Boishaaier 2022
at h l e t i c s
E E R S T E H E L F T E / F I R S T HA L F
o. 19 Elton Lombaard Divan Fuller Tiaan du Preez Jo Himmelstützer Jacques Rossouw Leonardo van der Werf
A .
HMS - U I T NOD I G I NG S BY E E NKOMS T E (Brugstraat, 19 Oktober en 2 November 2021)
(1) Diskus (3) Spiesgooi (1) 1 500 m (6) Gewigstoot (5) Gewigstoot (8) Diskusgooi (2) Hoogspring
55,89 m 58,64 m 4:18,48 15,20 m 15,33 m 47,49 m 1,85 m
(928) (780) (771) (823) (829) (825) (720)
A . I N T E RHU I S - AT L E T I E K (Buco Brugstraat, Donderdag 20 en Vrydag 21 Februarie 2022) Na ’n tydperk van byna twee jaar waar sportdeelname onder streng inperkingsmaatreëls kon geskied, kon HJS se atlete vanjaar vryelik en voluit aan die Interhuis-atletiek deelneem. Daar was selfs ’n redelike getal toeskouers wat die atlete aangemoedig het. Die goeie gees op die pawiljoen, sterk kompeterende deelname en goeie prestasies (ten spyte van veral Vrydag se versengende hitte) is tekenend van hoe uitgehonger die seuns is om te kompeteer en aan sport deel te neem. Soos in die uitslae verderaan genoem, is daar VIER nuwe rekords opgestel. Sommer vroeg tydens die byeenkoms het Villieria (’n daghuis) se atlete hul stem dik gemaak deur voor te loop op die puntetotaal. Imhoff se atlete het egter geleidelik die punte opgestapel en verbygeskuif op die puntetotaal, maar hulle kon nooit op hul louere rus nie, want Villieria het heeltyd in hul nekke geblaas. Die finale puntestand was soos volg: 1. Imhoff 517 2. Villieria 497 3. Bellevue 352 4. Monte Bello 326 5. Berlyn 181 6. Zeederberg 138 Die volgende atlete het 700 of meer ASA-punte behaal: o. 14 Ethan Venter (BV) (1) Diskusgooi 48,50 m (833) (nuwe Interhuis-rekord) (1) Gewigstoot 13,76 m (787) o. 15 David Kriel (V) (1) Diskusgooi 44,97 m (777) (1) Gewigstoot 13,57 m (772) Esa Niklaus (V) (1) Spiesgooi 56,55 m (737) Hoër Meisieskool Paarl het op Dinsdag 19 Oktober en Dinsdag 2 November twee afsonderlike uitnodigingsbyeenkomste aangebied. Dit was lekker gemaklike byeenkomste sonder enige spanuitslae. Slegs individuele prestasies vir elke atleet is in ag geneem. Die volgende HJS-seuns verwerf 700 punte of meer op die APE-tabel: o. 14 David Kriel (3) Diskus 42,49 m (754) Juan van der Merwe (2) Diskus 43,58 m (769) Dylan Welcome (2) 100 m-hekkies 15,09 s (740) Brentlee Damon (2) 100 m 11,30 s (786) (1) Hoogspring 1,69 m (700) o. 15 Evan Kotzé (3) Gewigstoot 13,88 m (787) Aiden Jacobs (1) 100 m-hekkies 13,88 s (822) Jon Dorman (2) Hamergooi 40,78 m (829) Evan Kotzé (3) Hamergooi 35,84 m (778) Milan van Wyk (1) Hoogspring 1,80 m (760) o. 17 Christopher Hendriks (2) 100 m 11,28 s (730) Divan Fuller (1) Spiesgooi 61,65 m (826) Leonardo vd Werf (1) 1 000 m 2:40,00 (794) (1) 2 000 m 6:12,50 (741) Jo Himmelstützer (3) Gewigstoot 16,52 m (894) (3) Diskus 50,79 m (867) Shane Adams (2) 2 000 m 6:15,34 (732) Jacques Rossouw (1) Hoogspring 1,85 m (725) hooffokusbyeenkoms van die vierde kwartaal. Daar was baie skole betrokke en elke skool het 15 atlete ingeskryf. Ons het hierdie byeenkoms in die doodsnikke gewen. Die volgende seuns het meer as 700 punte verdien op die APE-tabel: o. 15 Kealan Milton (4) 100 m 11,76 s (726) Tristan Sassoli (1) 1 500 m 4:29,46 (740) Aiden Jacobs (2) 100 m-hekkies 14,01 s (834) Evan Kotzé (2) Gewigstoot 14,36 s (809) Lee-Vano Cupido (6) 100 m-hekkies 14,04 s (831) Juan van der Merwe (8) Diskus 41,36 m (732) B . TW I Z Z A - BY E E NKOMS (Groenpuntstadion, 23 Oktober 2021) Die Twizza-byeenkoms by die Groenpuntstadion was ons
HJS behaal die 1ste posisie vir die seunsafdeling met 15 221 punte, Fairmont eindig tweede met 15 015 punte en Hoër Landbouskool Oakdale derde met 14 940 punte.
