Boishaaier 2022

ku lt u ur / c u lt ur e

ku lt u u r

Toe Mnr SJ Malherbe in 1924 hoof word van die HJS, was een van sy groot wense dat die seuns meer op kultuurfront kan deelneem en kultuuraktiwiteite kan waardeer. Hy is aangehaal waar hy sê: “Ons glo aan die skone kunste – musiek, voordrag, ens. – as opvoedingsmiddel en doel, veral by ‘n jongenskool. Dit is nou bykans ‘n honderd jaar later, en ons is steeds trots om te kan sê “Boishaai bied balans”, te danke aan die visie van Mnr Malherbe en ander soos hy. HJS se kultuurdepartement gaan van krag tot krag, met

meer deelname, meer prestasies, en so ‘n ongelooflike vol program dat ons letterlik nie meer by alles kan uitkom nie. Covid het ons geslaan, maar 2022 was ons terugslaan, opstaan, groot gaan jaar. En soos altyd het die manne ons trots gemaak om deel te wees van HJS se kultuurdepartement. To give a complete overview of everything that happened on the culture front would keep us busy for a very long time – so I just want to highlight a few key moments that stood out in the different disciplines that we offer.

Die volgende deelnemers is na die PVE Gala-aand genooi waar hulle aangewys is as beste in hul onderskeie katergorieë: Caleb Paulse Beste Saksofoon Levi Rechner Klarinet Connor Bingham Saksofoon Charl Steenkamp Saksofoon Daniel Fulton Klarinet Suonare (Boys Wind Band) Beste Ope Orkes Finn Harris Beste Trompet Nico Smit Beste Voordragprogram

Mu s i e k l e e rd e r s ( e i s t e dd f od ) Agter: Bernard Leicher, Duncan Griffiths, Hugo Smit, Daniël Groenewald, Jean Burger, Philip de Bruyn, Jandré Koekemoer, Ben von Weichardt, Andro Louw Middel: Roald Coetzee, Charl Steenkamp, Matthew Lamprecht, Lyle Swartz, Matthew Franklin, Hugo de Waal, Charl Keet, Daniel Fulton, Connor Bingham, Finn Harris, Christoff Prins, Wilbur Nieuwoudt Voor: Levi Rechner, mnr R Kühn, Llewelyn van der Merwe, me M von Mollendorf, Caleb Paulse, me B Goldstone, Philip Uys, mnr I Visser, Justin de Villiers

ACHIEVEMENT 90% and higher

AWARD

CERTIFICATE Stickers

CUM LAUDE

GOLD Cum Laude

85%–89% 80%–84% 75%–79% 70%–74% 60%–69%

GOLD +

HIGHEST DISTINCTION

GOLD

SILVER +

DISTINCTION

SILVER

HONOURABLE MENTION

MAROON / BRONZE

BO I SHAA I 1 5 4 Y E AR S

8 5

Made with FlippingBook Ebook Creator