La Rochelle 2020

 VERENIGINGS

BUITELUG-KOMITEE

Grace Witbooi (Addisionele-lid), Pippa Strydom (Tesourier), Emma Basson (Voorsitter), Gina Thorpe (Onder-Voorsitter), Zanli Visser (Sekretaris)

’n Lafenis in die koelte.

Ons weier om ’n tree verder te stap!

Gimnastiek van die hoogste gehalte!

We can fly on high.

This is the way to relax after a challenging climb.

Die graad 8’s voel reeds tuis.

Bretagne Rock has been conquered!

FRANSE HOEDPARADE 2020 Die graad 8 leerders wat Frans as vak neem, neem elke eerste kwartaal deel aan ’n hoedparade, genaamd Mardi Gras . Die hoede moet enigiets Frans verteenwoordig. Hierdie is vanjaar se mees oorsponklike interpretasies. Madison Thompson was die wenner.

Mizaan Scheepers, Madison Thompson, Ayesha Hendricks, Gerna Le Roux, Caitlin Robinson

36 • 2020 | 160

Made with FlippingBook Online newsletter