Boishaaier 2024
Culture
WISKUNDEOLIMPIADE Gedurende die eerste kwartaal het ongeveer een honderd van ons seuns deelgeneem aan die eerste ronde van die jaarlikse Old Mutual Wiskundeolimpiade. Die toppresteerders in die onderskeie grade was: Graad 12: Gregory Hall (90%) Graad 11: Michael Pearce & Phillip Venter (75%) Graad 10: Andro Louw (85%) Graad 9: Derick Botha (75%) Graad 8: Daniël Cronje (85%) Daar het 54 seuns deurgedring na die tweede ronde van die olimpiade, maar aangesien dit soos gewoonlik met die
Renate Röhrs
Greynaweek gebots het, kon almal nie die tweede ronde bywoon nie. Ons is egter altyd trots op die manne wat ná ’n deurnagbusrit in Bloemfontein afklim het, net om dadelik ’n vraestel van 2 uur te skryf. Congratulations to Mike Wang who went on to qualify for the third round of the competition. On 25 April 2024 we took 58 learners to UCT to take part in the UCT Maths competition. More than 6 000 learners from all over the Western Cape come together on the UCT campus for this competition. Mike Wang, Andro Louw and Philip Venter qualified to take part in the second round of the competition.
Wiskundeolimpiade Agter: Ruan van der Merwe, Janro Oeschger, Helgard Nolte, Thomas Hudson, Avin Trytsman, Daniël Nolte, Philip Venter, Michael Pearce Middel: Le Roux Terblanche, Wian Bosch, Charl Steenkamp, Michael du Plessis, Ruben van Niekerk, Oliver Sales, James Whyte, Daniël Cronjé, De Wet Nel, CJ Basson, Nicolaas Kruger, Andro Louw, Ethan Oosthuizen, Christopher Bristow, Nicolaas Louw, Robert Harris Voor: Cullen Kearns, Joshua Petersen, Heewon Moon, Christiaan Thirion, Lukas Coetzee, me R Röhrs, Daniël Groenewald, Gregory Hall, Lakeem Scholtz, Derek Botha, Thomas Winterbach
BOISHAAI 156 YEARS 79
Made with FlippingBook flipbook maker