Boishaaier 2022

o S U

Die 2022-jaar is gekenmerk deur ’n oplewing in belangstelling en entoesiasme onder die Boishaai-gemeenskap ná die beëindiging van die staat van nasionale inperking. Dit is verder aangemoedig deur die wonderlike prestasies wat die skool op allerlei terreine bereik het. Hier wil ons graag vir mnr Derek Swart en al sy personeellede gelukwens met die wyse waarop hulle te werk gegaan het om hierdie resultate te bereik.

Die Oudstudente-unie het ook na twee jaar se beperkte aktiwiteite weer ’n besige jaar beleef. Sommige van die hoogtepunte sluit in die voortdurende groei in lidmaatskap, deelname aan sportaktiwiteite, suksesvolle funksies en spesiale projekte. The current committee was re-elected for their second term during our Annual General Meeting held in March. I would like to thank Kobus Uys, P éru du Toit, Uys van Heerden, Marius Heroldt, Divan Kleynhans and Thaamir Moerat for their unselfish service towards our Alma Mater. After an absence of two years, there was much anticipation and excitement for the annual Interschools. The Interschools week started with the Blue Monday function in Stellenbosch and the Blue Evening in Paarl. These two functions set the tone for the rest of the activities that followed. Die oudstudenterugby en -hokkie is die Woensdagaand by Gimnasium se velde beslis. Dit was ’n wonderlike geleentheid vir beide skole en die atmosfeer was elektries. Die aantal toeskouers wat die wedstryde bygewoon het, was ongekend. Dit is geen wonder dat die oudstudente-Interskole as die tweede grootste Interskole in die w ê reld beskou word nie. Die Interskole-gholf is die Donderdag aangebied en was weer eens ’n reusesukses. Die Oracle 4-bal van Hennie Warnich en Kruger Theron het met hul oorwinning vir die soveelste jaar die Saterdag se hoof-rugbywedstryd se uitslag korrek voorspel. The Big Brag, with Mr Richard Visagie as MC and John Dobson as guest speaker, was once again a highlight of the week. It was great to welcome all the reunion groups, supporters and sponsors to the event and celebrate this wonderful tradition. We were excited to launch the plans for the Old Boys clubhouse at Brug Street during the Big Brag. We are looking forward to making this a reality in 2023. The Father and Son function was once again a special occasion. During this function, matriculants are welcomed to the Old Boys’ Union and receive their official Old Boys’ tie. We are grateful that 97% of the class of 2022 joined the Old Boys Union. We haven’t seen such a high joining rate in the last couple of years. A

huge thank you to the class of 2002 who sponsored the event and all the other Old Boys who sponsored ties. Ons kon ook vanjaar weer begin om ons Tandems aan die gang te kry met suksesvolle funksies en die kies van nuwe komitees. Ons beplan om dit in die volgende jaar verder uit te brei. Die samewerking met die Paarl Boys’ High Foundation Trust word voortgesit en ons ondersteun hulle in die verskeie projekte wat geïdentifiseer is om langtermynbefondsing daar te stel. Ons moes weer eens afskeid neem van oudstudente, familielede en vriende in die Boishaai-gemeenskap. Ons innige simpatie aan die wat geliefdes verloor het gedurende die jaar. Die Oudstudente-unie kantoor kan nie voortbestaan sonder Esmé du Toit, Bea Struwig en Tina du Toit nie. Baie dankie vir julle harde werk en positiewe energie. Julle bly die hartklop van die Oudstudente-unie! Lastly, thank you to everyone who supported the Old Boys’ Union and the Boishaai family during the year. Without your support we can’t ensure a Boishaai for the future generations. The Committee is looking forward to 2023 and whatever challenges it might bring. Highly honoured, glorious and blessed! Arno Nel (Chairman)

1 6 6 BO I SHAA I 1 5 4 Y E AR S

Made with FlippingBook Ebook Creator