Boishaaier 2022

l o S t memb e r S

Johannes Barnard

J OHANN E S BARNARD Johannes Barnard was ‘n statige man wat diep spore oor baie jare in die onderwys getrap het. Tiperend van Johannes was sy skerp humorsin, goeie mensekennis en wye vakkennis. Ons dink met deernis aan hom en sy reuse bydrae tot die Hoër Jongenskool Paarl.

l o S t memb e r S

Van Reenen Olivier

BO I SHAA I 1 5 4 Y E AR S

1 6 7

Made with FlippingBook Ebook Creator