Boishaaier 2023

The Boys' High School Annual 2023

2023

155 YEARS/JAAR

THE PERFECT FIT FOR YOUR BUSINESS IBITS WIRELESS & FIBRE INTERNET SOLUTIONS ALSO AVAILABLE FOR HOME

Find out how to get connected on ibits.co.za Available in Paarl, Wellington and Surrounds

YEARS ibits internet

CALL TODAY

021 020 0200

wireless & bre internet

2023

HOËR JONGENSKOOL PAARL SE MISSIE As ’n sentrum van uitnemendheid is dit ons missie om ’n klimaat te skep waarin elke seun sy volle potensiaal op akademiese, kulturele en sportgebied kan verwesenlik. Daarbenewens wil ons getrou bly aan ons drie tradisies van goeie gedrag, goeie leerlingskap en goeie sportmanskap.

Tandem Fit Arbor Surculus

PAARL BOYS’ HIGH’S MISSION

As a centre of excellence it is our mission to create an environment in which every boy can reach his full potential in the academic, cultural and sporting sphere. We also want to remain loyal to our three traditions of good conduct, good scholarship and good sportsmanship.

BOISHAAI 155 YEARS 1

Contents / Inhoud

2023

Redaksie / Editorial Team _____________ 2 Boodskap van die Skoolhoof ____________ 4 Staff / Personeel ____________________ 6 LEIERS/LEADERS Uittreeboodskap – Hoofseun 2023 _ _____ 14 Intreeboodskap – Hoofseun 2024 _______ 18 Skoolprefekte _ ___________________ 19 RCL / VRL _ _____________________ 19 Gym Prefects _____________________ 19 Hostel Prefects ____________________ 20 Grade 1-12 _ _____________________ 28 MATRIEKS / MATRICS Matrieks & Personeel _ ______________ 29 Matric Class Photos _ _______________ 33 Class Photos _ ____________________ 42 3e, 4e, 5e Geslag ___________________ 56 Geeskomitee _ ____________________ 56 Noodhulp _______________________ 57 Boishaai TV ______________________ 57 Klankspan _______________________ 57 ACHIEVERS Prize-Giving _ ____________________ 63 CULTURE / KULTUUR VCSV __________________________ 67 Redenaars _______________________ 68 English Debating _ _________________ 69 Debat __________________________ 69 The Blueprint _ ___________________ 70 Nedbank Essay Competition _ _________ 71 Stellenbosch Jeugorkes ______________ 71 MTM Musical Theatre _______________ 71 Skilderklasse _____________________ 72

Mike Wang _ _____________________ 72 Rekeningkundeolimpiade _ ___________ 72 Wiskundeolimpiade _ _______________ 73 IT Expo _ _______________________ 74 MUSIEK / MUSIC Paarl-Vallei Eisteddfod _ _____________ 75 Film Society _ ____________________ 78 Cantare _________________________ 84 Interschools Band _ ________________ 84 Drumline _______________________ 85 Ballet __________________________ 86 Musiekprefekte _ __________________ 88 Musiekleerders _ __________________ 88 Suonare _ _______________________ 89 Blaasorkes _______________________ 89 STYLE EVENT ____________________ 90 Creative Writing/Kreatiewe Skryfstukke _ _ 92 SPORT Gholf _ _________________________ 99 Swimming & Water Polo _ ___________ 101 Krieket/Cricket _ _________________ 107 Skaak/Chess _ ___________________ 112 Athletics/Atletiek _________________ 120 Landloop _ _____________________ 130 Hockey/Hokkie _ _________________ 131 Rugby _________________________ 135 Tennis ________________________ 149 Muurbal/Squash _ ________________ 152 Tafeltennis _ ____________________ 154 Outside Sport/Buitesport _ __________ 155 Founders’ Day ___________________ 160 Bemarking/Marketing ______________ 162 OSU __________________________ 166

TEAM

Natali Varney-Schutte – EDITOR Elette de Wet – ASSISTANT EDITOR Madré Mostert – EDITORIAL SUPPORT Minette Visagie – PROOFING

Buiteblad foto’s: Natali Varney-Schutte Fotograwe: Digital Image Warehouse, Jacques Grobbelaar, EJ Langner, Deborah Redelinghuys, Poppie Terblanche, Natali Varney-Schutte, HJS-skoliere Grafiese ontwerp en versorging: Avant Garde SA (021) 863 3165 Drukkers: Tandym Print

2 BOISHAAI 155 YEARS

School song

HJS-skoollied word in 1913 deur A de V Esterhuyzen gekomponeer met slegs Engelse lirieke. In die 1941-jaarblad verskyn die Afrikaanse vertaling deur matriekleerling Mauritz Uys wat vandag nog onveranderd gesing word.

BOISHAAI 155 YEARS 3

Headmaster’s Message

MESSAGE Mnr D Swart (Skoolhoof)

Die jaarlikse midlentereëns bring sedert die ontstaan van die mensdom die belofte van groei, vernuwing en sommer ’n algemene opspring-en handeklapgevoel van nog ’n kans, ’n opnuut aanpak van dinge, en die voorreg om met die genade van onse hemelse Vader en met groot entoesiasme ’n nuwe lewensfase te betree. Dan dink ons met dankbaarheid terug aan nog ’n jaar met besondere hoogtepunte. Lees gerus die res van die dokument noukeurig vir die volle prentjie. Op grond van ons seuns se prestasie, word HJS vir die eerste keer uitgenooi om ’n span na die nasionale kompetisie van Schools Cycling South Africa te stuur. ’n Hoogtepunt in HJS se skaakgeskiedenis is bereik toe ons vanjaar die intredende HJS Skaakfees aangebied het. Ons is goed ondersteun deur spanne van oor

die hele land heen, aangesien 40 spanne deelgeneem het. HJS wen die Elite-afdeling van die toernooi. Ons eerste span het ook skoonskip gemaak teen ons groot kompetisievennote, te wete Paarl Gim, Grey Kollege en Paul Roos, deur hulle almal 6-0 te klop. Our first hockey team took second place at the Cape Town International Hockey Tournament, while our U14 team ended 6th in the country. Dit was ook die eerste keer dat beide die eerste en die tweede HJS-gholfspanne kwalifiseer vir die SA kampioenskap. Op atletiekgebied het Andrew Lee Rothman (o. 17) tydens die ASA nasionale kampioenskap ’n eerste plek in paalspring behaal; Naeem Jack (o. 17) stel ’n nuwe SA-rekord in die 110 m-hekkies op met ’n tyd van 13,25 sekondes. Albei van hulle is ook genooi om Suid-Afrika in die junior Afrika-kampioenskap van die Konfederasie van Afrika-atletiek te verteenwoordig. Hierbenewens het verskeie van ons seuns ook in verskillende spansportsoorte en buitesporte nasionale en provinsiale kleure verwerf.

4 BOISHAAI 155 YEARS

Boodskap van die Skoolhoof

Also, this publication constitutes a monument to the perseverance, hard work and passion that characterise Paarl Boys’ High School, and serves as a snapshot of the amazing adventure we’ve been on.

