Boishaaier 2023
Gholf
Gholf
HJS het baie genade ontvang in die 2023-gholfseisoen; ons het ’n uitsonderlik geslaagde seisoen agter die rug. Danksy harde werk, persoonlike doelwitte, uitnemende leierskap en verantwoordelikheidsbesef kan 2023 beskryf word as een van die grootste seisoene vir HJS Gholf. • The first team lost no league matches and in the second team each player lost only one match. That means that PBHS’s first team are both summer and winter league winners . T he second and third teams were the runners-up in the Boland league. • HJS se tweede en derde span het Grey op Boschenmeer geklop. • PBHS’s first and second team qualified for the SA championship in Reading in Alberton, Gauteng (a first in the history of PBHS golf). In challenging circumstances with freezing temperatures, the first team ended sixth out of 24 participating schools. The second team ended nineteenth – a fine achievement, indeed. • Boishaai het skoonskip gemaak tydens Interskole op Boschenmeer met al drie spanne wat seëvier. On 8 and 9 August, the PBHS championships took place at Boschenmeer to determine the 2023 A, B and C division winners in the school: • A division: Dylan Kayne (for the fourth time) • B division: Tiaan van der Merwe • C division: Daniël de Beer Prestasies • Wenners van die gesogte Sun City “Egalite” Internasionale toernooi 2023 • Eerste span wen die somer- en winterliga • Boland-kampioene vir 2023 • Kwalifiseer vir SA’s • Behaal algehele sesde plek tydens SA-kampioenskappe • Rekord inskrywingsgetal vir HJS-kampioenskap (70 spelers teenoor verlede jaar se 38 spelers)
• Eindig derde in die Afrikaans Seuns Hoër-toernooi (waar ons vir die eerste keer deelneem) op drie verskillende bane • Wenners van die Justin Harding-uitnodigingstoernooi • Interskole-wenners (al drie spanne) Gholf in HJS begin sy skoene volstaan en groei elke dag meer as ’n sport. Die ondersteuning onder die leerders raak ’n kenmerk. Ouerbetrokkenheid en belangstelling is ook een van die hoogtepunte. Dankie aan elke gholf-ouer se insette in sy kind se gholfloopbaan. Dylan Kayne was awarded a full bursary at Louisiana State University, USA to continue his golf career and studies there in 2024. It is a privilege to thank him for his sterling contribution as PBHS golf captain. Many of the 2023 successes can be ascribed to Dylan; he was an exceptional leader and instilled a competitive spirit in the team. Many of our achievements are due to his decisive leadership. We thank him for setting such an example; he will be sorely missed. Verskeie persoonlike prestasies word tydens Boland se provinsiale en ligawedstryde behaal. Die eerste span neem gereeld deel aan individuele kompetisies in Boland en WP en vaar besonder goed. Graag noem ons die volgende prestasies: • Citrusdal Junior Kampioen – Bosman de Villiers • 2023 Milnerton Junior Kampioen – Dylan Kayne • 2023 Boland-skole Individuele Kampioen – Dylan Kayne • 2023 Pearl Valley Junior Kampioen – Dylan Kayne • 2023 Langebaan Ope Kampioen – Dylan Kayne • 2023 Devonvale o. 15-kampioen – Ghery Rabie We are looking forward to the challenges of 2024. Our aim is to become a reckoned school in the golf circles of the country. TANDEM FIT ARBOR SURCULUS Willie Nel
Gholf 1e span Agter: Bosman de Villiers, Ghery Rabie Voor: Gerhard van der Merwe, Dylan Kayne, mnr W Nel, Jared Austin, Luan Bosman
Dylan Kayne is Pearl Valley se Junior Golf Kampioen vir 2023, 4 keer in ’n ry.
BOISHAAI 155 YEARS 99
Made with FlippingBook - Online Brochure Maker