Boishaaier 2023

Atletiek

o. 19 Joshua van Niekerk (2) 400 m

Ope

(1) 4 x 400

3:34,53 nuwe rekord

52,56 s 1:59,17

(721) (687)

o. 14 o. 15 o. 17

(3) 4 x 100 (1) 4 x 100 (1) 4 x 100

45,7

(3) 800 m

44,81 43,72

D. HMS Uitnodigingsbyeenkoms 1 (Brugstraat, 19 Oktober 2022) HJS het Woensdag, 19 Oktober aan die HMS se uitnodigingsbyeenkoms by Buco Brugstraat deelgeneem. Dis ’n baie informele byeenkoms en word gebruik om atlete vir groter byeenkomste voor te berei. Daar het 57 van HJS se atlete deelgeneem. HJS wen 9 goue medaljes, 10 silwer medaljes en 11 brons medaljes. Die volgende atlete het meer as 750 punte op die APE-tabel behaal: o. 14 Max Malan (5) Gewigstoot 13,21 m (760) Ethan Venter (3) Diskus 43,35 m (831) (1) Gewigstoot 16,31 m (902) o. 15 Brentlee Damon (1) 100 m 11,27 s (764) (1) 300 m 36,27 s (759) Tristan Joubert (3) 100 m-hekkies14,25 s (788) David Kriel (1) Diskus 52,47 m (870) (2) Gewigstoot 14,28 m (805) Henko Reyneke (5) Diskus 45,04 m (778) Dylan Welcome (1) 100 m-hekkies14,12 s (800) o. 17 Alexander vd Walt (2) Gewigstoot 16,17 m (879) (2) Diskus 43,65 m (775) Tristan Sassoli (3) 1 000 m 02:42,10 (763) E. Kwagga Top-10 Byeenkoms (Hoërskool Outeniqua, 21 Oktober 2022) HJS het Vrydag 21 Oktober en Saterdag 22 Oktober aan die Kwagga Top-10 byeenkoms in George deelgeneem. Dit was ’n baie kompeterende byeenkoms en ons atlete het weereens puik presteer. HJS wen die Kwagga Top-10 se seunsafdeling met 8 517 punte. Die volgende atlete het meer as 800 punte op die APE-tabel behaal: o. 14 Ethan Venter (1) Diskus 51,20 m (866) (2) Gewigstoot 17,06 m (935) o. 15 Brentlee Damon (1) 200 m 22,60 s (807) David Kriel (1) Diskus 53,42 m (881) (3) Gewigstoot 15,06 m (841) Dylan Welcome (1) 100 m-hekkies13,82 s (828) o. 16 Aiden Jacobs (1) 110 m-hekkies14,43 s (901) o. 17 Alexander vd Walt (1) Gewigstoot 16,05 m (874) Neil Hansen (2) Gewigstoot 15,45 m (848) Leonardo vd Werf (3) 1 500 m 4:12,87 (801) F. HMS Aflosbyeenkoms (Brugstraat, 25 Oktober 2022) Paarl Gimnasium, Hoër Landbouskool Boland, La Rochelle Meisieskool en Hoër Meisieskool Paarl en telke laerskole het deelgeneem. Die byeenkoms het bestaan uit 4 x 100-, 4 x 400- en wisselaflosse. Daar was ongeveer nege wedlope vir seuns. HJS verwerf 4 derde plekke, 1 tweede plek en 6 eerste plekke.

Ope

(1) 600 x 400 x 200 x 200 3:07,82 (3) 600 x 400 x 200 x 200 03:17,28 (3) 100 x 200 x 300 x 400 02:11,6 (1) 100 x 200 x 300 x 400 02:09,16 (2) 100 x 200 x 300 x 400 02:01,9 (1) 800 x 200 x 200 x 400 03:45,74 (3) 800 x 200 x 200 x 400 03:55,93

o. 14 o. 15 o. 17

Ope

G. Hopefield Hoërskool Aflosbyeenkoms (Hopefield Sportterrein, 28 Oktober 2022) Dit was vir ons atlete ’n baie lekker ervaring om in ’n ontspanne omgewing deel te neem. Ander topskole wat deelgeneem het was Stellenberg en Tygerberg. Die byeenkoms het bestaan uit 4 x 100-, 4 x 400- en wisselaflosse.

Daar was ongeveer vyf wedlope vir ons seuns. HJS verwerf 3 tweede plekke en 2 eerste plekke. o. 14 (2) 4 x 100 47:62 o. 15 (1) 4 x 100

45:28 nuwe rekord

o. 16 o. 17

(2) 4 x 100 (1) 4 x 100 (2) 4 x 100

45:78

43:50 nuwe rekord

46:53 H. HMS Uitnodigingsbyeenkoms 2

(Buco Brugstraat, 1 November 2022) Dis ’n baie informele byeenkoms en word gebruik om atlete voor te berei vir groter byeenkomste. Die volgende atlete het meer as 700 punte op die APE-tabel behaal: o. 14 Connor de Vries (2) Hoogspring 1,70 m (700) o. 15 Jack Barnard (3) Hamergooi 33,17 m (747) Brentlee Damon (3) 100 m 11,39 s (746) Matt Jordaan (1) 600 m 1:29,19 (720) Bernard du Toit (4) Hamergooi 29,95 m (709) Esa Niklaus (2) Spiesgooi 54,65 m (707) Gerrard Smith (2) Hoogspring 1,75 m (705) o. 17 Stephan Rossouw (2) Hamergooi 50,28 m (846) Handré Groenewald (3) Hamergooi 48,66 m (832) Divan Fuller (1) Spiesgooi 61,41 m (822) Cody Adonis (6) Hamergooi 42,98 m (783) Daniel Dorfling (2) 100 m 11,13 s (744) (2) 150 m 16,76 s (728) Jon Dorman (8) Hamergooi 38,77 m (743) Kealan Milton (3) 150 m 16,80 s (728) Shane-Lee Simonse (3) 100 m 11,24 s (727) Ashwin Swarts (4) 100 m 11,27 s (727) Aiden Jacobs (5) 100 m 11,37 s (710) I. Dirkie Uys Top-10 Byeenkoms (Moorreesburg Sportterrein, 5 November 2022) Dit was ’n baie kompeterende byeenkoms en ons atlete het weereens puik presteer. Die beste 16 prestasies van elke skool is gebruik om die wenner te bepaal. HJS verwerf ’n tweede posisie met 12 966 punte. Outeniqua wen met 13 516 punte. Die volgende atlete het medaljes ontvang: o. 14 Ethan Venter (2) Gewigstoot 16,96 m (931) (2) Spiesgooi 42,60 (524)

BOISHAAI 155 YEARS 121

Made with FlippingBook - Online Brochure Maker