Boishaaier 2022

ku lt u ur / c u lt ur e

Dr uml i n e Die drumline het hierdie jaar ’n baie goeie jaar ervaar! Dit was lekker dat die manne weer by sportgeleenthede kon optree aangesien hulle optredes laas jaar sonder enige gehoor moes geskied. Hulle het by verskeie formele funksies opgetree, onder andere die Prestige-atletiekbyeenkoms, die Piekniekkonsert, die Blue/Grey-aand en die HJS Orkesfees. La Rochelle en Hoër Meisieskool het die manne ook voor 4M vir ’n optrede gekry om die meisies reg in te stel vir hul groot dag. Hulle is natuurlik daarvoor verantwoordelik om by te dra tot die gees tydens groot rugby- en hokkiewedstryde van die eerstespan, onder andere teen Grey, Paul Roos en tydens Interskole en hierdie jaar het hulle weer eens hulle staal gewys. Vanjaar se Interskole was die eerste optrede sedert 2019 en daar was slegs een drumline-lid wat al vantevore by Interskole gespeel het. Daarom was dit belangrik om gevestigde tradisies in die groep te versterk, sodat dit behoue kon bly.

Druml i n e Agter: Joshua-Jay Vermeulen, Thomas Derbyshire, Jayden Bester, Jon Dorman, Daniel Warren, Rocco Hill, Gideon van der Westhuizen Voor: Adriaan de Villiers, Johmar Loubser, David Neethling, Donrique van Rooyen, me B Goldstone, Phillip Philander, Keeno Windvogel, Jéan Marquard-Sylvester, Nicolas Oudtshoorn

S ê r Agter: Matthew Franklin, Cleto van Rooi, Liam Krasauskas Voor: Chris Nel, Bernard Leicher, Daniël Germishuys, me M von Mollendorf, Duncan Griffiths, Hugo Smit, Nicolaas Kruger

BO I SHAA I 1 5 4 Y E AR S

9 3

Made with FlippingBook Ebook Creator