La Rochelle 2020

 SKOOLDRAG

HMS LA ROCHELLE

TOE

Donker blou romp, wit hemp en das rond die netjiese voorkoms af. Let op die manier waarop die das gedra is.

In 1960 sou die somersdrag verander na ’n fyn blommetjiespatroontjie van donkerblou en geel op wit. Hierna het die materiaal verander na ’n donkerblou agtergrond met die blompatroon.

NOU

2020 SOMERSDRAG Die blommetjiesrok is verander soos in 1960.

2020 WINTERSDRAG

72 • 2020 | 160

Made with FlippingBook Online newsletter