Boishaaier 2024

Outside Sports

Mountain Biking

Jan de Beer

2024 was ’n uitstekende jaar vir HJS Bergfiets. Ons gereelde span is nou al byna 20 ryers sterk. Nie net groei ons span nie, maar ons ryers hark ook gereeld ongelooflike resultate in. Die HJS se ryers neem deel aan die Wes-Kaapskole fietsryliga asook die WP-fietsryliga en sommige nasionale wedrenne (SA Cup). Ons oorhoofse doel is dat soveel as moontlik ryers vir die SA-skolefietsrytoernooi kwalifiseer. Ten boys took part in the opening race of the year, and we are very proud of our new boys, Henry Vorster and Marius Steyn, who joined in. It was extremely hot, and taking part and finishing the race was already a great accomplishment. Unfortunately, Jack Goosen had to withdraw from his race due to illness and Tiaan Manefeldt due to having a mechanical problem. Samuel Cleary het as een van 40 internasionale junior mansryers aan drie internasionale UCI-resiese in Grieke land deelgeneem. Samuel het onderskeidelik ’n 6e en 8e plek behaal in twee van die resiese. Die SA XCO-bergfietskampioenskap is in Meimaand te Spice Route – hier in die Paarl se agterplaas – gehou. Die koue en nat resiesomstandighede het vir uitmergelende toestande gesorg. Ons het ’n groot getal jaers die veld in gestuur en ons eie Samuel Cleary het as die dag se vinnigste jaer geëindig. Nie net was die weersomstandighede moeilik nie, maar die jaers het meer as 700 m se opdraande gehad oor die effens langer as 20 km-baan. In ons jaarlikse uitstappie na Grey Bloem het ons span hulle mooi van hul taak gekwyt en as die wenners teruggekeer Paarl toe. Wat uitstaande prestasies betref, verdien Samuel Cleary spesiale vermelding: Hy is vir die SA span wat in Marokko gaan deelneem het, gekies. Hy het aan die XCC (kort veldpad of cross-country short track) deelgeneem en tweede gekom. Sy groot fokus vir die naweek se wedrenne was egter om die XCO (veldpad) te wen. Hy het sy doel bereik en is as die nuwe Afrika-kampioen gekroon! Hierdie

uitslag het kort op die hakke van sy SA XCO-titel wat hy te Spice Route ingepalm het, gevolg. Hy was dus nie deel van die span wat na Grey getoer het nie. Samuel Cleary also represented South Africa at the UCI Mountain Biking World Championship in Andorra where he gained valuable insights and experience for his future path as a young cyclist. Ons seisoen het op ’n hoogtepunt vir HJS en SA skolefietsry geëindig. Ons het 12 ryers opgestuur om aan die SA skolekampioenskappe by Wagpos te gaan deelneem. Die HJS het talle topprestasies in onderskeie ouderdomsgroepe behaal en het ook die topseunstitel huis toe gebring. Die trofeetelling eindig egter nie daar nie. Vir die eerste keer in die geskiedenis van SA skolefietsry wen ’n enkelgeslagskool ook die topskooltoekenning in Suid-Afrika. Boys’ Highers who received their WP colours in the XCO (cross-country) division: Junior men Samuel Cleary Jaco van Zyl Thomas Dunkley Youth men Daniel Bristow Sub-junior men Tristan McGiven Boys’ Highers who received their WP colours in the XCM (marathon) division: Junior men Thomas Dunkley Ruan Portwig Youth men

Daniel Bristow Jack Goosen Old Boys Lood Goosen

Bergfiets (wenners van die

nasionale kompetisie) Agter: Henry Chamberlain, Daniel Bristow, Jack Goosen, Matthew Hudson, Yahyaa Martin Voor: Tiaan Manefeldt, Thomas Dunkley, Lodewyk Uys, mnr J de Beer, Samuel Cleary, Ruan Portwig, Jaco van Zyl

176 BOISHAAI 156 YEARS

Made with FlippingBook flipbook maker