Boishaaier 2024
Kultuur
DRAMA AND FILM SOCIETY
Wiwe Ras Pretorius
On 12 March our drama students participated in the National Proscenium Competition where they had to perform a programme of items for the elimination round before being chosen to go to Artscape for the final rounds. Wikus Visser in Grade 9 was the successful candidate. Unfortunately, he had to withdraw as the final rounds took place during our Grey weekend. However, Wikus was still recognised for his talent and was asked to audition for numerous upcoming KykNet productions. Sneeuwit en die Blou Bergies is ’n kort toneelstuk wat Wiwe Ras Pretorius vir die Interhuistalentaand geskryf het. Dit is ’n meer moderne weergawe van die sprokie Sneeuwitjie, met ’n paar kinkels in die storie. Onder die 17 manspersoneellede wat dit op die planke gebring het, was rugbyafrigters, IT-manne, adjunkhoofde en die skoolhoof. Ondanks minimalistiese dekor en min oefentyd is kostuums gehuur en het almal hul kant gebring. Die opvoering het op 11 April tot groot vermaak van die leerders plaasgevind. Die onderskeie huise moes in hul toneelstukke ook die sprokie tema volg. Twee seremoniemeesters – Old Boy Nico Smit en ons eie Anothando Mpungutye – het die voortou geneem en ons deur ’n baie suksesvolle aand begelei. Kwartaal 3 was ’n baie bedrywige een vir die Drama departement. Daar was baie kompetisies (eisteddfods) en weer eens het die Dramastudente van me Wiwe Ras Pretorius gewys hoe uitstekend Boishaai se kultuur regtig is. Wikus Visser het die Paarl-streek se poësiekompetisie gewen met sy gedig “Ecce Homo”; dit was veral ’n groot prestasie omdat die kompetisie vir enigeen van gr. 9 tot matriek oop is. Nog ’n Boishaaier, matrikulant Christopher de la Hunt, het presies dieselfde kompetisie se Engelse voordragafdeling gewen.
Ons het vier voorleggings (“pitches”) vir die FILMIT filmkompetisie by Paul Roos ingestuur, naamlik ’n dokumentêr oor ons skoolhoof, mnr Derek Swart, ’n animasiefilm, ’n kort film en ’n Clemengold-advertensie in TikTok-styl. Al vier is goedgekeur. Dit is ’n groot eer vir ons departement omdat dit ’n baie bekende kompetisie is waarvoor baie skole inskryf maar waarvoor slegs ’n paar skole se voorleggings goedgekeur word. On 14 October it was time for our annual film and drama evening where parents and friends join us for an intimate gathering. As has become tradition since the first film and drama evening, Mike Wang honoured us with a piano solo. The Grade 12s said goodbye and we showcased all the films. Here we pride ourselves on our group effort. The talented Wikus Visser performed and Christopher de la Hunt was our Master of Ceremonies. We had to say goodbye to Mr Swart and could thank him for always supporting and participating in our programmes at the Drama department. Hugo Smit and Sebastian Joubert in Grade 11 performed a song as a farewell tribute to the headmaster, and Mr Swart himself performed William Shakespeare’s “The Seven Ages of Man”. The annual FILMIT competition’s gala evening was held on Friday 8 November. After having been nominated in 13 categories, Paarl Boys’ High again walked away victorious
with the following awards in hand: • Best TikTok-style advertisement • Best screenwriter for “mAI best friend” • Best music editor for “mAI best friend” • Best director for “mAI best friend”
In the words of acclaimed singer and actor Terrence Mann, Movies will make you famous, television will make you rich, but theatre will make you good.
Film Society Agter: Pieter Combrink, Adriaan van Wyk, Matthew Esterhuizen, Diego Zanato Voor: Dawid Oelofse, Liam la Cock, Maxwell van der Walt, Ms W Ras Pretorius, Juan Roberts, Wian van de Vyver, Krynauw Geldenhuys
84 BOISHAAI 156 YEARS
Made with FlippingBook flipbook maker