Die groot eer het Hugo Bruwer te beurt geval om gekies te word as Suid-Afrika se verteenwoordiger by die Pan-Afrika-wiskundeolimpiade in Kigali, Rwanda, asook by

Gemeenskapsdiens is verder ’n integrale deel van ons etos. Die projekte, inisiatiewe en uitreikpogings wat ons studente aanpak is ’n weerspieëling van hul verbintenis om die wêreld ’n beter plek te maak. Ons seuns is nie net akademies en op buitemuurse gebied suksesvol nie, maar ook sosiaal bewus en betrokke. Beste wense ook aan al ons seuns, met die matrieks op die

die Wêreldwiskundeolimpiade wat gedurende die vakansie in Chiba, Japan, plaasvind. Nie net het Hugo in die 2023 Old Mutual-wiskundeolimpiade ’n bronsmedalje verwerf wat hom onder die top-10 in die land plaas nie, maar hy het ook ’n silwer medalje in die IT- olimpiade verwerf. Op die gebied van redenaars het Rynard de Beer by die landwye Podiumpret-kompetisie en die Goue Tong kompetisie die eerste plek behaal en die vierde plek in die Radikale Redenaars-kompetisie. Ons filmvereniging het vyf kortfilms, wat die leerders in die Drama-departement vervaardig het, vir die Filmit kompetisie ingeskryf en nie minder nie as agt pryse losgeslaan. Mike Wang took second place in the MANSH Piano Competition as the only schoolgoing candidate who made the selection and the only South African in the final. He also won the countrywide Johann Vos Music Competition. Verder is ’n nuwe, volledige klere- en memorabiliawinkel by die Bois Shoppe geopen. Daarbenewens het die Beheerliggaam die ou Mentone-eiendom (voortaan bekend as Rozenfontein) namens die skool aangekoop, wat die getalledruk ten opsigte van skool- en koshuisaansoeke sal verlig. Leierskap en karakterontwikkeling bly fundamentele pilare van ons skool. Ons sê daarom ook geluk aan al ons seuns in dergelike posisies vir 2024. Die toekoms van ons samelewing rus op die skouers van hierdie jong manne; dit is bemoedigend om te sien hoe hulle gelei word om verantwoordelike, deernisvolle en beginselvaste leiers te wees.

voorpunt, met die aflê van hul finale eksamens. Dit is altyd ’n simboliese afsluiting van die jaar se aktiwiteite. Sukses hier is altyd ’n soete toevoeging tot enige jaarafsluiting! May the pages of this yearbook serve as a constant reminder to us of the strength that comes from education, solidarity and the unbreakable spirit that permeates these walls. Paarl Boys’ High School is more than simply a building; it is a place where destinies are forged and aspirations are realised. I appreciate your participation in this amazing experience. Truly, at Paarl Boys’ High School, holistic development and the cultivation of the gentlemanly and well-balanced character of our boys are valued highly. Also, this publication constitutes a monument to the perseverance, hard work and passion that characterise Paarl Boys’ High School, and serves as a snapshot of the amazing adventure we’ve been on. It records happy, triumphant and companionable moments that we will remember for years to come. Let us join in sincerely congratulating ms Natali Varney-Schutte and her team for its production. For this, I want to express my sincere gratitude to every member of the staff, parents and students at Paarl Boys’ High School. We have accomplished so much together, and we will keep inspiring and influencing the future. Laat ons dan ’n glasie klink op die waters wat verby is, en terselfdertyd met groot opgewondenheid uitsien na die groot avontuur van 2024!

BOISHAAI 155 YEARS 5

Staff

Personeel Agter: S Visagie, D Sadie, I Uys, S van Vuuren, J Obermeyer, F Cloete, G Earle, P van Zyl, PJ Vermeulen, C van Tonder, J de Beer, W Nel, W Baehnisch Derde ry: C Jansen van Rensburg, DC Giliomee, D Redelinghuys, S Erasmus, R McLachlan, M Smith, C van Aswegen, J Grobbelaar, R Kühn, G Geldenhuys, D Kotzé, C Grain Tweede ry: A Fourie, E de Wet, A Louw, S Droomer, N Varney-Schutte, W Ras-Pretorius, R Röhrs, M Carroll, M von Mollendorf, B Goldstone, N de Jongh, M Mostert, L Visser, L Rodrigues, R Rust Eerste ry: E Götze, R Janse van Rensburg, P Terblanche, K Bezuidenhout, T van Zyl, E Cronje, D Swart (skoolhoof), N de Vries, J Mostert, W Erwee, A Blom, J Nortje, P Sadie

Senior Team

GOVERNING BODY

Mr Kristian Bezuidenhout

Mr Arno Blom Mr Hennie Carstens

Mr Ettienne Cronje

Mr Nollies de Vries Mr Willem Erwee

School Governing Body Back: Mr E Cronje, Mr D Swart, Mr N de Vries, Mr A Fulton, Mr W Erwee, Mr E Vermeulen Front: Ms S Roberts, Mr L Andrag, Mr W Bourbon-Leftley, Mr L Schlebusch, Mr J Burger

Mr Derek Swart Ms Poppie Terblanche Mr Tertius van Zyl

6 BOISHAAI 155 YEARS

Personeel

Farewell

Welcome

Ms Jasmine Windvogel

Mr Arian Bester

Mr Corné van Aswegen

Mr DC Giliomee

Mr Sakkie Visagie

Mr Pieter van Huyssteen

Ms Madré Mostert

Mr Matt Smith

Ms Michele Carroll

Ms Leana Rodrigues

Mr Girt Geldenhuys

Mr Stefan van Vuuren

Mr Werner Baehnisch

Ms Vera Bestbier

Mr Stefan van Vuuren

Mr Werner Baehnisch

Mr Wiehan Strydom

Bemarking

Mnr W Erwee

Mnr J Grobbelaar Mnr W van de Merwe Mnr J van Niekerk Mnr PJ Vermeulen

Adminpersoneel Agter: Me Uschi Ruthard, mnr Shane Benade Middel: Mee Alison Turner, Mari Nel, Melanie Rheeder Voor: Me Jasmine Windvogel, Prins George Swart, me Ursula Windt

Assistente Mnr Francisco Salies, me Roshirle Goetham, me Angela Visser, mnr Ingvar van Rooyen

BOISHAAI 155 YEARS 7

Bois Shoppe Opening

Bois Shoppe

Mrs A Schoeman

BOIS SHOPPE OPENING

8 BOISHAAI 155 YEARS

Support Staff

PERSONEEL

Terrein personeel Agter: Stephen Salies, Abie Steyn, John Jonkers Voor: Marius Gertse, Buyile Shibile, Shaleen Oranje, Greg Jardine, Sarah Ontong, Jafta Tieras, Hermanus Pietersen

Brugstraat Personeel Row 1: J Gertse, D Francke Row 2: Marno Pietersen Row 3: Issouwaan Koopman,

Johan Swart, Dean Klutte

Koshuis personeel Row 1: Tesley Geduld, Ingrid Moses, Renciah

Petersen, Novellin Roberts Row 2: Beverley Jordaan, Speseline Salies, Roslin Moses, Maria Matthews Row 3: Katrina Erasmus, Duwayne Oakhuys Row 4: Rozelda September, Johann Fourie, Vincent Johnson Row 5: Lizelle Cupido, Noluvuyo Mgedezé, Recardo van den Heever Row 6: Eric Barnes, Jaco Opperman

BOISHAAI 155 YEARS 9

Personeel Jaareindfunksie

PERSONEEL JAAREINDFUNKSIE

10 BOISHAAI 155 YEARS

Personeel Jaareindfunksie

PERSONEEL JAAREINDFUNKSIE

BOISHAAI 155 YEARS 11

Personeel

PERSONEEL

12 BOISHAAI 155 YEARS

Staff

STAFF

BOISHAAI 155 YEARS 13

Uittreeboodskap – Hoofseun 2023

Heinrich Andrag

Heinrich Andrag

Geagte mnr Swart, Personeel, Ouers en my mede-Boishaaiers

eerste paar dae is die bande gebou wat enige iets sal kan oorkom en saam met ons graf toe sal gaan. Gou raak dit beter. Die parades in baadjies is niks teenoor die ekstase van ons eerste sing-songs nie. Ons eerste Prestige. Ons eerste rugbywedstryd op Brugstraat waar ons – paspoort in die sak, knopie op die das en met ’n glimlag wat nooit verdwyn nie – ons stemme verloor in die skare van ons 900 nuwe broers. Vir baie van ons is dit steeds die beste herinneringe van ons leeftyd. Ons eerste interskole:

