Boishaaier 2022

bu i t e s p o r t

i ndo o r c r i c k e t

und e r wat e r ho c k e y

South African U18 Indoor Cricket: Rodian Eksteen, JJ van der Zandt, Ethan Hendricks, Juanrico Vorster

Rynard de Beer

Michael Fulton

Tussen 31 Desember en 16 Januarie het Heinrich Andrag, James Jacobs, Wim Treurnicht, John van Niekerk, Emile van Niekerk en Frans van der Merwe aan die Kalahari Vasbyt deelgeneem wat aangebied is deur oom Andries Erwee. Dit is ’n kursus wat voortdurend jou deursettingsvermoë, leiereienskappe, samewerking in ’n groep, samewerking onder druk, geestelike lewe en algemene kennis toets en ontwikkel. Die Vasbyt het begin in Victoria Falls waar almal ’n brugsprong ( bungee jump ) moes doen. Ons toer toe deur Botswana tot in die Sentraal-Kalahari, waar ons die

Ka l ahar i - va s by t John van Niekerk, Wim Treurnicht, James Jacobs, Heinrich Andrag, Emile van Niekerk, Frans Daniel van der Merwe roetemars van 47 km voltooi het. Ons het elke aand in die veld gekamp en in die wildernis gebly. Deur die dag kon ons op ons eie die area waarin ons gebly het gaan verken. Die Vasbyt is ’n ongelooflike geleentheid van persoonlike groei vir jong mans wat ’n verskil in die wêreld wil maak. Almal het die Vasbyt met meriete geslaag en almal het as meer volwasse en beter jong mans op alle terreine daaruit gekom.

S o c c e r

H e ng e l

vo o r t r e kk e r S

William Cumpsty

JG Fouch

S a gYmna S t i c S ( S a c o l o u r S )

Le Roux van Wyk

Frans van der Merwe

Tristan Vlok

BO I SHAA I 1 5 4 Y E AR S

1 5 7

Made with FlippingBook Ebook Creator