Boishaaier 2018
ATKV-Debat Agter:
Ernst Kirsten, Kelso van Zyl
Voor:
Freddie Kirsten, Jandre Brandt, me. E Götze, Armand Barnard, Kian Kern
ATKV-Redenaars Een van ons junior redenaars, Ernst Kirsten, het vanjaar deurgedring na die nasionale ronde van die ATKV- Redenaars in Augustus 2018, waar hy homself baie goed van sy taak gekwyt het en weer eens bewys dat hy beslis nie op sy mond geval is nie.
BOISHAAIER 2018 / Kultuur / Culture
ATKV-Redenaars Agter: Herman Snyman Voor:
Ernst Kirsten, me. E Götze, Kian Kern
72
BOISHAAI 150 YEARS
Made with FlippingBook Online newsletter