Boishaaier 2020

CULTURE / KULTUUR

C S V CSA

Na verlede jaar se sukses met die nuwe struktuur in CSV het die nuwe jaar baie rustig begin. Die kringleiers was reeds gekies aan die begin van die jaar en het ’n opleidingsaand bygewoon wat deur Vicus Kruger gelei is. Die kringleiers het die week daarna weg­ gespring met die eerste ontmoeting met hulle kringe vir 2020. Ons het die kwartaal ook al lekker gesels oor ons rol as jongmense in ons eie gemeenskap en samelewing.

die meeste van ons lewens kom verander het. Dit het ons en die manne uitgedaag om anders te dink oor ’n klomp dinge en om nuwe maniere van doen te implementeer. Die seuns was baie opgewonde om ná die grendeltyd weer met kringe te begin; daarom het ons die F.R.E.A.K.-tema gekies en so gou moontlik die eerste lesse behandel. ’n Term soos FREAK het baie negatiewe konnotasies maar hou tog soveel waar- heid in. Soms moet ons net so bietjie van ’n FREAK wees as dit kom by die evangelie. All the above are needed to be a bold and solid young man and was especially needed in 2020. Within in seconds fear can take hold of us causing us to act irresponsibly; we run each other down; we don’t want to be held accountable for our actions and we lack the easiest thing of all, kindness. We are called to bear fruit and share the best of ourselves with the world (John 15). The new leaders for 2021 have already been elected and we are looking forward to a new year ahead. 2020 was certainly different, but through it all we can still testify that God is good. Soli Deo Gloria

N

We were also very privileged to listen to Stephen Lungu from Malawi. Once a freedom fighter and filled with deep hate, the man who never laughed became an evangelist. His story of being left on the streets by his 14-year old mother and how God saved him from a life of violence and gangs, touched the boys in lots of different ways. Spreuke 16 vers 9: ’n Mens beplan sy pad, maar die Here bepaal hoe hy loop. Net so het ons ook nog baie planne en drome vir 2020 gehad tot Covid-19 einde Maart ons jaar en

BLUEPRINT-REDAKSIE Agter: Hugo Bruwer, Connor Hess, Jaco Snyman, Liam Relling, Daniël Oosthuizen, Bernard Leicher Voor: Herman Snyman, Stephan Stofberg, mnr K Bezuidenhout, Justin de Villiers (redakteur), Dian Jacobs

76

BOISHAAI 152 YEARS

Made with FlippingBook - professional solution for displaying marketing and sales documents online