Boishaaier 2022

ku lt u ur / c u lt ur e

S K I L D E RK L A S S E

Die afgelope jaar het mnr S Visagie weer ná skool skilderklasse vir leerders aangebied. Omdat daar met materiaal van kunstenaarskwaliteit gewerk word, is daar vanuit die staanspoor skilderye van hoogstaande gehalte gelewer.

Ons het ook dié jaar vir die eerste keer die geleentheid gehad om ’n uitstalling te hou wat saam met die Orkesfees se spogfunksie in die skoolsaal plaasgevind het. Hier is sommige van die trotse kunstenaars met van hulle werke:

Luka Malan

Raely Makovere

Daniël Germishuys

BO I SHAA I 1 5 4 Y E AR S

7 9

DESIGN DESIGN SIGN DESIGN DESIGN N DESIGN N DESIG

Made with FlippingBook Ebook Creator