Boishaaier 2023

Interschools

Paarl Interskole

2023 het weereens nie ’n tree teruggestaan vir enige van die vorige 105 Interskoles nie. Die jaarlikse Sop-en Sopie-aand saam met Hoër Meisieskool en Klein Boishaai se personeel het die amper twee weke se aksie ingelui. Die oudstudente het die stryd reeds twee weke voor die groot Saterdag begin met hul tradisionele binnenshuise krieket- en netbalkragmetings. Dit is gevolg deur die bekende Blouaand die Maandagaand wanneer die HJS-personeel saam met die Matie-oudleerders in Stellenbosch kuier. By Tuesday the Interschools programme was in full flight with Old Boys’ hockey that was won by Paarl Gimnasium (4-3) while the the young Old Boys’ game was won by Paarl Boys’ High (2-0). The Old Boy’s chess was also won by Paarl Boys’ High. On Wednesday our hockey boys and Old Boy’s rugby teams had their turn. All three our Old Boys’ teams won their games. Thursday was filled with chess; all four our teams won their games (first team winning 6,5-1,5). Our gholf boys also made a clean sweep with all three our teams winning their games (first team winning 5 -1) while the primary school played their rugby at Brug Street with the U13A team winning 45-3. Vrydagoggend is afgeskop met die Groot Brag in die skoolsaal waar pette aan al die A-spanne oorhandig is. Ons spreker was HJS se 1977 en ’98 skrumskakel, Ettienne Keyser. Die middag het al ons rugbyspanne kragte gemeet op Gimnasium se velde gevolg deur die tradisionele oudstudente Groot Brag in die stadsaal. Saterdagoggend was die manne van die eerste hokkiespan se beurt. Ons verloor ’n spannende wedstryd in beseringstyd met 1-2 terwyl die tweede span 2-2 gelykop speel. Die rugby by Faurestraat het weer voor ’n volgepakte stadion afgespeel. Ons o. 15A-span verloor 14 32, o. 16A’s wen 29-16, tweede span wen 17-15, en die eerste span veg moedig terug ná ’n agterstand van 20-0 om 20-17 te verloor. We again finished off 2023’s very busy Interschools schedule with the traditional “Krymekaar” in die school hall. A good time was had by all!

INTERSCHOOLS

144 BOISHAAI 155 YEARS

Made with FlippingBook - Online Brochure Maker