Boishaaier 2024
Staff
PERSONEEL
Personeel Agter: Mnre R Kühn, M Smith, I Uys, P van Zyl, P van Huyssteen, G Earle, D Hanekom, J Obermeyer, P Vermeulen, J de Beer, C van Tonder 2e ry: Mnre D Sadie, C van Aswegen, J Grobbelaar, S Erasmus, W Strydom, R McLachlan, R Rust, C Grain, D Giliomee, A Bester, I van Rooyen, D Kotzé 1e ry: Mee D Redelinghuys, M Carroll, L Visser, N Varney-Schutte, E de Wet, B Goldstone, R Röhrs, W Ras‑Pretorius, A Louw, C Kotzé, S Droomer, D Fontini, A Fourie, M Mostert, C Jansen van Rensburg, V Bestbier Voor: Mee N de Jongh, M von Mollendorf, P Sadie; mnre R Janse van Rensburg, F Cloete, K Bezuidenhout, N de Vries (adjunkhoof), D Swart (skoolhoof), T van Zyl; me P Terblanche; mnre A Blom, W Erwee, J Nortjé; me E Götze; mnr J Mostert
Farewell
SANNA BARNES 26/10/1966 – 5/10/2024
Johann Fourie
Sanna Barnes het 20 jaar gelede by die Hoër Jongenskool Paarl begin as ’n algemene werker in die koshuise. Sy het toe in die washuis begin werk, waar sy nie net vir haar werk nie maar ook vir die verhoudings wat sy met leerders en personeel opgebou het, bewonder is. Sanna se toewyding aan haar werk en haar positiewe invloed op almal rondom haar het ’n blywende indruk op ons gelaat. Vir ons was Sanna meer as net ’n kollega van Boishaai – sy was ’n vriendin, ’n steunpilaar en iemand wat altyd ’n glimlag op ons gesigte gebring het. Haar glimlag, haar vriende likheid en haar vermoë om ander op te bou sal vir altyd in ons herinneringe wees.
Arian Bester
Vera Bestbier
Wiehan Strydom
Sanna Barnes
Welcome
Cheslan Lamberts Conrad Loubser
Dian Hanekom Di-Andi Fontini
Dylan Dennis
James Genis
Jisreel Warries
M Steyl
Rozelda September
Neil de Bruin
12 BOISHAAI 156 YEARS
Made with FlippingBook flipbook maker