Boishaaier 2024
Kultuur
STYLE EVENT
2024
van ’n stemopname; hulle moes ook ’n vraag oor ‘styl’ beantwoord. Tydens die derde toneel kon die seuns hulle metgeselle saam met hulle op die verhoog hê. Elke paartjie het ’n era gekry waarvolgens hulle moes optree. Die vierde toneel was ’n swembroektema waar die ‘lifestyle’-reeks ons geborg het. In die laaste toneel het die seuns netjies aangetrek en saam met hulle metgeselle verskyn. Steyn de Wet was seremoniemeester en het hom uitstekend van sy taak gekwyt. Hy het die gehoor heelaand met sy humor vermaak. Die drie beoordelaars was Joshua Louw, Anri Powell en Esmé Fox, onderskeidelik ’n oudleerder, ’n sanger en skoonheidsdeskundige.
Wenner
Thandoluhle Wekeni
2e 3e
Tristan Sassoli
Dian van der Westhuizen
Mnr. Persoonlikheid Julian Piper Die HJS Style Event het vanjaar op 23 April plaasgevind. Tydens dié geleentheid is nege finaliste op die verhoog gesien waar hulle die Boishaai-waardes prakties voorstel. Die vertoning bestaan uit vyf tonele. Die eerste toneel is slegs ’n bekendstelling van die finaliste aan die gehoor en beoordelaars met die tema ‘Peaky Blinders’. Die tweede toneel het die seuns hulself voorgestel deur middel
96 BOISHAAI 156 YEARS
Made with FlippingBook flipbook maker