Boishaaier 2020

S T Y L E EVENT

In Februarie het ons die jaarlikse Style Event aangebied.

PW van Heerden is verkies as Mr Style en Keith Jonker en Sebastian van Dyk het onderskeidelik tweede en derde plekke behaal. Sebastian Boshoff is 2020 se Mnr Fotogenies en tweede prins, Sebastian van Dyk, is deur sy medefinaliste as Mnr. Persoonlikheid aangewys. This year, we were honoured to have the lovely Leah as our master of ceremonies. Leah entertained the audience not only with her lively performance, but also with amusing

P

se samelewing te wees. Elke finalis het die naam van ’n film uit ’n hoed getrek en moes die film saam met sy metgesel aan die gehoor uitbeeld. Oudergewoonte het die finaliste ook ‘n stemopname waarin hulle meer oor hulleself vertel, ge- maak, wat tydens die vertoning gespeel is. Die stemopname en video’s het getuig van stylvolle jong manne waarmee die skool kan spog en waarop hulle trots kan wees. This year, we were honoured to be supported by numerous sponsors who ensured that all the finalists and prize-win- ners felt special. Most importantly, the aim of identifying a young man as Mr Style, is not to find a matric learner with a pretty face, but to find a young man who truly is a gentleman living a balanced life as a learner of our illustrious school. Paarl Boys’ High would therefore like to thank all who took part in the event and who contributed to its success.

anecdotes. The expert judging panel included Old Boys Pieter Louw and Ian de Jongh, as well as the beautiful Deoné van Dyk. Soos gewoonlik moes die finaliste aan die gehoor en beoordelaars wys wat dit beteken om ‘n ware heer in vandag

80

BOISHAAI 152 YEARS

Made with FlippingBook - professional solution for displaying marketing and sales documents online