Boishaaier 2022

Bo od s ka p van d i e s ko o l ho o f

to substitute, at least partially, those subjects forced upon us and which have very little bearing on the future we are sending our boys into, with learning experiences more suited to this end. Vir die wyle eers weer terug na 2022: Lees gerus hierdie publikasie noukeurig deur vir die prestasies waarna die voorafgaande verwys. Gun my egter ook die geleentheid om my persoonlike hoogtepunte uit te lig as voorbeeld van hoe ons seuns met oorgawe die onbekende stormgeloop en oorwin het. Daarmee wil ek natuurlik nie s ê dat die ander nie ook vir my belangrik is nie, maar hierdie voorbeelde is my topvyf, bloot omdat dit van ons seuns verwag het om diep te delf, terug te veg en nooit tou op te gooi nie, wat ook al die “kenners” in die omgewing se praatjies daaroor was. Die eerste is natuurlik ons matrieks se leierskap onder leiding van hoofleiers Ernst Kirsten en Erwin Meyer, die prefekte en die res van die matrieks. In ’n kort gesprek na afloop van uitstapdag het ek en Ernst saamgestem dat hierdie groepie maar min kans gegee is; op die ou end het hulle hul eiesoortige stempel afgedruk op die HJS-matrieks se eeu oue kerntaak, naamlik die handhawing van die skool se kultuur van gedissiplineerde en gebalanseerde lewenswandel. Tweedens, die heel-seisoen-beleërde o. 16A’s teen Paul Roos Gimnasium: rustyd 0 – 21 agter; die eindtelling? ’n Oorwinning van 22 – 21. Praat van ’n grootse terugvegpoging!

Vervolgens, ons eerste hokkiespan: eers teen Grey: sommer gou 0 – 2 agter; net n á die gelykmaker sommer weer 2 – 4 agter. En toe, die terugvegpoging, om sake gelyk te trek: 4 – 4. En die Interskole? Die manne, die hele seisoen reeds afgeskryf, sit hulself teë in seker een van die senutergendste wedstryde van 2022, waar ons sommer gou 0 – 1 agterloop. Alles dui op ’n rekordoorwinning deur die opponente. Weer eens: Daar is dalk iets soos baie moeilik, maar niks soos … En skielik loop die HJS 2 – 1 voor! Slegs in die doodsnikke, met die tyd reeds verstreke, kon die teenstanders die gelykmaker aanteken (amper soos hul rugbyspan in 2010 – d ít nog met ’n vorentoe-aangee op die koop toe, vir dié wat so kla oor vanjaar se Interskole-hoofwedstryd). Gepraat daarvan … natuurlik, die eerste rugbyspan se wedstryd teen die Paul Roos Gimnasium. Met net 14 man vir 80% van die wedstryd het almal gereken dit gaan maar ’n antiklimaks wees waarop hierdie trotse en tradisionele kragmeting afstuur, met eenrigtingverkeer ten gunste van die tuisspan. Toe die eindfluitjie egter amper ’n uur na die afstuurblaps blaas, het die telling, en ja, selfs die flou verskoning van die tersaaklike skeidsregtersvereniging, vervaag teen hierdie skouspel van Boishaai -veggees, durf en deursettingsvermoë. And finally, of course, not to be forgotten, all our boys who have to fight a daily battle against extremely

difficult circumstances, much of which the result of Covid-19, without anybody being any the wiser – the battle on broken homes, poverty (with some having the Back-a-Boishaaier project as their sole source of meals) and exposure to all kinds of negative things. Still, these boys turn up at school every day, neatly dressed, goal orientated and with a big smile on their faces. This, while some boys have everything they need and still persist in externalising themselves through very negative actions. And now, to lift a glass to the truly heroic deeds of 2022 by all members of the Boys’ High family. This is what it was, plain and simple. I lift my glass to the unsung heroes, the teachers and other staff member and also to what lies in store for us in 2023. Some troubled souls might say that this is hardly the time for it. We have a terrible time behind us, they might say, and we should rather steel ourselves for what lies ahead. But recall what I said to the matrics on their last day: Perspective is everything . And if we lose or sense for the positive, the funny, the heart warming, the praiseworthy and the celebratory – that will constitute the truly terrifying times. My wish, therefore, is that you and yours enjoy a truly happy festive season, and, above all, enjoy the passage of time!

Tandem Fit Arbor Surculus Derek Swart (Headmaster)

BO I SHAA I 1 5 4 Y E AR S

1 3

Made with FlippingBook Ebook Creator