Op ’n tipiese Paarlse somersdag in Januarie 2019 het ’n groep seuns met angstige gesiggies die eerste keer voet gesit op die terrein van ’n skool waarna hulle al hul hele lewe lank opkyk en waaroor hulle elke aand gedroom het as ’n laerskoolseun; ’n groep seuns wat nog slegs ’n idee gehad het van wat die skool aan die voet van Paarlberg regtig is. Maar ons het gou uitgevind.

die trane het gerol, maar nog nooit was ons trotser om die blou baadjie te kon dra nie. En voor ons weer sien, stap ons helde vir die laaste keer by hierdie saal se deure uit. Volgroeide mans na wie ons heel jaar opgekyk het, sukkel om die intense emosie te beheer en die sluise word oopgemaak. Nooit het ons gedink dat die dag sou kom waar ons in hulle skoene gaan wees en vir oulaas as ’n skolier van die Hoër Jongenskool Paarl die saal sal binnestap nie.

Prefekte se stemme wat om die skool weergalm, die ‘ladies’ op die berg, ’n slapelose nag en meneer Visagie se bekende “If it moves, you greet it”-gesegde het ons gou laat verstaan dat hierdie spesiale plek nie net ’n akademiese instansie is nie. Ons eerste paar dae het ons dalk afgeskrik, maar dis steeds daardie eerste paar dae wat ons vandag nog bymekaar hou. Gedurende daardie

Maar ons het gou uitgevind. Prefekte se stemme wat om die skool weergalm, die ‘ladies’ op die berg, ’n slapelose nag en meneer Visagie se bekende “If it moves, you greet it”-gesegde het ons gou laat verstaan dat hierdie spesiale plek nie net ’n akademiese instansie is nie.

14 BOISHAAI 155 YEARS

Message from the Headboy 2023

To the class of 2023: my last wish for every single one of you is that you will never forget where you came from and what forged you into the young man you are today. May you never forget the first time you wore the blue blazer or the last time we sang the school song with the first team.

Aan Roux en die klas van 2024: Ons gee nou die stokkie aan julle oor met die wete dat julle elke man wat al die voorreg gehad het om die gestreepte baadjie te dra, ongelooflik trots sal maak. Julle is ’n besonderse groep seuns wat ons reg deur die jaar ondersteun het in alles wat ons aangepak het. Baie mense gaan julle onderskat, maar ek het geen twyfel dat julle die skool volgende jaar tot nuwe hoogtes sal neem nie. Sterkte met alles en geniet elke oomblik; as jy jou oë uitvee, is alles weer verby. To the class of 2023: my last wish for every single one of you is that you will never forget where you came from and what forged you into the young man you are today. May you never forget the first time you wore the blue blazer or the last time we sang the school song with the first team. May we never forget the parades on the field or the sing songs in the hall. May we never forget our traditions and values, and may you never forget the face of a brother who carried you on his shoulders the past five years. Paarl Boys’ High has taught us everything we need to take the world by storm. Set out into the world and be the best in everything you do; chase everything you’ve ever dreamed of and become the greatest man your bloodline has ever seen. And when you feel lost, the comfort of a brother is only one phone call away.

I want to leave you with the following: you are allowed to grieve what was, while still having hope that, just because the beautiful parts of the past cannot be repeated or replaced, it does not mean you cannot have a beautiful future that will be meaningful and special in its own way. You might not bond with new people in the same way you did the past five years, but that friendship can still be beautiful. You might not see how anything

could ever compare to that one day, that brother or that one moment, but you can still find purpose in the present moment. Yes, the future will look different from the past, but perhaps that can be a beautiful thing. This is not the end: just when the caterpillar thought the world was over, it became a butterfly. In five years’ time the blue blazer will bring us together once more as we reunite to revisit the countless moments that became memories; memories that become treasures. Manne, ons vyf jaar het nou tot ’n einde gekom en elke liewe sekonde saam met julle was ’n absolute eer en voorreg gewees. En ek sal dit saam met niemand anders wou doen nie. The twig became a tree. Dankie.

BOISHAAI 155 YEARS 15

Top Achievers 2022

TOP ACHIEVERS

16 BOISHAAI 155 YEARS

Matric Results

MATRIC RESULTS

BOISHAAI 155 YEARS 17

Intreeboodskap – Hoofseun 2024

Geagte mnr Swart, mnr die Seremonie meester, Eregaste, Personeel, Ouers en my Broers in Blou

is more than just a school. This is our home, this is the place that we love so much we’d bleed and die for it. This is our lifestyle; this is who we are. This is where boys are turned into men, a stranger becomes a brother and a nobody grows into a legend. This one badge is what unites 900 brothers to face any giant standing in their way. Aan die klas van 2024: ’n spesiale geleentheid het oor ons pad gekom, ’n geleentheid om ’n skool met 155 jaar se tradisie en geskiedenis te kan lei na nog ’n jaar van moontlike sukses. Kom ons doen die klein goedjies wat Boishaai Boishaai maak met trots en passie reg sodat dit ons nalatenskap vir die toekoms sal wees. Laat ons elke dag opstaan met hoop in ons harte en met ’n missie om ’n positiewe verskil te maak. Laat ons lei met ons aksies sodat ons ander inspireer deur ons voorbeeld. Laat ons die lig wees wat 900 broers hulle koppe laat optel as dit moeilik gaan. Kom ons gaan trap diep spore; mag ons nooit die legendes wie se spore ons volg, vergeet nie. Matrics: how lucky are we to have this opportunity to lead the school we so love. I hope each one of you realises how blessed and fortunate we are to have this opportunity, and that we would treasure it and make the very best of every moment that is given to us. Boishaai, nog ’n jaar, nog ’n geleentheid om ons name langs die legendes van gister te skryf. Dis nou tyd om HJS se vlag hoër as ooit te laat wapper. Kom ons staan saam as ’n skool en bereik hoogtes soos nooit tevore. Kom ons tree elke dag met respek op teen oor mekaar. Kom ons gee ons alles in elke geleentheid wat ons kry, nie net vir die broer langs jou nie maar vir dié wat voor ons was en vir dié wat nog moet kom; mag die Boishaai-vlam binne ons nooit ophou brand nie. We are called to stand in that lonely place between the no-longer and the not-yet and intentionally make decisions that will bind, forget, move and create history. We are not called to be popular, we are not called to be safe, we are not called to follow. We are the ones called to take risks. We are the ones called to change attitudes, to risk displeasures. We are the ones called to gamble our lives – for a better Boishaai. Now and forever, almighty Boishaai. Tandem fit arbor surculus

