Boishaaier 2022

kr i e k e t

• Johan Wege 115 teen SACS • Gysbert Wege 139 teen Bishops

Kr i e k e t HJS is baie trots op dit wat ons as afrigterspan in krieket vermag. Ons is baie trots op ons skool se krieketfasiliteite en ons krieketkultuur. Ons is ook baie bevoorreg om goeie ouer- en Beheerliggaamondersteuning te gehad het om ons veld en nette as stellig die beste in die Boland te kan hê . Dit was ook die eerste keer dat ons gekwalifiseer het vir die Noord/Suid-toer Pretoria toe wat vir die top-16 skole beskore was. Dit was ’n wonderlike ervaring vir die seuns en ’n spoedige leerkurwe. Ons het uitstekend gevaar deur al die Kaapse en al die tradisioneel Engelse krieketskole deur die land uit te stof en algeheel vierde te eindig. Ons sien uit daarna om volgende jaar hierop voort te bou. Ons het vanjaar vyf seuns wat vir die onderskeie Boland krieketspanne gekies is: • Boland o. 19: Gysbert Wege (kaptein) en Juanrico Vorster • Boland o. 16: Christiaan Wege, Johan Wege en Ronaldo Windvogel Dan wil ons ook graag vir Gysbert Wege gelukwens as die voorste lopiemaker in Hoër Jongenskool Paarl se geskiedenis met 1 402 lopies (’n gemiddeld van 73 en vyf honderdtalle) op sy kerfstok hierdie seisoen! Die volgende seuns spog hierdie seisoen honderdtalle en/ of vyfpaaltjie- (of meer) beurte: 1 0 0 -TA L L E : • Gysbert Wege 113 teen Waterkloof • Gysbert Wege 136 teen Queen’s College • Erwin Meyer 138 teen Queen’s College • Gysbert Wege 128* teen Pearson High • Gysbert Wege 242* teen Somerset College • Lieben Engelbrecht 106* teen Somerset College • Roux Meyer 156 teen Curro

• Damian van der Walt 128 teen Parel Vallei • Liam Vermeulen 100 teen Strand Hoërskool • Christiaan Bourbon-Leftley 105 teen Boland Landbou • JJ van der Sandt 101 teen Boland Landbou 5 + - PAA LTJ I E B E UR T E : • Gysbert Wege 5/41 • Reece du Plessis 5/51 teen SACS • Sebastian Marais 6/18 teen SACS • Reece du Plessis 5/40 teen SACS • Francois Marais 5/27 teen Bishops • Sebastian Marais 5/21 teen Bishops • Aden Batt 6/59 teen Bishops • Charl van der Merwe 5/11 teen Rondebosch • Christiaan Bourbon-Leftley 5/15 teen Potch Gimnasium • Thurlon Williams 5/11 teen Worcester Gimnasium Baie dankie aan elke afrigter vir die lang ure in die son en die mooi manier waarop julle met die seuns werk. Baie dankie aan mnre Carstens en Johan Swart met hulle span wat die velde en blaaie vir ons voorberei; ons is regtig dankbaar vir die tyd en werk wat julle vir ons doen. Baie dankie aan die dames van die koshuis wat ons etes en drankies altyd gereed het. Dan, ’n spesiale dank aan ons ouers vir hulle volgehoue ondersteuning deur dik en dun; sonder julle kan ons dit nie doen nie. Laastens wil ek vir elke HJS-speler baie dankie sê vir julle gesindheid, julle tyd, julle lang ure in die son en die manier waarop julle vir HJS krieket speel. Ons is regtig trots op julle! Johann Louw (Hoof van Krieketafrigting) • Christiaan Burger 6/7 teen Drostdy • Christiaan Jonck 5/11 teen Paul Roos • Danië l Lombard 5/11 teen Paul Roos • Kyle Tippoo 5/7 teen SACS

Kr i e k e t o . 1 9A Agter: JJ van der Sandt, Stefan Breuninger, Daylin Davids, Juanrico Vorster, Emile Lubbe, Liam Vermeulen, Brendan Coetzee Middel: Johan Wege, Reece du Plessis, Christian Burger, Cody Adonis, Rian Leibold, Jarod Francis, Reinhard Barnard, Connor Batt, Christiaan Bourbon Leftley de Clerk (afrigter), Gysbert Wege, mnr J Louw (afrigter), Lieben Engelbrecht Voor: Jomar von Ludwig, mnr JC

BO I SHAA I 1 5 4 Y E AR S

1 1 1

Made with FlippingBook Ebook Creator