Boishaaier 2022

ku lt u ur / c u lt u r e

W i s kund e o l i mp i ad e s 2 0 2 2 The year 2022 saw the introduction of a new Best-of-Boishaai competition. In the run-up to the annual Old Mutual Maths Olympiad, the boys competed to see who could get the most correct answers every day, with the top scorer each day winning himself some Krispy-Crème dougnuts. Op Donderdag 10 Maart het 125 leerders aan die Old Mutual Wiskundeolimpiade deelgeneem. Dis ’n geleentheid om nie net blootstelling te kry aan ander tipe wiskundedenke as wat gewoonlik in die klas benodig word nie, maar ook om hulself met die beste in die land te meet. Die toppresteerders in die eerste ronde was:

J UN I O R A F D E L I NG ( G RAAD 8 - 9 ) Benjamin van der Merwe (gr 8) Andrew Hart (gr 8) Andro Louw (gr 8) Janro Oeschger (gr 9) Ruan van der Merwe (gr 9) S E N I O R A F D E L I NG ( G RAAD 1 0 - 1 2 ) Mike Wang (gr 10) Declan Smith (gr 12) Hugo Bruwer (gr 11) Nicolas Oudtshoorn (gr 11) Geo Groenewald (gr 12) Philip Uys (gr 12) Thomas Dunkley (gr 10)

Hugo Bruwer

Drie-en-sestig van ons seuns het deurgedring na die tweede ronde van die kompetisie, waar Hugo Bruwer (gr 11) en Mike Wang (gr 10) onder die top-100 in hulle onderskeie afdelings geëindig het en deurgedring het na die derde ronde. Op grond van hulle prestasie in die derde ronde van die kompetisie is beide Hugo en Mike na die South African Mathematics Foundation se olimpiadekamp in Desember 2022 by die Universiteit van Stellenbosch genooi. Slegs 40 leerders vanuit die hele land word genooi. Hugo and Mike also both took part in all three rounds of the UCT Maths competition. Hugo received a Gold prize.

Mike Wang

g e e s kom i t e e

Jomar von Ludwig, Kian Kern, Jean-Pierre Hämmig, Kai Marsberg, Simon van Niekerk, Rian Leibold, Andreas Joubert

8 0 BO I SHAA I 1 5 4 Y E AR S

Made with FlippingBook Ebook Creator