Roux Meyer

Dit is ’n ongelooflike voorreg en eer om vanaand hier voor julle te staan. Ek wil net begin deur dankie te sê aan al my medeprefekte wat hulle vertroue in my plaas – ek sien uit om die jaar saam met julle te werk en te groei. Mamma en pappa: Dankie vir alles wat julle vir my doen; dankie dat julle nog altyd daar was vir my. Julle het vir my geleer om altyd die regte ding te doen en dat ek niks het sonder liefde in my hart nie. Dankie dat julle altyd in my glo en my motiveer om ’n beter mens en sportman te wees. Janco en Erwin: Julle is my rolmodelle; ek het van dag een af al opgekyk na julle en ek strewe elke dag om meer soos julle te wees. Dankie dat julle altyd alles vir my gun en altyd daar is vir my as ek julle nodig het. Dan aan elke ander broer hier vanaand wat al ’n impak op my lewe gemaak het: dit is julle wat my laat glimlag ná ’n moeilike dag. Dit is julle wat my trane afvee. Dit is julle wat my oorwinnings vier. Julle sal nooit die impak wat julle op my lewe het, verstaan nie. Ek is die Here innig dankbaar vir die mense in my lewe en dat Hy my hierdie geleentheid gegee het om die Hoër Jongenskool te kan lei. Ek gee al die glorie en die eer aan hom, want sonder hom is ek niks nie. Hoe vind ek die regte woorde om iets so spesiaals soos Boishaai te beskryf? Aan die voet van Paarlberg, by die swart hekke in, onder die eikebome, staan die Hoër Jongenskool vasgeanker in sy tradisies en waardes, ’n skool waar 900 broers saamtrek en saamstaan om meer as 155 jaar se tradisies en waardes te verdedig. Die trots en passie van 900 broers op Brugstraat se pawiljoen wat elke naweek hulle stemme hees sing vir hulle broers wat speel en hulle liedere deur Paarl laat eggo. Die gevoel om elke oggend op te staan en daardie beroemde blou baadjie aan te trek en te weet jy’s deel van iets baie groter as jyself is genoeg om enige seun hoendervleis te gee. Boishaai is known by many, but only a few are

lucky enough to call this beautiful institution their home. For many people this is just an ordinary school, but for me this

Roux Meyer

18 BOISHAAI 155 YEARS

Leiers

Skoolprefekte Agter : Alfie Holm, Van Heerden Pretorius, Marius Basson, Divan Fuller, Dylan Kayne Middel: Frans Willem van der Merwe, Scott Nel, Christiaan Bourbon-Leftley, Kyle de Villiers, HB Odendaal, Nicolas Oudtshoorn, Gerhardus Dixon, Jean-Claude Mars Voor: Cleto van Rooi, John van Niekerk, Adriaan de Villiers, Heinrich Andrag (hoofseun), me P Terblanche, Francois Rademeyer (onderhoofseun), James Roberts, Christian Burger, Juan Loots

12 leerders wat 2023 op die VRL dien Heinrich Andrag Van Heerden Pretorius Francois Rademeyer Roux Meyer Thando Wekeni Douw Wessels Henré du Plessis

Dieter du Toit Brent Goosen Max Malan De Wet Nel Trichardt van Tonder

RCL / VRL Agter: Henré du Plessis, Trichardt van Tonder, Max Malan, De Wet Nel Voor: Douw Wessels, Van Heerden Pretorius, Heinrich Andrag, me D Redelinghuys, Francois Rademeyer, Roux Meyer, Thandoluhle Wekeni

Gym prefects Back: Frans Willem van der Merwe, Julian Piper, John Dorman, Kyle de Villiers, Ilan Knoetze, Neels Louwrens, Keagan Smith Front: Stephan Rossouw, mr I van Rooyen (gym assistent), Henco Cloete, mr Ryno Rust (sports scientist), Neil Hansen, mr D Swart (headmaster), De-Ru Pretorius

BOISHAAI 155 YEARS 19

Hostel Prefects

Monte Bello-prefekte Agter: Josh van der Merwe, Stephan Rossouw, Gideon van der Westhuizen Voor: Mnr G Geldenhuys, mnr D Swart, Luke Swartz, mnr K Bezuidenhout, Francois Rademeyer, mnr I Uys, mnr P van Zyl

Bellevue-prefekte Agter: Hein-Willem Rabbets, Hein Wilken, Ilan Knoetze, Heinrich Andrag, Marno Pretorius, Christie Visser, Henko-Ben Odendaal, Juan Loots Voor: Mnr D Swart (skoolhoof), mnr J Nortjé, Christian Burger, mnr F Cloete, Frans Willem van der Merwe, mnr C van Tonder, mnr S van Vuuren

20 BOISHAAI 155 YEARS

Hostel Prefects

Imhoff-prefekte Agter: Bryan Burger, Nathan Müller, Henru du Plooy, Dewald Scheepers Middel: Mnr J Obermeyer, JD van der Merwe, De-Ru Pretorius, Christiaan Bourbon-Leftley, Henco Cloete, mnr PJ Vermeulen, Leonardo van der Werf, James Roberts, James Jacobs, mnr G Earle Voor: Mnr W Nel, mnr D Swart, John van Niekerk (onderhoofseun), Van Heerden Pretorius (hoofseun), mnr M Theron, Adriaan de Villiers (onderhoofseun), mnr N de Vries, mnr J Grobbelaar, mnr R Rust

Werda-prefekte Agter: Daniel Koegelenberg, Thomas van Heerden, Julian Piper, Zandré Grobler, Thandoluhle Wekeni Voor: Mnr D Swart (skoolhoof), mnr D Sadie, mnr A Blom, mnr R Janse van Rensburg, Jon Dorman

BOISHAAI 155 YEARS 21

Monte Bello

Monte Bello

22 BOISHAAI 155 YEARS

Bellevue

Bellevue

BOISHAAI 155 YEARS 23

Imhoff

Imhoff

24 BOISHAAI 155 YEARS

Werda

Werda

BOISHAAI 155 YEARS 25

Grade 11 Hostel Camp

GRADE 11 HOSTEL CAMP

26 BOISHAAI 155 YEARS

Hostel Life

HOSTEL LIFE

BOISHAAI 155 YEARS 27

Boishaai Graad 1-12

Boishaai Graad 1 - 12

Agter: Taariq Abrahams, Dayaan Moerat, James du Toit, Gino Marzocca

Middel : Darrion Jafta, Michael de Beer, Marnus van Rooyen, James Roberts, Tristan Didloff, André Prins, Douw Hanekom, Ryan Badenhorst, Rayyaan Ebrahim, Corné Knoetze Voor : Juan Smith, Adriaan de Villiers, Alfie Holm, Daniël Germishuys, Gerhardus Dixon, Christiaan Bourbon-Leftley, Markus Esterhuyse, Maklin Kämpf, Jody Sacks

