenges that you are facing.  AMANDA LOCHNER, SKOOLHOOF

8 • 2020 | 160

Made with FlippingBook Online newsletter