Boishaaier 2023

Atletiek

o. 19 Stephan Rossouw (2) Hamergooi

Naeem Jack

(2) 110 m-hekkies 13,55 s

(945)

(1) Aflos

41,45 s (935) (Wes-Kaap-span) (935) (Wes-Kaap-span) 41,45 s

43,50 m 38,74 m

Cody Adonis

(3) Hamergooi

Alexander vd Walt (3) Gewigstoot 14,30 m G. Wes-Kaap Hoërskoolatletiekkampioenskap (Dal Josafatstadion, 17-18 Maart 2023) HJS verower 12 medaljes: 5 goud, 2 silwer en 4 brons. Die volgende seuns behaal eerste, tweede of derde plekke: o. 14 Micah Africa (1) 300 m-hekkies40,35 s (764) (1) 100 m 11,38 s (818) (3) 200 m 23,65 s (762) Reinhardt v Heerden (2) Paalspring 2,90 m (166) o. 15 Ethan Venter (1) Diskus 57,20 m (925) o. 17 Andrew Rothman (1) Paalspring 4,20 m (665) Esa Niklaus (3) Spiesgooi 54,17 m (710) Matt Jordaan (2) 800 m 1:58,58 (723) Naeem Jack (1) 110 m-hekkies13,43 s (990) Brentlee Damon (3) 200 m 22,37 s (812) o. 19 Alexander vd Walt (3) Gewigstoot 15,04 m (815) H. SASA Nasionale Hoërskool atletiekkampioenskap (Germiston, 1-5 April 2023) Vier HJS-atlete het aan hierdie kampioenskap deelgeneem en baie goed gevaar. Drie van hulle verwerf medaljes: o. 17 Andrew Rothman (1) Paalspring 4,10 m (620)

Brentlee Damon

(1) Aflos

Baie dankie ook aan die volgende atlete wat die Wes-Kaap by hierdie kampioenskap verteenwoordig het: Brentlee Damon (o. 17) vir 200 m met ’n tyd van 22,1 s en Alexander van der Walt (o. 19) vir gewigstoot met ’n afstand van 15,53 m. I. ASA Nasionale Kampioenskap (Pietermaritzburg, 23-25 Maart 2023) Vier HJS-atlete het aan hierdie kompetisie deelgeneem. Twee van hulle verwerf medaljes: o. 18 Andrew Rothman (1) Paalspring 4,10 m (620) Naeem Jack (1) 110 m-hekkies 13,25 s (980) (nuwe SA rekord) Baie dankie ook aan die volgende atlete wat Boland by die ASA Nasionale Kampioenskap verteenwoordig: Brentlee Damon vir 200 m en Esa Niklaus vir spiesgooi. J. KAA Konfederasie van Afrika-atletiek se Junior Afrika-kampioenskap (Levy Mwanawasa-stadion, Zambië; 29 April – 3 Mei 2023) Twee van HJS se atlete het aan hierdie kampioenskap in Zambië deelgeneem. Hulle het puik presteer deur twee medaljes te verower: o. 18 Andrew Lee Rothman (2) Paalspring 4,20 m (665) Naeem Jack (1) 110 m-hekkies13,31 s (970) (kampioenrekord)

Atletiek (Wes-Kaap) Agter: Brentlee Damon, Ethan Venter, Alexander van der Walt, Lee Rothman, Matt Jordaan Voor: Mnr DC Giliomee, mnr D Swart (skoolhoof), Naeem Jack, mnr I Uys, mnr P van Zyl

BOISHAAI 155 YEARS 125

Made with FlippingBook - Online Brochure Maker