28 BOISHAAI 155 YEARS

Matrieks & Personeel

Matrieks & Personeel

BOISHAAI 155 YEARS 29

Matric Farewell

30 BOISHAAI 155 YEARS

Matriekafskeid

BOISHAAI 155 YEARS 31

Matric Farewell

32 BOISHAAI 155 YEARS

Grade 12A

Taariq Abrahams

Jared Austin

Connor Batt

Jayden Cloete

Liam Coetzee

Kyle de Bruin

Jameel de Jongh

Tristan Didloff

Rayyaan Ebrahim Tariq Ernstzen

Jaydd Filander

Nathan Fobian

Ilyaas Gabru

Liam Hickman

Maklin Kämpf

Jandré Koekemoer

Pieter Adriaan Laubscher

Kyle Marais

Gino Marzocca

Pauniel Ogadi

Jody Sacks

Liyema Tiyo

Daniel van der Merwe

Taegan van der Mescht

Rudolph van Heerden

Cleto van Rooi

Ben von Weichardt

Daniel Warren

Slade Williams

Register teacher Mrs E de Wet

Graad

2023

BOISHAAI 155 YEARS 33

Graad 12B

Ryan Badenhorst

Hugo Bruwer

Jono Caudwell

James du Toit

Daniël Germishuys

Lood Goosen

Darrion Jafta

Francois Joubert

Jamie Kruis

Joshua Lodewyk

Frederik Mentz

Dayaan Moerat

Matthew Olivier

Daniël Oosthuizen Nicolas Oudtshoorn Faheem Pangarker

Julian Nel

Keanu Nortje

Sebastian Ross

Calum Shepherd

Luke Swartz

Jordan Uren

Caleb Paulse

Francois Rademeyer

Josh van der Merwe

Tristan van der Merwe

Leonardo van der Werf

Ruan van Willing

Luca van Zyl

Register teacher Mr J de Beer

Graad

2023

34 BOISHAAI 155 YEARS

Grade 12 C

Heinrich Andrag

Ethan Botha

Francis Briers

Christiaan Burger

Duncan Griffiths

Alfie Holm

Bernard Leicher

Tiaan Murray

De-Ru Pretorius

Van Heerden Pretorius

Jaco Snyman

Jan Tredoux

Hendro van Biljon

Frans van der Merwe

Alexander van der Walt

Gideon van der Westhuizen

Gerrit van Gaalen John van Niekerk

Hans Venter

Johann Visagie

Christi Visser

Wian Vorster

Hein Wilken

Registeronder wyser Mnr M Theron

Graad

2023

BOISHAAI 155 YEARS 35

Graad 12D

Xander Boonzaaier

Werner Botha

Christiaan Bourbon-Leftley

Charles Chordnum

Brendan Coetzee

Michael de Beer

Gideon Mocke

Adriaan de Villiers

Henru du Plooy

Markus Esterhuyse

Jacques Laubscher

Scott Nel

Storm Petersen

Marno Pretorius

Michael Pretorius

Stephan Rossouw Ingemar Scholtz

Juan Smith

Niklis Swart

Zachary Truter

Frans Willem van der Merwe

Marnus van Rooyen

Wilber van der Bank

JD van der Merwe

Graad

HJ van Zuydam Michael Versfeldt

Registeronder wyser Mev L Rodrigues

Registeronder wyser Mev V Bestbier

2023

36 BOISHAAI 155 YEARS

Grade 12E

Albert Rohrs

Jacques Basson

Kean Bosman

Luka Burger

Chris Steyn

Henco Cloete

Wiehan de Swardt

Gerhard Dixon

Daniel Dorfling

Neil Hansen

James Jacobs

Philip-Norman King

Ilan Knoetze

Lourens Kotze

Sybie Kotze

Neels Louwrens

Jean-Claude Mars

Henko-Ben Odendaal

Hein-Willem Rabbets

James Roberts

Dewald Scheepers

Gys Schleubusch

Dante Sutherland

Adrian Swarts

Grade

Wim Treurnicht

Jan Matthys van der Sandt

Hannes van Dyk Registeronderwyser Mnr W Nel

2023

BOISHAAI 155 YEARS 37

Graad 12F

Cody Adonis

Reinhard Barnard Deacon Booysen

Bryan Burger

De Wet Cronje

Kyle de Villiers

Van Dyk Engelbrecht

Handré Groenewald

Douw Hanekom

Shiobeon Hendriks

Corne Knoetze

Justin Kunz

Juan Loots

Liam Minords

Nathan Muller

Chris Nel

Andre Prins

Reinhardt Reyneke

Hein Sohnge

Joshua van Niekerk

Ryk van Reenen

Christie van Zyl

Liam Vermeulen Register Teacher Mr I Uys

Graad

2023

Matriekdag

MATRIEKDAG

BOISHAAI 155 YEARS 39

Matriek Uitstapdag

MATRIEK UITSTAPDAG

40 BOISHAAI 155 YEARS

Matriek Uitstapdag

MATRIEK UITSTAPDAG

BOISHAAI 155 YEARS 41

Classes

Grade 11A Back: Felix Beukes, Le-Roux Nel, Connor Nel, Sean McGrath, Mike Wang, Daniel Rorke, Jacques Faul 2nd row: Uzayr Abrahams, Jordon Fleischer, Devonn Woolward, Bertie Milner, Xander van Zyl, Theo Williams, Christian Mocké, Lakeem Scholtz 1st row : Reuben Oosthuizen, Carlin Page, Josh Freeborough, Thandoluhle Wekeni, Rocco Hill, Khälid Ernstzen, Christopher de la Hunt, Shane Davy, Keagan Geerlings, Reza Latief, Anothando Mpungutye Front : Gregory Hall, Kian Bocks, Scott Arendse, ms A Louw, Sameul Schaff, ms A Fourie, Ulrich Nienaber, Luke van Breda, Kyle Hess Absent: Giovanni de Candia, Michael du Plessis, Taye Johnson

Grade 11B Back: Lee Rothman, Nicholas Milner, Joshua le Roux, SimonScott Liddle, Michael Fulton, Caleb Raubenheimer, Rashied Khan 2nd row: Tristan Sassoli, Joshua Petersen, Reagan de Kock, Julian Piper, Levi Rechner, Matthew Weideman, Reuben van Loggerenberg, Thomas Derbyshire, Jayden Meintjes 1st row: Alexander Hart, Heewon Moon, Sébastien Trew, Tristan Vlok, Tom Siebert, Oscar Benvenuto, Joshua Meyer, Thomas Dunkley, George Perikleous, Ludwick Layman Front: Luke Samaai, Daniël van der Merwe, Teagon Adams, Jon Dorman, Mr C van Tonder, Liam Kenmuir, Daniel Koegelenberg,

Dean Benn, Josef Ross Absent: Christo Taljaard

42 BOISHAAI 155 YEARS

Klasse

Graad 11C Agter: Wium van Tonder, Daniël Groenewald, Francois du Toit, Philip van Zyl, Joshua Geldenhuys, Andreas Steyn 2e ry: Christiaan Wege, Dian van der Westhuizen, Jean Botha, JC Paul, Cornel Scholtz, Christiaan Joubert, Stephan Venter, Dana Theron 1e ry: Gysbert le Roux, Thomas van Heerden, Michael Albertze, Daniël Botha, Johan Wege, Zandré Grobler, Gideon Pienaar, Nicolaas Smit, Lukas Coetzee Voor: Jakobus Kruger, Ettienne van Biljon, Zander Basson, André van Zyl, mnr G Geldenhuys, Roux Meyer, Xander Kotzé, Joshua Hollenbach, Günter Ras

Graad 11D Agter: Keanu Bekker, Evan Kotzé, Tiaan du Plessis, Richard Schwarte, Christiaan Kleinhans, Tristan Bollmann 2e ry: Paul Pretorius, Viaan Mentoor, Rubin Dames, Jan Meyer-de Lange, Christiaan Coetzer, Chris Jordaan, Xandi Jacobs 1e ry: Armin van der Walt, Van Rensburg Brand, Hennie Rall, Arie Meiring, Gideon Retief, Tristan Fransman, Jakes Rheeder, Emile de Swardt, Reuben Olsen, David Keuler Voor: Emile van den Berg, Erno Biesenbach, Lyle Arendse, Kobus Geyser, mnr W Baehnisch, Douw Wessels, Minnaar Oosthuizen, Daniél Lombard, Marko Muller Afwesig: James Claassen, William Dickens, Milan van Wyk

