Boishaaier 2022

ku lt u ur / c u lt ur e

band, received accolades for performing the best in their respective categories at the gala event in our town hall. They are also busy with external examinations, and we already know of two pupils on the UNISA roll of honour for their practical exams. At our last culture dinner in 2019, I revealed that a windband tour was scheduled for 2020 – and little did I know then that the only tours we would be able to take in 2020, would be to our back yards. However, we are now ready to plan another tour for 2023 to the Southern Cape, something that I am very excited about.

Mu s i e k It was wonderful to be able to host concerts again, and we have presented no less than 5 top-class music events this year. The new music prefect system also works extremely well, and teaches our prefects valuable leadership skills and accountability. They also helped to prepare the venue for tonight, and will help to serve dinner in a little while. We had quite a few participants at the Paarl Valley eisteddfod, and seven of our boys, along with our wind

blaasorkes. Die fees vier die talent van blaasorkeste in die Wes-Kaap. Hul optrede het ’n staande ovasie van die gehoor in die Endler-saal ontvang. Die orkes groei van krag tot krag en ons sien uit na hul verdere ontwikkeling in die komende jare. O rk e s f e e s Ná twee jaar van uitstel kon HJS weer hul beroemde orkesfees aanbied, vanjaar met gasorkeste van Wynberg Boys’ High, Wynberg

Girls’ High, Hoër Meisieskool Paarl, ons eie oudstudenteorkes, en die gaskunstenaars Kaleisdoskoop. Dit was weer eens ’n uitstekende geleentheid met goeie kos en musiek. Die aand is afgesluit met twee massa items, St Thomas en Four South African Songs, wat onderskeidelik deur mnr Reghardt Kühn en mnr Peter Catzavelos gedirigeer is. Die orkes sien reikhalsend uit na 2023 se konsert waarvoor daar ’n paar interessante nuwe elemente beplan word.

S u onar e Suonare het ’n fantastiese jaar van groot optredes agter die rug, insluitend ons Cum Laude-optrede by die Paarl Vallei Eisteddfod waar ons ook die toekenning gekry het vir beste orkes in die ope klas. Die orkes is hierdie jaar ook genooi om deel te neem aan Stellenbosch Universiteit se Band Extravaganza, ’n uitnodigingsgeleentheid waar ons die verhoog deel met onder andere die universiteit se simfoniese

O RK E S / S u onar e Agter: Jandré Koekemoer, Mike Wang, Duncan Griffiths, Levi Rechner, Llewelyn van der Merwe, Daniel Groenewald, Lucien du Plessis, Bernard Leicher, Francois Bester, Hugo de Waal. Middel: Jethro Deacon, Oliver Sales, Matthew Lamprecht, Connor Bingham, Daniel Fulton, Caleb Paulse, Finn Harris, Benjamin von Weichardt, Wilbur Nieuwoudt, Charl Steenkamp. Voor: Me N Varney-Schutte, mnr F Salies, Bernard Weich, me B Goldstone, Philip Uys (orkesleier), mnr R Kühn (dirigent), Jean Burger (vise-leier), me M von Mollendorf, Justin de Villiers, mnr K Bezuidenhout, me M Conradie.

BO I SHAA I 1 5 4 Y E AR S

9 5

Made with FlippingBook Ebook Creator