Boishaaier 2022

t e nn i s

Town (WP) te speel. o. 19A Ulrich Nienaber o. 15A Toit Malan, Dawid Scholtz, Reinhardt Mostert o. 15B Marno vd Merwe Van 16 tot 20 Februarie het ’n Boishaai-uitnodigingspan aan die Tjaart Vorster-toernooi in Cradock deelgeneem. Die span was Marno vd Merwe. Reinhardt Mostert. John van Niekerk. Frans Daniel vd Merwe. Tommy Muller. Ruben Cilliers en Jan Albert Botha. Hulle speel meestal teen ander skole se eerstespanne. In die groepfase klop hulle Marlow 20 – 7, Curro Durbanville 20 – 7 en Framesby 24 – 3. In die kwarteindronde speel ons weer teen Curro Durbanville en wen 14 – 4. In die semifinaal klop ons Outeniqua 13 – 8. In ’n baie taai finaal verloor ons 11 – 13 teen Pearson. Baie geluk aan ons seuns met ’n uitstekende Toernooi. Ons is ook baie trots op ons drie seuns wat nominasies ontvang het vir die Tjaart Vorster-trofee (aan speler wat uitstaan vir sy sportmansgees): Frans Daniel vd Merwe, Reinhardt Mostert en Tommy Muller. Ons eerste tennisspan het 17-19 Februarie deelgeneem aan die Gerrie Berner-toernooi, aangebied deur Paul Roos Gimnasium. Dis stellig een van die topskoletoernooie in Suid Afrika. Ons span het bestaan uit Frans Willem vd Merwe, Jaco Snyman, Ulrich Nienaber, Dawid Scholtz, Toit Malan, JC Paul en Emile vd Berg. In die groep fase klop ons Outeniqua 7 – 0, Stellenbosch 7 – 0, Clifton (Durban) 7 – 0, Grey Bloem 4 – 3 en St Stithian’s 6 – 1. In die semifinaal klop ons Waterkloof 4 – 0. Die manne gaan vir die heel eerste keer deur na die

tweede finaal, maar val ongelukkig vas teen Paul Roos 1 – 4. Baie geluk aan ons span met die uitstekende uitslae. Ons is veral trots op ons oorwinning oor Grey Bloem wat sekerlik die laaste paar jaar as een van die twee toptennisskole in Suid-Afrika beskou is. Van 3 tot 5 Maart het ’n HJS tennisspan wat bestaan het uit o. 16-spelers1 het aan die CR vd Merwe-tennistoernooi by Curro Durbanville deelgeneem. Die toernooi is eintlik vir eerste spanne. Ons span wat bestaan uit Dawid Scholtz, Toit Malan, JC Paul, Emile vd Berg en Marno vd Merwe vaar soos volg: Op dag 1 klop ons Hugenote 16 – 0 en Stellenbosch 16 – 0. Op dag 2 klop ons Stellenberg 16 – 0 en Paarl Gim 10 – 4. In die finaal speel ons teen Curro Durbanville en klop hulle 9 – 3. Nasionale verteenwoordiging: • Na afloop van die Interprovinsiale Toernooi in Pretoria is Ulrich Nienaber gekies vir die SA Skoletennisspan. Baie geluk Ulrich met die uitstekende prestasie. Sondag 24 Julie het ons met drie o. 16-tennisspanne aan die BNP Paribas Rising Stars-toernooi deelgeneem. A-span: Dawid Scholtz, JC Paul, Ulrich Nienaber, Toit Malan B-span: Reinhardt Mostert, Marno vd Merwe, Tommy Muller, Jan-Albert Botha C-span: Dian Havenga, Johan Wege, Christiaan Wege, Dana Theron Ons A-span klop ons C span, Paul Roos se B-span, Stellenbosch se B-span en ook ons B-span; ons

T e nn i s Dit was weer ’n baie suksesvolle jaar vir tennis by HJS. Tydens die ligatennis neem tien spanne van HJS deel en vaar uitstekend. Ons wen meer as 90% van alle wedstryde. Ons o. 15A- en o. 15B-span blink uit deur onoorwonne te eindig in die liga. HJS-tennisspelers maak skoonskip tydens Interskole met uitstekende uitslae vir al die spanne wat kon speel:

o. 15D wen 6 – 0 o. 15C wen 6 – 0 o. 15C wen 6 – 0 o. 15A wen 4 – 2 o. 19C wen 5 – 1 o. 19B wen 5 – 1 o. 19A wen 9 – 0

Tydens die Drakenstein-tennisproewe in Januarie haal die volgende seuns die spanne: Seuns o. 19 : Ulrich Nienaber (1ste), Liam Coetzee (2de), Frans Daniel vd Merwe (4de), Jacobus Smit (7de) en Lombard Conradie (8ste). Seuns o. 15: Die proewe word nie voltooi nie, maar Tommy Muller, Timothy Kotz é , Jan-Albert Botha, Martin de Bruyn, Nelius Swart en Johann Richter is almal onder die top-8. Op 11 en 12 Februarie het ons sonder die o. 15A-span aan die Boland Landbou o. 15-toernooi deelgeneem. Ons span klop Menlopark, Boland Landbou, Hugenote, Stellenbosch en Pearson, en val net-net vas in die finaal teen Paul Roos. Ons eindig in ’n baie goeie tweede plek. Die volgende seuns is na afloop van Cavaliers-(Boland)tennisproewe gekies om 20 Februarie teen Cape

T e nn i s 1 S t e s pan Agter: Reinhardt Mostert, Toit Malan, Ulrich Nienaber, Dawid Scholtz, Marno van der Merwe Voor: JC Paul, me L Visser, Frans Willem van der Merwe, mnr N Koch (afrigter), Jaco Snyman

BO I SHAA I 1 5 4 Y E AR S

1 4 7

Made with FlippingBook Ebook Creator