BOISHAAI 155 YEARS 43

Classes

Graad 11E Agter: Lee-Roy van Wyk, Pietie Lubbe, Charl Bester, Christie Thirion, Dian Smal, Lian Fourie, Pieter Daniël Smit, James Brink Middel: Jody Jacobs, Liam Coetzee, William Loubser, Anko Gouws, Zian Naudé, Miron Kritzinger, Luan Bosman, Gerhard van der Merwe, Altus Basson, Tiaan Manefeldt, Kian Blomerus, Joshua-Jay Vermeulen Voor: Lee-Vano Cupido, Phillip Nel, Juan de Klerk, Ntsikayethu Duka, me L Visser, Ronaldo Windvogel, Ruan Portwig, Lean Smith, Ruben Kotzé Afwesig: Nicolas Dippenaar, Juan Marais

Graad 11F Agter: Michael Smit, Dylan Vorster, Arno la Cock, Liam Mack, Jacques Visser 2e ry : Matias Greeff, Graeme Festus, Henau Visser, Retief Hugo, Wynand Viljoen, Carlo Overbeek, Jan Louw Ludik, GeorgeWilson Smith 1e ry: Charl-Sias Möller, John-Henry Enslin, Mark Schwarte, Teo Botha, Johan Brandt, Jaro Jamneck, Stephen van Eyssen, Azhir Samuels, Damian Damons, Ashwin Swarts Voor: Asha Zeeman, Louis du Plessis, Kealan Milton, Aiden Jacobs, mnr G Earle, Coetzee Reynecke, Tertius de Bruyn, Moegamat Isaacs, Keagan Smith Afwesig: Danley Abrahams, Handré Fourie, Kyle Pretorius, Ruben van der Merwe, Gert van Renen

44 BOISHAAI 155 YEARS

Klasse

Grade 10A Back: Jayden Bester, Michael Semer, Matthys Laubscher, Avin Trytsman, Jack Barnard 2nd row: Finn Harris, Ryan Bouwer, Kyle Corbellari, Gershom Pieters, Tristan Martin, James Esterhuizen, Alessandro Tasso, Matthew Erasmus 1ste row: Uzair Kaprey, Jordan Jooste, Gerrard Smith, Daniel Fulton, Tom Vosloo, Luka Malan, Daniel Scholtz, Raely Makovere, Connor Hayes, Caleb Titus Front: Sebastian Ramsden, Matthew Hudson, Rayen Makovere, Murcal Francke, ms S Droomer, Ruan van der Merwe, Dylan Jordan, Warnich Frey, Philip Strauss Absent: William van Zyl, Jordan Bridger, Cole Moultrie

Grade 10B Back: Ross Kruis, Thomas Hickman, Naeem Jack, Christiaan de Bod, Timothy Salt 2nd row: Robert Mans, Brentlee Damon, Jamie Stemmet, Esa Niklaus, Willem Joubert, Timothy Kotzé, Keanu Adrian, Laureeq Davids 1st row: Joshua le Roux, Pierre Grobbelaar, AJ Fourie, Jared Bronkhorst, Joshua Woof, Nicholas Swanepoel, Luke Meder, Kyle Soobramoney, Ryan Swanepoel, Ethan Michael, Logan Boonzaaier Front: José Masipa, Keagan Lombard, Aaron Benson, Joel Martini, Mr C Grain, Oliver Sales, Jethro Deacon, Ashton-Cade Johnson, A-Jay Snyman Absent: Connor Bingham, Alex Sacks

BOISHAAI 155 YEARS 45

Classes

Graad 10C Agter: Samuel Cleary, Hans Viljoen, Jano Gildenhuys, Ethan Viljoen, Helgard Nolte,

2e ry: Christie Engelbrecht, Philip de Bruyn, Hugo Smit, Philip Malherbe, Dawie-Louw Breet, Ruan Moelich, Jan-Albert Botha 1e ry: Dewald Wentzel, David Kriel, Janro Oeschger, Pieter Engelbrecht, Daniël van der Westhuizen, Francois Bester, Mark Grindlay, Etienne Terblanche, Henré du Plessis Voor: Luan Bornman, Philip Venter, Daniël Nolte, Wilbur Nieuwoudt, mnr D Kotzé, Sean van Schalkwyk, Lourens van der Walt, Stephan Badenhorst, Reinhardt Mostert

Graad 10D Agter: Dawid Scholtz, John Krige, Julius Strydom, Floyd Fox, Henko Reyneke, Matthew Fisher, Dian Havenga

2e ry: Juan van der Merwe, Sebastian Joubert, Toit Malan, Tommy Muller, Francois Marais, Stefan Nel, Bjorn Berry, Matthew Morkel 1e ry: Daniël de Beer, JG Fouché, Jaco van Zyl, Ruan Smith, Adrian Scherman, Jannu Burger, Tiaan Liebenberg, Rossouw Cilliers, Adriaan du Plessis, Shane-Lee Simonse, Hyden Samuels Voor: Brent Goosen, Pieter Gildenhuys, Jyuval Smuts, Bernard du Toit, me M Mostert, Noam Smuts, D’venerio White, Malan Viljoen, Pierre Duvenage

46 BOISHAAI 155 YEARS

Klasse

Graad 10E Agter: Jacques van Rooijen, Matthew Cairncross, Bosman de Villiers, Ruan de Jager, Gavie Kok Middel: Albertus van Rensburg, Pieter Bergh, Juanro Hawley, Jan-Linde du Toit, Steph van der Merwe, Julian Weber, Kobus Wilken, Marno van der Merwe, Matthew Franklin, Keenan Rheeder Voor: Henrico Kirsten, Marco-Junior Cato, Deneel Kruger, Abelines Schoeman, mnr C van Aswegen, Leighton Carelse, Tyrees Petersen, Krige Kemp, Francois Joubert

Graad 10F Agter: Iwan Jordaan, Janu van der Linde, Tristan Joubert, Jandre Broodryk, Jayden Joubert, Owen Botha, Alwyn van Jaarsveld 2e ry: Francois van der Merwe, Christiaan Grundling, Gideon du Toit, Matthew Dreyer, Ruan Warries, Phillip le Riche, De Wet Kotze, Wege van Zyl, Tyresse Abrahams 1e ry: Latham Hendricks, Christian van Zuydam, Dylan Welcome, Armand Lombard, Ludwig Swart, Tristan Rodger, Christiaan Hattingh, AJ Mostert, Christiaan Jonck, Nizaam Cassiem Voor: Tristan Raaths, Aychen Raubenheimer, Dieter du Toit, Luan Stander, mnr S van Vuuren, Curtley Abrahams, Liam Matthee, Theuns Mocke, Tyrique Adonis

BOISHAAI 155 YEARS 47

Graad 10 Dinee

GRAAD 10 DINEE

48 BOISHAAI 155 YEARS

Boishaai Fun

BOISHAAI FUN

BOISHAAI 155 YEARS 49

Classes

Graad 9A Back: Joshua Botha, Ethan Venter, Joshua de Koker, Asher Dobrowsky, Gustav Verster, Gerhard Scheepers, Alex Dalpiaz 2nd row: Connor de Vries, Brent Kinver-Eastman, Hayden Cooper, Lyle Swartz, Cruzz Davey, Connor de Kock, Bates Winshaw, Lucas Julius 1st row: Tyler-Ross Twentyman-Jones, Joshua Matthysen, Qudo de Wet, Milani Tisana, Andrea Parrello, Elijah Woodhouse, Steano Jantjies, Riley de Vries, Dylan Botha, Dane du Plessis, Sam van Rooyen Front: Karl-Detlef Müggenburg, Aden Batt, Charl van der Merwe, Trichardt van Tonder, mrs M Carroll, Andrew Hart, Rio Solomons, Johann Richter, Benjamin van der Merwe