C .
HMS - A F L O S BY E E NKOMS (Brugstraat, 26 Oktober 2021)
Op Dinsdag 26 Oktober het HMS Paarl die aflosbyeenkoms aangebied. Paarl Gimnasium, Paul Roos Gimnasium, Hoër Landbouskool Boland, La Rochelle Meisieskool, Bloemhof Meisieskool en Hoër Meisieskool Paarl het deelgeneem. Die byeenkoms het bestaan het 4 x 100 m-, 4 x 400 m- en wisselaflosse. Daar was ongeveer elf wedlope vir seuns. HJS verwerf vyf 1ste posisies en ses 2de posisies. Die plattelandse Dirkie Uys Top 10 was vir ons weer eens ’n geleentheid om met 50 van ons atlete teen ander skole mee te ding. Dit was ’n informele byeenkoms en alhoewel dit ’n Top 10-byeenkoms was, was daar aan die einde geen finale uitslag nie. Die volgende seuns het 1ste, 2de en 3de plekke verwerf en meer as 700 punte verdien op die APE-tabel: o.14 Juan van der Merwe (1) Gewigstoot 14,20 m (807) David Kriel (2) Gewigstoot 13,12 m (756) (1) Diskusgooi 48,10 m (828) o.15 Aiden Jacobs (1) 100 m-hekkies 13,44 s (867) o.16 Divan Fuller (2) Spiesgooi 54,10 m (730) (1) Gewigstoot 14,48 m (809) Handré Groenewald (3) Hamergooi 42,76 m (783) Stefan Rossouw (1) Hamergooi 45,78 m (810) o.17 Jacques Rossouw (1) 110mH 15,97 s (721) Elton Lombaard (3) Diskusgooi 53,33 m (897) Jo Himmelstützer (2) Gewigstoot 16,13 m (878) D . D I RK I E U YS T O P 1 0 (Moorreesburg, 29 Oktober 2021)
TWE E D E H E L F T E / S E C OND HA L F
(nuwe Interhuis-rekord) (1) 100 m (finaal) (1) 100 m-hekkies (uitdun) (1) 100 m-hekkies (finaal)
Dylan Welcome (MB)
11,50 s 15,10 s 15,30 s
(729) (718) (703)
Juan van der Merwe (V) (2) Gewigstoot
12,61 m (725) 41,10 m (725) 30,91 m (721)
(2) Diskusgooi (1) Hamergooi
Tristan Joubert (I) o. 16 Aiden Jacobs (I) JC Paul (I) Julian Nel (Z) Evan Kotzé (BV) Lee-Vano Cupido (V) Ashwin Swarts (Z) o. 17 Divan Fuller (BV)
(1) 100 m-hekkies (uitdun)
15,10 s
(718)
(1) 110 m-hekkies (uitdun) (nuwe Interhuis-rekord) (1) 110 m-hekkies (uitdun)
14,30 s 16,40 s 11,40 s 16,60 s 16,70 s 54,80 s
(915) (731) (728) (717) (710) (702)
(1) 100 m (1) Gewigstoot
12,60 m (720)
(1) 110 m-hekkies (finaal) (2) 110 m-hekkies (uitdun)
(1) 400 m
(1) Spiesgooi
63,58 m (854) 14,27 m (795) 39,88 m (723) 36,60 m (721) 15,12 m (834) 38,87 m (709) 46,66 m (815) 44,57 m (797) 44,04 m (792) 9:38,00 s (783) 4:21,40 s (754) 13,86 m (776) 38,23 m (737) 53,70 s (719)
(nuwe Interhuis-rekord) (2) Gewigstoot (1) Diskusgooi (5) Hamergooi (1) Gewigstoot (2) Diskusgooi (1) Hamergooi (2) Hamergooi (3) Hamergooi
Neil Hansen (I)
Handré Groenewald (Z) Stephan Rossouw (MB) Cody Adonis (B) Leonardo van der Werf (I)
(1) 3 000 m (1) 1 500 m (1) 400 m
Alexander van der Walt (V) (3) Gewigstoot
Jon Dorman (MB)
(4) Hamergooi
1 2 4 BO I SHAA I 1 5 4 Y E AR S
Made with FlippingBook Ebook Creator