Boishaaier 2022

ch e s s

• Die grootste Interskole skaak met vyf spanne; • The inauguration of the Old Boys’ Interschools; • Eerste Imterskole-deelname van ’n matriekspan. HJS het briljante resultate behaal. Al vyf spanne het Gimnasium kafgedraf en twee spanne, die tweede en derde, het sommer skoonskip gemaak. HJS wen in totaal 31½ – 8½. Die oudstudentespan moes ongelukkig die knie teen Gimnasium buig. In a friendly blitz game between the first team and the Old Boys’, the 1st team came on top 4 – 2. I N T E RHU I S L I GA Vanjaar se Interhuis het weer eens ’n groot getal seuns betrek. Daar was 58 spelers en die manne het dit geniet agter die skaakbord. Baie geluk aan Villieria met hul oorwinning! Die hart is blou, maar die bloed is ROOI. 1. Villieria 2. Berlyn

BO L AND - S KAAK L I GA Vier spanne het tydens die tweede kwartaal aan die Boland-liga deelgeneem. Die seuns het hulself goed van hul taak gekwyt en al 18 wedstryde gewen. As gevolg van die goeie prestasie van die derde en vierde spanne, het hulle vir die eerste keer vir die Kaapse Wynland-topskole gekwalifiseer, saam met die eerste en tweede spanne. KAA P S E WYN L AND -T O P S KO L E ’n Rekordgetal spanne, vier (o. 15A&B en o. 18A&B) het aan die Kaapse Wynland-topskole deelgeneem. Ons seuns het hulself oortref. Die o. 15A-span het Paul Roos geklop en alhoewel die o. 18A-span gelykop teen hulle geëindig het, het die o. 18A’s weggestap as die Kaapse Wynlandkampioene. Ons B-spanne het uitstekend gevaar teen die A-spanne en het selfs ’n derde plek en ’n bordprys verower. S PANR E S U LTAT E : o. 18A: 1ste (Kaapse Wynland-kampioene) Kian Blomerus: beste bord 3-speler (o. 18) Zandr é Grobler: beste bord 4-speler (o. 18) Ethan van Heerden: beste bord 1-speler (o. 15) Joshua Petersen: beste bord 3-speler (o. 15) as ’n o. 15B-speler WE S T E RN C A P E T O P S CHO O L S Two teams, U15 and U18, qualified for Western Cape Top Schools held 16-17 September in Caledon. Our U15s played excellently and finished fourth in the Western Cape. Our U18 team played the games of their lives and finished as runner-up in Western Cape. With the exceptional result, they qualified for the National Top Schools for the first time since 2007. Our captain, Wium van Tonder, led the way by claiming the best board-2 player award. We wish our first team all the best in their preparation for the Nationals in December. G R E Y I N T E R S KO L E Drie spanne van 18 seuns het na Grey Kollege getoer. Die eerste span het voorgevat en Grey met 5 – 1 in Bloemfontein geklop. In totaal het HJS vir Grey 9½ – 8½ geklop. I N T E R S KO L E Vanjaar was daar baie eerstes by Interskole: o. 18B: 5de o. 15A: 2de o. 15B: 3de I ND I W I DU E L E R E S U LTAT E :

3. Zeederberg 4. Monte Bello 5. Imhoff 6. Bellevue Ch e s s r e s u lt s

1st TEAM (U18A)

Labori B

6 6 6 5 6 6 5 5

0 0 0 1 0 0 1 3

Labori

Groendal

Charleston Hill Paulus Joubert Klein Nederburg HS Durbanville Grey College Paarl Gimnasium

6½ 1½

DF Malan

4½ 1½ 3½ 2½

HTS Drostdy

Worcester Gimnasium

5 3 6

1 3 0

Paul Roos

Calling Academy HS Wellington Jan van Riebeeck

5½ ½ 5½ ½

Hillcrest Paul Roos

5 2

1 4

Masimbambane HS Bredasdorp

4½ 1½

3

3

WON DREW

17

2 1

LOST

1 1 8 BO I SHAA I 1 5 4 Y E AR S

Made with FlippingBook Ebook Creator