Boishaaier 2022

r u g by

s a a s cho o l s

Jameel de Jongh

Divan Fuller

Juan Smal

Bradley Stanfliet

S ewe s r u g by Hierdie formaat het direk ná die 15-manformaat afgeskop en oudergewoonte gesorg vir lekker opwinding. Die seuns met goeie voete en groot spoed het geleenthede gekry om hul vaardighede ten toon te stel. Met ’n span in vier verskillende ouderdomme het HJS vanjaar vir die eerste keer sedert die HJS-sewes se ontstaan in 2017 ’n tweede o. 17-span op die veld gestuur. Die o. 14’s het by Brackenfell deelgeneem en in die finaal verloor. Die o. 15’s is saam die o. 17B-span Bredasdorp toe en het daar ook in die finaal verloor. Hierdie span het toe in die semifinaal ondanks ’n goeie poging teen Gim se o. 17A-span verloor. Die o. 16’s het by Durbanville Hoërskool ook in die oudergewoonte afgevlieg Oos Kaap toe om hul voorbereidings by die Nico Malan-toernooi in Humansdorp te voltooi voor die groot Marius Schoeman-toernooi by Paarl Gimnasium. Boishaai se span moes ongelukkig in die finaal die knie buig teen ’n goeie St Andrew’s-span. By die Marius Schoeman toernooi, wat oor twee dae plaasgevind het, het die o. 15’s met uitstekende spel deurgedring tot die finaal waar hulle teen Paul Roos te staan gekom het. Boishaai het ongelukkig 19 – 14 verloor. So ook die o. 17’s, wat in die semifinaal teen Gim vasgeval het om toe teen Affies uit te speel vir derde en vierde plek. ’n Uitstekende vertoning het gesorg vir ’n oorwinning van 24 – 7. semifinaal verloor. Die o. 17A-span het

S e v e ns Front: Mr D Sadie (ass. Coach), Scott Nel (captain), Mr R Rust (coach), Mr S Erasmus (manager), JD van der Merwe Middle: Jameel de Jongh, Tristan Fransman, Juan Loots, Vian Mentoor, Shane-Lee Simonse Back: Keegan Smith, Chris Nel, Aiden Jacobs, Brian Burger, Daniël van der Merwe

wp c rav e nwe e k

Jameel de Jongh

Shah-Jehaan de Jongh Matthew Fick

Ben Heydenrych

Jean-Claude Mars

Bradley Stanfliet

Thurlon Williams

BO I SHAA I 1 5 4 Y E AR S

1 3 7

Made with FlippingBook Ebook Creator