Boishaaier 2023

Atletiek

Neil Hansen Daniel Botha

(4) Gewigstoot

12,84 m (713)

Naeem Jack Ethan Venter

(1) 110 m hurdles 13,3 s

(976)

(3) 3 000 m

10:04,3

(706) (704)

(1) Discus throw 54,36 m (892)

Jameel de Jongh Lukas Coetzee

(1) 110 m-hekkies16,4 s

D. Prestige Atletiekbyeenkoms (Dal Josafatstadion, 14 Februarie 2023) Vanjaar was die tiende keer dat hierdie byeenkoms plaasgevind het. Die atlete van Hoër Jongenskool en Hoër Meisieskool in die Paarl het weer as ’n gekombineerde span deelgeneem en die byeenkoms vir die vierde agtereenvolgende jaar gewen. Die finale puntestand (soos n á die byeenkoms aangekondig) was soos volg: 1. HJS/HMS 890,50 (952) 2. Paarl Gimnasium 87250 (828) 3. PRG/Hoër Meisieskool Bloemhof 814 (734) • Leonardo van der Werf lewer pragvertonings deur in beide sy items (1 500 m en 3 000 m vir seuns onder 19) nuwe byeenkomsrekords op te stel. • Aiden Jacobs wen ’n trofee vir die beste prestasie van ’n senioratleet in ’n baanitem. • Ethan Venter wen ’n trofee vir die beste prestasie van ’n junioratleet in ’n velditem. • HJS/HMS wen as gesamentlike span die o. 14- en o. 19-ouderdomsgroepe. Die volgende atlete het 700 of meer punte op die ASA-tabel behaal: o. 14 Micah Africa (1) 100 m-hekkies14,57 s (783) (1) 300 m-hekkies41,54 s (700) Liam Philander (3) 100 m-hekkies14,99 s (748) Xavier Cleophas (2) 200 m 24,23 s (702) Le Roux Terblanche (1) 1 500 m 4:38,94 (706) HJS A-span (1) 4 x 100 m-aflos46,92 s (731) o. 15 Ethan Venter (1) Gewigstoot 16,62 m (910) (2) Diskusgooi 55,04 m (900) Steano Jantjies (2) 100 m-hekkies14,08 s (803) Ben de Villiers (3) 100 m-hekkies14,62 s (756) Ronan Macey (1) 3 000 m 10:17,78 (730) Christoff Prins (2) 3 000 m 10:21,91 (722) Connor de Vries (2) Hoogspring 1,75 m (700) Max Malan (3) Gewigstoot 13,74 m (780) (3) Hamergooi 32,47 m (739) Sebastian Hardman (5) Gewigstoot 13,07 m (748) Chris Nel (5) Hamergooi 29,42 m (702) HJS A-span (2) 4 x 100 m-aflos46,34 s (742) o. 17 Aiden Jacobs (1) 110 m-hekkies14,49 s (843) Na’eem Jack (1) 200 m 22,22 s (804) Esa Niklaus (2) Spiesgooi 60,14 m (803) Kealan Milton (3) Verspring 6,66 m (802) Brentlee Damon (2) 200 m 22,86 s (751) Ashwin Swarts (4) 400 m 52,92 s (743) Matt Jordaan (1) 800 m 1:57,98 (735) (1) 1 500 m 4:19,08 (768) Tristan Sassoli (6) 400 m 53,23 s (733) (2) 800 m 1:58,05 (733) Tristan Joubert (4) 400 m-hekkies57,72 s (725) David Kriel (6) Diskusgooi 41,30 m (743) Bernard du Toit (3) Hamergooi 40,98 m (764) Jon Dorman (4) Hamergooi 39,84 m (753) HJS A-span (1) 4 x 100 m-aflos 43,10 s (852) HJS B-span (4) 4 x 100 m-aflos 44,48 s (792)

(4) 3 000 m (702) Die ander rekords (minder as 700 ASA-punte) wat ook deur HJS atlete opgestel is, is die volgende: o. 14 Micah Africa (1) 300 m-hekkies 42,8 s (672) o. 19 Leonardo van der Werf (1) 800 m 2:00,4 (634) Aan die einde van die byeenkoms was twee Boishaaiers aan die ontvangkant van twee van die vier R500-kontantpryse wat deur Henties Sappe geborg is: • Ethan Venter (o. 15) vir die hoogste punt vir juniors in ’n velditem met sy afstand van 58,42 m in die diskusgooi (939 APE-punte) – ’n nuwe rekord. • Aiden Jacobs (o. 17) vir die hoogste punt vir seniors in ’n baanitem met sy tyd van 14,3 s in die 110 m-hekkies (862 APE-punte) – ook ’n nuwe rekord. HJS se atletiekkaptein vir 2023 neem die wisseltrofee in ontvangs namens al die atlete as wenners van die spankompetisie. C. PBHS Henties Invitation Athletics (Brug Street, 3 February 2023) This year marked the 50th time that the Invitation Athletics Meeting took place. Hungry to see good athletics, spectators, supporters and athletes packed the pavilion to capacity early in the afternoon. The athletes gave of their best and showed strong competitiveness in all the items. A total of 16 records were broken of which only one was in a boys item. The following PBHS athletes obtained 700 or more points on the APE tables : U14 Micah Africa (1) 100 m hurdles 14,7 s (772) Liam Philander (2) 100 m hurdles 15,0 s (747) U15 Ethan Venter (1) Discus throw 54,36 m (892) (1) Shot put 15,98 m (882) Max Malan (3) Shot put 14,02 m (793) Ben de Villiers (4) 100 m hurdles 14,7 s (750) Lijan Horne (4) Shot put 13,00 m (744) U17 Naeem Jack (1) 110 m hurdles 13,3 s (976) (new BHS and track record) (1) 200 m 22,6 s (772) (1) 100 m 11,1 s (761) Aiden Jacobs (2) 110 m hurdles 14,5 s (842) (3) 200 m 23,2 s (726) David Kriel (5) Shot put 13,24 m (746) (4) Discus throw 40,85 m (737) Brentlee Damon (2) 200 m 23,1 s (733) Christiaan Grundlingh (6) Shot put 12,88 m (729) Ashwin Swarts (3) 400 m 53,5 s (725) Hyden Samuels (1) 400 m hurdles 58,3 s (706) PBHS (1) 4 x 100 m relay44,5 s (791) U19 Stephan Rossouw (1) Hammer throw 42,60 m (826) Handré Groenewald (2) Hammer throw 41,44 m (815) Cody Adonis (3) Hammer throw 38,82 m (789) Ryan Swanepoel (1) 3 000 m 9:52,4 (729) Lukas Coetzee (2) 3 000 m 10:00,6 (713) Daniel Botha (3) 3 000 m 10:04,7 (706) PBHS (2) 4 x 100 m relay44,7 s (763) Both of the two R500 prizes (sponsored by Henties) awarded to boys for the best performance in a field and track item were scooped up by Boys’ High athletes. 10:06,8

BOISHAAI 155 YEARS 123

Made with FlippingBook - Online Brochure Maker