Boishaaier 2022

ch e s s

Ethan also participated in Western

Wium van Tonder het die o. 18- Kaapse Wynland span by die Wes-Kaapse Plattelandbeker in Caledon op bord 2 verteenwoordig. Wium het al sy vier wedstryde gewen wat hom die beste bord 2-prys te wen sowel as om sy span na oorwinning te dra. Hy verwerf dus sy Kaapse

Province Closed Tournament and finished second. He was selected to represent Western Province at the South Africa Junior Chess Championships (SAJCC) during December. Kobus Geyser

Wynland-kleure. Wium het ook aan die gesogte Moja Ope in Kimberley deelgeneem. Hy het uitstekend gevaar en ’n gesamentlike derde plek in sy afdeling behaal. Wium het ook die voorreg gehad om tyd te spandeer saam met Nigel Short, die wenner van die Grandmaster Norm afdeling. Mnr Nigel is ’n Grandmaster van Engeland en visepresident van die internasionale skaakvereniging FIDE. I ND I V I DU E L E S KAAK T O E RNO O I E Kobus Geyser: Kraaifontein Ope (20ste) Courtrai Scholar Open Championship (Goud) South African Open Western Cape Closed (21ste) Wium van Tonder: Cape Winelands Open (6de)

het die Kaapse Wynland junior span by die Wes-Kaapse Interstreekbeker in Saldanha op bord 1 verteenwoordig. Kaapse Wynland het die derde plek behaal. Kobus wen twee en ’n half van sy vier wedstryde en verwerf dus sy Kaapse Wynland-kleure.

South African Open u20 (9de) WCCA Rural Cup Blitz (6de) Stellenberg Chess Championship A (10de)

Kian Blomerus: Cape Winelands Open (15de) Ethan van Heerden: Cape Winelands Open (17de)

S kaak P r ov i ns i aa l Agter: Oliver Sales, Bernard Badenhorst, Wium van Tonder, Oscar Benvenueto, Ethan van Heerden Voor: Zandre Grobler, mev M van Heerden, Kobus Geyser, mnr D Kotze, Kian Blomerus

1 2 0 BO I SHAA I 1 5 4 Y E AR S

Made with FlippingBook Ebook Creator