La Rochelle 2020

VALEDICTORY SERVICE 

 En soos wat julle probeer aanpas het, het die lewe gebeur: Danielle kon weer terugkeer skool toe; Cassidy suffered the loss of her mother and Miché of her father.  Danel kon oor die Namibiese grens kom en in my koshuiskamer en sy harde matras, in kwarantyn bly.  Elisbé en Marli was die laastes om op 5 Oktober terug te keer en hulle het blykbaar al die pad van Piketberg gehuil! La Rochelle Staff, thank you that you were and are courageous as well. Dankie dat julle vir hierdie matrieks die gom was wat skerwe kon plak. Dat julle skeppers van hoop binne hierdie onsekere werklikheid was. Dankie dat julle saam met my dít wat ons nie kon BEHEER nie, BESTUUR het. Ons het geweet dat die EEN ding wat ons wel kon beheer, was om die dogters deur die AKADEMIESE jaar te dra. Matriekouers: My ‘nuwe normaal’ was baie oproepe van ouers. My private nommer was selfs beskikbaar op ons ouers se Whatsapp-groep! Komplimente aan al die Larrie-ouers wat dit nie misbruik het nie! Dankie dat julle sedert 2016 (of vroeër, of later) die pad saam gestap het as:  Langafstand-ouers  Binne-bereik-vinnige-help-ouers  Trots-om-hier-te-wees-ouers

 Raserige-opinie-agtige-langs-die-baan-ouers  Juigende-dansende- musical -en-koor-ouers  Laaste-keer-vanjaar-hier-ouers ... of selfs eerste-keer-ouers!

Dankie ook aan die groot groep (5) – kom ons noem hulle die Direksie – wat julle op die Skoolbeheerliggaam verteenwoordig het. Julle kinders en ons was in goeie hande!  Mimi Briers-Louw (Martie) – Funksies en Bemarking  Dawid Botha (Shani) – Sport en Strategies  Abe Louw (Katinka) – Projekte: ASTRO en Du Toitstraat  Andre Fourie (2+Odelia) – Finansies, Voorsitter  Julia Moore (1+Caroline) – Onderrig en Personeelaanstellings Ons eer jul betrokkenheid en bydrae! Nou, met harte wat vol is van dankbaarheid, groet ons julle, die Matrieks van 2020. Hou styf vas aan ons 3 waardes: LIEFDE, AANVAARDING en RESPEK en gaan BLOM steeds waar julle geplant word! In closing, something from Laura Kelly Fanucci (Minnesota, USA): When this is over, may we never again take for granted a handshake with a stranger Full shelves at the store Conversations with neighbors a crowded theatre Friday night out the taste of Communion a routine check-up the school rush each morning

Coffee with a friend the stadium roaring each deep breath a boring Tuesday life itself. When this ends may we find

NOU, MET HARTE WAT VOL IS VAN DANKBAARHEID, GROET ONS JULLE, DIE MATRIEKS VAN 2020. HOU STYF VAS AAN ONS 3 WAARDES: LIEFDE, AANVAARDING EN RESPEK EN GAAN BLOM STEEDS WAAR JULLE GEPLANT WORD!

that we have become more like the people we wanted to be we were called to be we hoped to be And may we stay that way – better for each other because of the worst. May God bless you! En Avant !  AMANDA LOCHNER

2020 | 160 • 79

Made with FlippingBook Online newsletter