Boishaaier 2022

t e nn i s

Op 14 en 15 Oktober het ons eerste tennisspan aan die Boland Landbou tennisfees deelgeneem. Ons eerste wedstryd in die groepfase het ons teen Paul Roos gespeel. Op grond van die toernooi se puntestelsel eindig ons 18 elk, maar ons wen sewe wedstryde en Paul Roos wen vyf. Daarna klop ons Charlie Hofmeyr 12 – 0 en Hugenote 12 – 0. Op dag twee speel ons teen Nico Malan en klop hulle 12 – 0. Ons gaan deur na die semi finaal en klop Paul roos se uitnodiging span 8 – 1 in wedstryde. Ons kom weer teen Paul Roost e staan in die finaal. Met ons 2 wedstryde teen 1 voor begin dit reen en ons deel die trofee met Paul Roos. Verskeie seuns het deelgeneem aan TSA asook UTR-toernooie: • Dawid Scholtz wen die Winelands Grand Prix vir seuns o. 16. • Dawid wen ook Eden Grand Prix seuns o. 16. • Jaco Snyman het die TWT UTR

toernooi in Stellenbosch gewen. • Toit Malan het derde gekom in die WP o. 16-Masters. • JC Paul eindig derde by die KZN Super 8 in Durban. • Marno vd Merwe het saam met Dawid Scholtz die dubbels gewen by WP Mini-toernooi. • Jan-Albert Botha wen die Cape Town Mini Series TSA tennistoernooi, seuns o. 16, Gold Section Singles 22-24 April. • Frans Willem vd Merwe wen die dubbels by die WP Mini 2. • Toit Malan wen die WP Mini 2 vir seuns o. 16. • Jaco Snyman eindig tweede by die Goue afdeling vir Mans. • JC Paul het by die Nelson Mandela Bay Growthpoint Toernooi 6de plek behaal vir seuns onder 16 en wen die WP Mini 1 Toernooi vir seuns o. 16.

s a s cho o l s

Ulrich Nienaber

verloor teen Paul Roos se A-span en eindig tweede. Hulle gaan deur na die volgende ronde. Ons B-span klop Gim se A-span, Stellenbosch se A-span. En verloor teen Paul Roos se A-span. Hulle verloor teen ons A-span en ook net-net teen Paul Roos se B-span en eindig vierde. Ons C-span wen Stellenbosch se A-span, verloor teen ons A-span en verloor teen Paul Roos se B-span. Hulle eindig derde in hulle groep.

T e nn i s o . 1 9B Johan Wege, John van Niekerk, mnr A Blom, Frans Daniel van der Merwe, Helgard Alberts, Christiaan Wege

T e nn i s o . 1 9 C Agter: Liam Coetzee, Nicolaas Smit, Hugo van Zyl, Lethin Abrahams Voor: Jacobus Smit, Helgard Alberts, me M Roux, Dana Theron, Lombard Conradie

T e nn i s o . 1 9D Agter: Nicolaas Smit, Andreas Steyn, Daniël Nolte Voor: Lethin Abrahams, Lombard Conradie, me A Fourie, Jacobus Smit, Hendré du Plessis

1 4 8 BO I SHAA I 1 5 4 Y E AR S

Made with FlippingBook Ebook Creator