Boishaaier 2020

CREATIVE WRITING / KREATIEWE SKRYFSTUKKE

KREATIEWESKRYFWERK

THE EVENT

go head to head in this incredibly tough, rough mental game of rugby. Fuelled by the pure will to beat their rival, each side will set on trampling their counterpart. This makes for a spectacular game. As the players get ready, all sorts of emotion are flowing through their head: nervousness, excitement, anger, pride, gratefulness. These emotions are common in these circumstances, but some of them cause doubt. This needs to be removed before the player leaves the locker room The players walk out and take their positions on the field. The song by the band Red Hot Chilli Peppers is playing and blasts through amps and speakers. The ball is launched in the air. The game for the throne of Paarl has started. This is “the event”. This is Interschools. Brian Barlett (10B)

you walk outside you can feel the breeze of tension, the excitement that flows between it and the competitiveness that hits you like a hurricane. Today is the day you pick a side. Today is the day of “the event”. This specific Saturday is the one day of the year that no-one (in a 20 km radius of “the event”) makes alternative plans. The plan on this Saturday is to watch “the event”. The time has come. Pack your bags … whether it’s for the spectators or the participants. Remember when I said ‘it’s misty outside and the weather is cold? Well, no more. The clouds flee the sky; the sun starts to shine and the iconic umbrellas come out. If you do not know by now what ‘the event” is, you probably are not from Paarl. For Paarlites this is either the best or worst day of the year. Two titans in school rugby

It is a Saturday morning. It is frosty outside. The grass shines like crystals as the morning sun hits it. It is misty outside and the weather is cold … for now. This is a stereotypical day for “the event”. It is Saturday. “The event day”. The weather of course is stereotypically holding to its reputation. It is the time of year where the cold is fading away and the flowers are preparing to bloom. The night before “the event” you struggle to sleep … everyone struggles to sleep. All the emotions and thoughts running through your brain are causing an adrenaline rush. Therefore, a “good night’s sleep” is not achievable. Then when you wake up you remember it’s “the day”. When

te gaan. Farah weier. Sy is al wat hy ken en verstaan. Maar hy is ook al wat sy het. Hulle is uitgeworpenes. Niemand wil “die ding” êrens heen nooi nie. En niemand soek “die boosheid” in die kerk nie. Dis dié dat sy skelmmense se teeblare begin lees het – om vir haar en Moppie te sorg. Sy sukkel regop om die koppies solank reg te sit. Dis die enigste roetine en sekuriteit wat hy al ooit geken het: tee saam met sy ouma. Soos sy gaan sit, sug sy en staar na die sepie op die swart-en-wit televisie. Die dokter het dit bevestig: die aggressiewe kanker is terug. Moppie kom seer en hartseer ingeloop en doof die skellery van buite af uit wanneer hy die deur toemaak. Met ’n “Ai, my kind” druk sy hom vas. “Ek gaan vir ons tee maak.” Met ’n skewe glimlag kyk hy stip met sy korreloog hoe Farah die stowwerige, bruin kardoessakkie by hom neem en met die laaste teeblare tee maak. Moppie en Farah gaan sit vir hul gebruiklike tee saam. En soos altyd drink hy amper alles op met die eerste sluk. Na ’n lang stilte word dit vir altyd gebreek. Moppie roggel, blaas en skree dat die spoeg spat. Hy worstel pynlik met sy organe wat ingee. Sy hele liggaam verslap. Na ’n tyd hou die gewieg van die leunstoel ook op. Buite jaag die koeldrankblikkiewieletjies ongestoord verby. Herman Snyman (12C)

TEE VIR TWEE Ongelyk en onooglik skuifel Moppie na sy huis toe. Dit is die eerste keer dat sy ouma hom alleen dorp toe stuur. Die onop­ lettende vrou agter die toonbank het ongemaklik die bruin kardoessakkie na Moppie se skurwe vingers gestoot. Self- versekerd, met die kardoessakkie tussen sy natgeswete palms, haas hy na die krotbuurt. ’n Paar laaities lag en raas en spot soos hulle op Moppie afjaag en om en om hom jaag met hul draadkarretjies. Die vervlegte en deurmekaar drade hou skaars die karretjies bymekaar – nes die dendriete van Moppie. Hulle jaag teen hom vas en gooi hom met klippe en met hul kekkellag wil hulle dit duidelik maak dat hulle nie sulke gediertes hier soek nie. Die koeldrankblikwiele raas en skel oorverdowend in Moppie se ore. Wanneer Moppie probeer wegkom, struikel hy oor sy eie pote en ploeg in die grond in. Die kardoessakkie trek deur die lug. Moppie strompel orent en gaggel en blaas dat die spoeg spat om die kardoessakkie weer te kry. Die koeldrankblikkiewiele se spotlag volg hom. ’n Traan vorm op sy oopgevalde gesig. Hy verstaan dalk nie, maar hy voel. Farah sit en wieg in haar leunstoel terwyl sy vir Moppie wag. Sý is, vandat Moppie se “ouers” weggeloop het, sy versorger. Dit het baie van haar gevat. Vir jare probeer die dokter en die do­ minee om Moppie by haar weg te kry om na ’n “spesiale skool”

88

BOISHAAI 152 YEARS

Made with FlippingBook - professional solution for displaying marketing and sales documents online