Grade 9B Back: Luke Bird, Ben Ellis, Iviwe Gcelu, Oliver Dewey, Adrian Faul, Levi Raubenheimer, Matthew Oelrich 2nd row: Tijmen Liedeman, Connor Daniels, Christiaan du Toit, Isham Moerat, Joshua van der Merwe, Jack Goosen, Ethan van Heerden, Sebastian Strauss, Jonathan Potgieter, Peter Botha, 1st row: Leam Smith, Adam Jacobs, Daniel Bristow, Tristan Oosthuizen, Luba Mjungu, Ronan Macey, Conor Oosthuizen, Keanu February, Rayhaan Allie, Jason Hayes Front: Liam Krasauskas, Gustav Olsen, Brody Dazel, Da-Niell Willemse, Mr M Smith, Bailey Tunney, Kyle Tippoo, Nicholas Dobie, Caywin Dennis

50 BOISHAAI 155 YEARS

Klasse

Graad 9C Agter: CJ Basson, Matt Gordon, Willem van Staden, Ben de Villiers, Chris Nel, Schalk van der Merwe, Sebastian Heyns, Nicolaas Bruwer, Andro Louw, Wian van de Vyver, Luka King Middel : Julian Bester, Naudé Collins, Charl Steenkamp, William Graham, Ghery Rabie, Conlinn Coetzee, Christoff Prins, Nicolaas Kruger, Dawid Oelofse, Lukas Heyns, André Smit Voor: Pieter Combrink, Krynauw Geldenhuys, Leo O’Grady, Jonathan Young, me D Redelinghuys, De Wet Nel, Rial de Wet, Roald Coetzee, Matthew Lamprecht Afwesig: Ruben Cilliers

Graad 9D Agter: Sebastian Hardman, Louis Marais, Nicolaas Coetzee, Wian la Cock, Ethan Vermeulen, Adriaan Bosman 2e ry: Tian Tolken, Jayden Williams, Günther von Finckenstein, Richard Cumpsty, Wian Delport, Roché Etsebeth, Matthew Parsons, Ed-Lee Koopman, Ullrich Drotschie 1e ry: Eduard Allemann, Liam Laubser, Thomas van Jaarsveld, Max-will Welsch, Jan-Daniël Pieters, Jeneall Davids, Adriaan van Wyk, Lodewyk Uys, Jevan Rautenbach Voor: Ruan Reynders, Werner Kotze, Vohn Heydenreich, Charl du Toit, me N de Jongh, Wilhelm Mostert, Reese Petersen, Neil Venter, Liam de Villiers Afwesig: Rynard de Beer, Enslin Malan, Luca Passerini

BOISHAAI 155 YEARS 51

Classes

Graad 9E Agter: Gr-Keith Williams, Johan Swanepoel, Jan-Louis Phillips, Jan-Pieter Avenant, Marnus Visagie, Burton Fourie, Sébastien Marais Middel : Bjorn Lategan, Dylan da Silva, Andrew Keyser, Jean Jacques de Villiers, Geoffrey Kotzé, Liam Potgieter, Jan-Paul Hattingh, Christiaan Griessel, Daniël Louw Voor: Nelius Swart, Jean Phillip de Villiers, Matthew Sitzer, Max Malan, me R Röhrs, Matt Jordaan, Juan Southey, Jayden Pekeur, Thomas van der Walt

Graad 9F Agter : Jamie Abrahams, Ruben de Jager, Bertus Versfeld, André Human, Kianu Laruffa, Ruan Muller, Alpheus van der Watt 2e ry: NW Robbertze, Martin de Bruyn, Jan-Paul du Toit, Christiaan van den Heever, Corné Marais, Wian van Zyl, Lefa Kgopa, Ethan Lowe, Christiaan Lubbe, Günther van Tonder 1e ry: Erwin Bam, Zian Kritzinger, Damian Williams, TG du Preez, Darren van Wyk, Janco Kalsen, Sergio Klaaste, Willie-Pieters du Plessis, Thomas Winterbach, Ethan Etson Voor: William Rall, Willem Mostert, Marcus Frieslaar, Chris-Tian Odendaal, mnr DC Giliomee, Regardt Venter, AJ MacLachlan, Zyen Damonse, Christopher Carstens

52 BOISHAAI 155 YEARS

Klasse

Grade 8A Back: Ra’ed Fredericks, Grant van der Merwe, Joshua Gossmann, Ethan Hugo, Theuns Louw, Samuel Cross, Aadam Mukaddam, Liam Germishuys 2nd row: Micah Africa, Craig Waddington, Neal Visser, Ben de Beer, Alexander Khumalo, Oscar Baehnisch, Liam Philander, Yaseen Dulvie, Matthew Esterhuizen 1st row: Matthew Shelly, Liam Carstens, Danté Davids, Francesco Tasso, Tyler Arendse, Luan Koekemoer, Luke Benson, Eugene Makovere, Naba Tshiwula, Nathan Mitchell Front: Liam Jaggi-Wight, Innocent Nyambiya, Connor October, Nicolas Rademeyer, Mr R Kühn, Jack Kiewitt, Jonathan Dunkley, Diego Zanato, Joshua Minnaar

Grade 8B Back: Ben Meyer, Kian Trytsman, Ronnie de Reuck, Izak Bergh, Cameron Johnstone 2nd row: Qasim Abrahams, Henry Chamberlain, Matteo Moller, Micah Mahoney, Luke van Tonder, Karson Cupido, Liam Erasmus, Daniel Meder, Liam Webster Louw, Reinhardt van Reenen 1st row: Josh Warwick, Connor Frater, Christian Lotz, Zakariya Sader, Jamie Kock, Adam Adonis, William Jones, Daniel Francke, John Pieters, Eli Conrad, Justin van Zyl, Zachary Govender Front: Rainier Terblanche, Zach de Kock, Luca Steenkamp, Arthur Sales, ms N Varney-Schutte, Latham Domoney, Jude Arendse, Matthew de Kock, Dominic Andrews Afwesig: Matthew Gee

BOISHAAI 155 YEARS 53

Classes

Graad 8C Agter: Ryan van der Merwe, Nathan Botha, Harrie van Vuuren, Bruwer Bornman, Janco Adriaanse, Ruben Bosman, Maxwell van der Walt, Daniël Meissenheimer, Janco Engela, Liam Smith, Alec Visser, Aiden Coetzee Middel: Matthias Loubser, Abriam Jacobs, Nicolaas Louw, Liam Heydenrych, Nielen du Plessis, Willem Nolte, Zak Oosthuizen, Jean Mostert, Thys Fourie, Andreas Geyser, Edward Schön Voor: Me-Jaun Smith, Ra-eez Isaacs, Le Roux Terblanche, Christopher Tait, me B Goldstone, Juan Roberts, Jacques van der Merwe, Ruben de Swardt, Ben Haarhoff

Graad 8D Agter: Derick Botha, Marco Röhrs, Lijan Horne, Zac Haasbroek, Cornel Geldenhuys 2e ry: Daniel Schoeman, Corné Crous, William Eaton, Alec Janse van Vuuren, Liam la Cock, Emeka Visagie, Daniel Reis, Werner Naudé, Dieter Naudé 1e ry: Skylar Driver, Ruan Fluks, Christiaan Meintjes, Joe Scholtz, Eric Koch, Daniel Mocke, Markus de Beer, Zayed Hufke, Laubscher van Loggenrenberg Voor: Rehan van der Merwe, Jano Bester, Harry Vermeulen, Wikus Visser, mnr D Sadie, Grant Marx, Carel van der Merwe, Robert Harris, Danny Bezuidenhout

