La Rochelle 2020

 JAARVERSLAG

JAARVERSLAG 2020 Beste Ouers, La Rochelle Leerders en Vriende Hoër Meisieskool La Rochelle se personeel het op Maandag, 13 Januarie

H

 Akademie: Die Matriekuitslae van 2019 (sien die volledige verslag onder HOOGTEPUNTE) word saam met die gr. 8-11 prestasies by die Akademiese Prestige- Aand gevier. Dit bly vir ons ’n voorreg om hierdie band van vriendskap en mooi herinneringe elke jaar te versterk. Daarom deel ek graag ’n paar ander hoogtepunte van die groep: Die matrieks behaal, vir die 24ste agtereenvolgende jaar, ’n 100% slaagsyfer met 311 vakonderskeidings en ’n klasgemiddeld van 75%. 33 kandidate behaal ’n gemiddeld van 80%. Rebecca Meihuizen word aangewys as die Dux -kandidaat met ’n gemiddeld van 89,86% en onderskeidings in al haar vakke. Ander toekennings: La Rochelle behaal die Wes- Kaap Onderwysdepartement se Top 20 -lys van skole vir Uitnemende Akademiese Prestasie; Die Skole Ondersteuningsentrum het ’n prysuitdeling gehou vir die 20 skole met die meeste onderskeidings per kandidaat en per vak. Op die nasionale lys verskyn ons op die volgende vaklyste: Afrikaans Huistaal (5e), Fisiese Wetenskappe (10e), Rekeningkunde (12e) en Lewenswetenskappe (15e). Verder is ons 15e op die nasionale lys vir die meeste onderskeidings per kandidaat – een van slegs 3 Afrikaans en/ of dubbelmedium skole in die land! Die ander 2, Bloemhof en HMS Pretoria, het bewys dat dogters akademies die septer swaai!  The Gr. 8s were welcomed, followed by their trials for Athletics and Swimming, their Parent Evening and Sot and Milady Picnic, the Orientation Camp at ‘ Gevonden’ in Rawsonville and the Fruit Parade at the Fruit Festival.  Interhouse Athletics and Swimming: The Grade 12 Cheerleaders surprised us with their colourful themes, while new talent was identified at the Dal Josafat Athletics Stadium and in the pool.  Die Mej. La Rochelle-finaliste se foto-sessie vir hul bemarkingsmateriaal word opgevolg met hul gemeenskapsprojekte. Die datum van die aanbieding in die Stadsaal is twee keer aangepas, maar ongelukkig moes ons die knie buig en die finale produk in Augustus aanlyn publiseer. Hulle fotobeelde volg later in die Jaarblad.  Opedag was weer ’n viering van Larrie-wees met begeleide toere en uitstallings in die Skoolsaal. Dit bly vir ons ’n trotse oomblik om te sien hoe ons dogters dit geniet om die skool aan vreemdelinge ten toon te stel!  Die gr. 11’s se eerste fondsinsameling vir die matriekafskeid was die aanbieding van die gewilde Valentynsbal. Ongelukkig is alle aanbiedings en opvoerings teen die einde van die kwartaal gekanselleer.  Ons was bevoorreg om twee besonderse La Rochelle- verbintenisse te versterk: Op 13 Februarie het ek die bekroonde skrywer, Elsa Joubert (Matriek 1939), besoek om ’n kopie van ‘ Poppie Nongena’ (2019-uitgawe) te teken. Dit was ’n onvergeetlike kuier met ’n merkwaardige dame. Op 14 Junie 2020 het ons van haar hartseer heengaan verneem, en sal haar altyd eer vir die spore wat sy nalaat. Geniet die huldeblyk in die uitgawe.

2020 met entoesiasme aangemeld om van 2020, die skool se 160ste bestaansjaar, ’n groot sukses te maak. Ons was opgewonde om die dogters te ontvang, want uit ondervinding weet ons dat elke groep hul eie energie, kreatiwiteit en uitdagings bring! Ons plig is elke jaar om hulle

te help ontwikkel as individue en om hul vlerke te gee. Die tradisies en geskiedenis van die skool bring ’n verantwoordelikheid om die bestendigheid van 160 jaar (1860-2020) te handhaaf. Were we prepared to say goodbye to the learners at the end of Term 1 on 18 March and only to receive the first group – the Grade 12s – on 1 June and the last group – the Grade 8s – on 17 August? A thousand times NO! And in between, there followed a myriad of unfamliar occurrences and decisions! We had to learn very quickly to manage thát which we could not control. And as the different grade groups returned, the lyrics of songwriter, Brené Brown, in ‘ RISING STRONG ’, ‘ It’s having the courage to show up when you can’t control the outcome ,’ echoed through the passages. Maar, die woorde van Jesaja 40:31, ‘ Maar dié wat op die Here vertrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop, en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie ,’ het ons deur hierdie wêreldvreemde tyd gedra. Since the publication of the first Annual in 1906, only the 1918 edition was not published as a result of the ‘ Spanish Flu ’ Pandemic. Now, nearly a century later, we find ourselves at yet another crossroad. However, we have decided to publish an Annual, albeit in a different format and have dedicated it to all the learners and members of staff, but more specifically, to the CLASS OF 2020, who have had to forfeit a lifetime of memories not made! EERSTE KWARTAAL – Aanvang tot die storm Saam met die gr. 8’s, het die volgende personeellede by ons aangesluit: Mev. Carla Uys – Afrikaans Mej. Anmari Hugo – Geografie, Lewensoriëntering Mnr. Muller Joubert – Geskiedenis, Tegnologie, LO-prakties Mr. Quinton Meades – Promoted to Head of Department Almal het vinnig ingeskakel en lewer werk van uitstaande gehalte. Die vinnige pas wat altyd in die eerste kwartaal gehandhaaf word, was weer eens die geval. Die volgende gebeure is suksesvol afgehandel en maak ons trots: Mej. Amee Lekas – Dramatiese Kunste Me. Marian Neethling – Sekretaresse

2 • 2020 | 160

Made with FlippingBook Online newsletter