54 BOISHAAI 155 YEARS

Klasse

Graad 8E Agter: Kéan van Zyl, Liam Olivier, Cheston Kapot, Stefan de Klerk, Peter Basson

2e ry: Jacques Hutton, George du Toir, Samuel Lang, MJ Strydom, Stephan Terblanche, Dries van Niekerk, Niel Joubert, JD van Wyk 1e ry: Alex Lategan, Neil Louw, Wian Bosch, Samuel de Villiers, Zandré Calitz, Louhan van Breda, Stephan Grundling, Ben Basson, Hanré Rein, Tiaan van der Merwe Voor: Jordan du Preez, Sebastian Mostert, Brian Edwards, Ruben Oosthuizen, mnr J Obermeyer, Kahl Paul, Christian Blom, Ewaldt Clift, Justin Marx

Graad 8F Agter: Henré Valentyn, Van Zyl Jonker, Bradley Boynton, De Villiers Herholdt, Roux Jordaan

2e ry: Wilhelm Jonck, Willie Jacobs, Benje Malherbe, Jan-Paul du Plessis, Peter Krige, Christo Muller, James Whyte, Jaco van Zyl 1e ry: Brannon Solomons, Mihan Herholdt, Eli Alexander, Gideon Visagie, Timmy November, JJ Otto, DC Swart, José Jacobs, Hans Fourie, Luca Preller Voor: Umair Abrahams, Dehan Gildenhuys, Yahyaa Martin, Heini Smit, mnr S Visagie, Frik de Waal, Xavier Cleophas, Mornegon Opperman, Zandré Jacobs Afwesig: Wilhelm van Zuydam

BOISHAAI 155 YEARS 55

3e, 4e, 5e Geslag & Geeskomitee

3e, 4e, 5e geslag Agter: Francis Briers, Wilbur Nieuwoudt, Francois Joubert, Jannu Burger, Daniel Fulton Voor: Stephen van Eyssen, Gideon van der Westhuizen, Francois Joubert, Luka Burger, Michael Fulton

Geeskomitee Agter: Charles Chordnum, Christian Burger, John van Niekerk, Reinhard Barnard Voor: JD van der Merwe, mnr J Nortjé, Hein-Willem Rabbets, me D Redelinghuys, Philip-Norman King

56 BOISHAAI 155 YEARS

First Aid, Boishaai TV & Klankspan

First Aid / Noodhulp 2023

In a world of ever-adapting, high-intensity and physically demanding sport, it is essential to have a team of learners who are ready to lend a helping hand in a time of need. We take considerable pride in our eight first aiders who sacrifice their weekends and sometimes even long hours after school to help in case of emergencies. Seven of our eight learners are currently at the highest qualification school level (First Aid Level 3). The boys take their jobs seriously. Christiaan Thirion is the leader of the team. Each week, once our home

fixtures are confirmed, Christiaan divides his team into pairs and allocates timeslots to make sure that we get the best quality first. He also respects the boys’ own sporting passions and their time to catch up on schoolwork. We are proud of our heroes who work tirelessly throughout the year without always receiving the thanks they deserve. We trust that they are learning and developing their skills to keep Paarl Boys’ High’s name high.

Matt Smith

Noodhulpspan Agter: Dawid Oelofse, Wian van de Vyver, Krynauw Geldenhuys, Diego Zanato Voor: Keagan Geerlings, Pieter Combrink, mnr M Smith, Christiaan Thirion, Pieter Engelbrecht

Klankspan

Philip de Bruyn

Robert Harris

John-Henry Enslin

Sebastian Joubert

Bernard Leicher

Malan Enslin

Boishaai TV Leeroy van Wyk, mnr W van de Merwe, Liam Webster Louw

Ruan Smith

Rynard de Beer

Mnr I Uys

BOISHAAI 155 YEARS 57

Boishaaifamilie

58 BOISHAAI 155 YEARS

Boishaailewe

BOISHAAILEWE

BOISHAAI 155 YEARS 59

Grade 8 Camp

GRADE 8 CAMP

60 BOISHAAI 155 YEARS

Graad 8 kamp

GRADE 8 CAMP

BOISHAAI 155 YEARS 61

ROAD ADVENTURE DIRT

www.radpaarl.co.za

Prysuitdeling

2e Janro Oeschger 1e Kobus Wilken

Die ZUYDAM KONSULT-prys, toegeken aan die beste kandidaat in graad 10-Rekeningkunde, word hierdie jaar toegeken aan: Krige Kemp CLASS PRIZES AWARDED FOR ACHIEVEMENT IN GRADE 11 10th Reuben van Loggerenberg 9th Daniël Groenewald 7th Lukas Coetzee; Daniël van der Merwe (joint 7th place) 6th Lakeem Scholtz 5th Joshua Petersen 4th Gysbert le Roux (Gysbert ontvang ook die PATRIOT-beker vir die beste prestasie in graad 11-Afrikaans Huistaal.) 3rd Wium van Tonder 2nd Felix Beukes 1st Thomas Dunkley (Thomas also receives the ZUYDAM KONSULT-prize and the BGR Chartered Accountants prize as the best candidate in Grade 11 Accounting. Meneer Billy Bester was vanaf 1966 tot 1990 ’n gerespekteerde Biologie- en Landbou-onderwyser aan die Hoër Jongenskool. Meneer Bester se sterk akademiese aanslag en algemene diens aan die skool maak hom een van die HJS se mees voortreflike onderwysers. Die BILLY BESTER-prys vir beste akademiese vordering in graad 11 gaan aan Xandi Jacobs .

2023

A. KLAS- EN VAKPRYSE KLASPRYSE TOEGEKEN VIR PRESTASIE IN GRAAD 8 10e Ben Meyer; Christo Muller (gesamentlik in die 10e posisie) 9e Danny Bezuidenhout

8e Kian Trytsman 7e Diego Zanato 6e Ethan Hugo 5e Derick Botha

3e Oscar Baehnisch 3e Bruwer Bornman 2e Le Roux Terblanche 1e Willem Nolte

CLASS PRIZES AWARDED FOR ACHIEVEMENT IN GRADE 9 10th Zian Kritzinger 9th CJ Basson

8th Andrew Hart 7th Charl du Toit 6th Charl Steenkamp 5th Christoff Prins 4th Schalk van der Merwe 3rd Andro Louw 2nd Roald Coetzee 1st Matthew Lamprecht

GRAAD 12-VAKPRYSE Heinrich Andrag

Afrikaans Huistaal (2e), Ingenieursgrafika en -ontwerp (1e)

Marius Basson Hugo Bruwer

Toerisme (2e)

Wiskunde (2e), Inligtingstegnologie (1e) Afrikaans Huistaal (1e), Engels Eerste Addisionele Taal (1e); Wiskunde (1e), Fisiese Wetenskappe (1e), Lewenswetenskappe (1e), Rekeningkunde (1e), Lewensoriëntering (1e)

Adriaan de Villiers

KLASPRYSE TOEGEKEN VIR PRESTASIE IN GRAAD 10 10e Luan Bornman 9e Henko Reyneke 8e Jan-Albert Botha 7e Dian Havenga 6e Oliver Sales 5e Nicholas Swanepoel 3e Helgard Nolte 3e Joel Martini

Gerhardus Dixon Nathan Fobian

Ingenieursgrafika en -ontwerp (2e) English Home Language (1st), History (1st)

BOISHAAI 155 YEARS 63

Made with FlippingBook - Online Brochure Maker